You are on page 1of 4

Afrikaans Toets – Week 20 (p46-47)

Gee sinonieme vir die volgende anglisismes:

1. kontinent ____________________ 9. populasie ____________________

2. kritiseer ____________________ 10. resultaat ____________________

3. kwaliteit ____________________ 11. satisfaksie ____________________

4. literatuur ____________________ 12. kurrikulum ____________________

5. metode ____________________ 13. kwantiteit ____________________

6. moment ____________________ 14. modern ____________________

7. opponent ____________________ 15. offisieel ____________________

8. periode ____________________

Gee sinonieme vir die volgende woorde:

1. bang ____________________ 9. aanspoor ____________________

2. dom ____________________ 10. dadelik ____________________

3. gou ____________________ 11. familie ____________________

4. hoflik ____________________ 12. koerant ____________________

5. onbeskof ____________________ 13. stormagtige ____________________

6. praat ____________________ 14. suinig ____________________

7. verniet ____________________ 15. bly ____________________

8. present ____________________

Gee antonieme vir die volgende woorde:

1. agtertoe ____________________ 9. aankoms ____________________

2. dag ____________________ 10. alles ____________________

3. droog ____________________ 11. baie ____________________


4. êrens ____________________ 12. dronk ____________________

5. begin ____________________ 13. afwesig ____________________

6. aanhou ____________________ 14. dwerg ____________________

7. diep ____________________ 15. dikwels ____________________

8. dek ____________________
Afrikaans Toets – Week 20 (p46-47) - Memorandum

Gee sinonieme vir die volgende anglisismes:

1. kontinent vasteland 9. populasie bevolking

2. kritiseer beoordeel 10. resultaat uitslag

3. kwaliteit gehalte 11. satisfaksie bevrediging

4. literatuur letterkunde 12. kurrikulum leerplan

5. metode wyse 13. kwantiteit hoeveelheid

6. moment oomblik 14. modern nuwerwets

7. opponent teenstander 15. offisieel amptelik

8. periode tydperk

Gee sinonieme vir die volgende woorde:

1. bang bevrees / lafhartig 9. aanspoor aanmoedig

2. dom dwaas / onnosel 10. dadelik onmiddelik / nou

3. gou vinnig 11. familie gesin

4. hoflik beleef 12. koerant nuusblad

5. onbeskof ongemanierd 13. stormagtige onstuimige

6. praat gesels 14. suinig vrekkig

7. verniet gratis 15. bly gelukkig

8. present geskenk

Gee antonieme vir die volgende woorde:

1. agtertoe vorentoe 9. aankoms vertrek

2. dag nag 10. alles niks … nie

3. droog nat 11. baie min


4. êrens nêrens 12. dronk nugter

5. begin einde 13. afwesig teenwoordig

6. aanhou ophou 14. dwerg reus

7. diep vlak 15. dikwels selde

8. dek afdek

You might also like