You are on page 1of 2

WOORDSOORTE KLASTOETS

A. Omkring al die hulpwerkwoorde in die sinne: (5)

Oupa sal die rysvelde aan die brand steek. Hy wil die mense se aandag trek. Haiku kan nie
verstaan hoekom Oupa dit doen nie. Die mense moet gou op die plato kom, anders sal hulle
almal verdrink.

B. Vul die regte voornaamwoorde in. (5)

Henri Carrières is tronk toe vir moord. 1._Hy_________ sê 2. __hy_________ het dit nie gedoen
nie. 3.__Hy_________ is na Devil’s Island gestuur. 4.___Hy___________ moet
5.__homself___________ hier goed oppas, het die bewaarder gesê. Henri het vir sy maat gesê;
“6.__Jy__________ moet goed na die branders kyk.” “As 7.___jy__________ wil ontsnap moet
8.___jy__________ net geduldig wees.” Oppas vir die vroulike bewaarder. 9.__Sy____________
hou 10.___jou___________ dop. Spring!

C. Voorsetsels (4)
1. Churchill is _in____ hegtenis geneem __deur_________ die Boeremagte.
2. _Met_________ behulp __van________ sy vriende in die tronk, het hy ontsnap.
3. Hy het _agter__________ die muur weggekruip totdat almal weg was.
4. Hulle spring ___van____________ die hoë rotse___af_________.

D. Betreklike voornaamwoorde (4)


1. Die meisie __wie se______________ flits ek geleen het, is in Graad 8.
2. Die uil ___wat______________ons gesien het, het weggevlieg.
3. Die leeu__wat______________gebrul het, is die grootste in die park.
4. Die seun ___wat____________ sy verkyker laat val het, is baie ontsteld.

E. Benoem die tipe byvoeglike naamwoord in die volgende sin: (1)


1. Die dik boek het baie bladsye.____attributiewe
_________________________________________
F. Is die werkwoord in die volgende sin oorganklik of onoorganklik? (1)
Ons gooi rommel weg.__oorganklik_______

20

You might also like