You are on page 1of 8

Strooibiljet

Pamphlet
Om iemand te oorreed om iets te koop of te
gebruik. (To convince someone to buy or use
something)
Wat is die
doel van `n Dit kan aandag trek. (It can draw attention)

strooibiljet?
(What is the Dit kan mense opvoed. (It can educate people)
purpose of a
pamphlet?)
Dit kan reaksie uitlok. (It can encourage a reaction
or response)
Watse inligitng moet ingesit word? (What information must
be included?)

Algemene inligting oor die


plek/ produk/ gebeurtenis,
Die naam van die plek/
`n Reël om die lesers se soos wat die voordele is,
produk/ gebeurtenis. (The
aandag te trek. (A line to presies wat dit doen of
name of the place/ product/
draw the reader’s attention) meer oor wat gaan gebeur
event)
word dan verskaf. (General
information follows)
Navrae inligting moet ook
verskaf word – wie om te
Details word nou verskaf
kontak, hoe om hulle te
soos wie, waar, wanneer.
kontak of sosiale media
besonderhede.
Wenke (Tips)

Maak seker dat die naam Wanneer jy jou ‘aandagreël’


Algemene inligting – let op,
aandag trek byvoorbeeld skryf – gebruik woorde wat
op die taal gebruik, lees- en
gebruik verskillende die leser betrek soos ‘jy’ of
skryftekens, lettertipes en
lettertipes, maak dit groter as ‘jou’ en vra vrae sodat die
groottes.
die res van die skrif. leser moet reageer.

Betrek die leser deur om direk Visuele inligting mag gebruik


Gebruik bondage taal
met hulle te praat. word.
Voorbeelde van `n  Kan A4 grootte wees wat in 2 of 3 gevou kan
word

strooibiljet  Let op kleur, skrif en visuele inligting


Aktiwiteit

 Ontwerp `n strooibiljet oor EEN van die volgende


 Save-a-fishy het `n strand skoonmaak gebeurtenis die komende Saterdag en nooi graag mense
om saam te kom stand skoonmaak
 Lucky Lucy Diere Skuiling het hul jaarlikse kos insamelings projek en wil graag mense
aanmoedig om hondekos en katkos te skenk
 Die DBV (SPCA) hulle bied 'n Valentynsete aan in 'n poging om fondse in te samel

Die strooibiljet moet tussen 90 en 110 woorde wees. Beplanning


moet gedoen word en `n rofwerk wat redigering bevat.

You might also like