You are on page 1of 4

Afrikaans Toets – Week 5 (p13-14)

Voltooi die volgende Trappe van Vergelyking:

1. grof _________________________ _________________________

2. lief _________________________ _________________________

3. slu _________________________ _________________________

4. tevrede _________________________ _________________________

5. baie _________________________ _________________________

6. laf _________________________ _________________________

7. styf _________________________ _________________________

8. beskeie _________________________ _________________________

9. goed _________________________ _________________________

10. lank _________________________ _________________________

11. selde _________________________ _________________________

12. dikwels _________________________ _________________________

13. doof _________________________ _________________________

14. bietjie _________________________ _________________________

15. verleë _________________________ _________________________

Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne:

1. Die seep is glad. Die ____________________ seep.

2. Die man is wreed. Die ____________________ man.

3. Sy vel is grof. Sy ____________________ vel.

4. Die man is doof. Die ____________________ man.

5. Die eier is half. Die ____________________ eier.

6. Die berg is hoog. Die ____________________ berg.

7. Die pad is breed. Die ____________________ pad.

8. Die man is oud. Die ____________________ man.


9. Die fliek is goed. Die ____________________ fliek.

10. Die stoel is laag. Die ____________________ stoel.

11. Die kind is fluks. Die ____________________ kind.

12. Die kussing is sag. Die ____________________ kussing.

13. Die bok is dood. Die ____________________ bok.

14. Die glas is leeg. Die ____________________ glas.

15. Die pad is breed. Die ____________________ pad.


Afrikaans Toets – Week 5 (p13-14) - Memorandum

Voltooi die volgende Trappe van Vergelyking:

1. grof growwer grofste

2. lief liewer liefste

3. slu sluwer sluuste

4. tevrede meer tevrede mees tevrede

5. baie meer meeste

6. laf lawwer lafste

7. styf stywer styfste

8. beskeie meer beskeie mees beskeie

9. goed beter beste

10. lank langer langste

11. selde minder minste

12. dikwels meer dikwels mees dikwels

13. doof dower doofste

14. bietjie minder minste

15. verleë meer verleë mees verleë

Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne:

1. Die seep is glad. Die gladde seep.

2. Die man is wreed. Die wrede man.

3. Sy vel is grof. Sy growwe vel.

4. Die man is doof. Die dowe man.

5. Die eier is half. Die halwe eier.

6. Die berg is hoog. Die hoë berg.

7. Die pad is breed. Die breë pad

8. Die man is oud. Die ou man.

9. Die fliek is goed. Die goeie fliek.


10. Die stoel is laag. Die lae stoel.

11. Die kind is fluks. Die flukse kind.

12. Die kussing is sag. Die sagte kussing.

13. Die bok is dood. Die dooie bok.

14. Die glas is leeg. Die leë glas.

15. Die straat is wyd. Die wye straat.

You might also like