You are on page 1of 14

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 6

AFRIKAANS HUISTAAL

MEMORANDUM

STEL 1: 2012 VOORBEELD


JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL

STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM


VRAAG

PUNTE
MOONTLIKE ANTWOORDE BEPUNTINGSGIDS

1.1 A – 'n ryk man wat onder 'n boom slaap. 1 Omkring slegs opsie,
nie die bewoording
nie

1.2 Enige titel wat van toepassing op die leesstuk is 1 Aanvaar enige
korrekte antwoord.

1.3 waardes/menslikheid/mededeelsaamheid/swak 1 Enige antwoord wat


maniere/ens. die volksverhaal die
beste beskryf.

1.4 gemeen 1 Aanvaar slegs


gemeen.

1.5 Waar 1

2.1 D – skaduwee. 1 Omkring slegs opsie,


nie die bewoording
nie.

2.2 ryk/nare/gemene 1 Enige antwoord is


aanvaarbaar.

2.3 gegrinnik 1 Grynsend/skaars


hoorbaar lag.

2.4 kwaad 1

2.5 Onwaar 1 Japanese


volksverhaal.

3.1 Nee 1 Hy was naar en


gemeen.

1
3.2 Nee 1 Antwoord min of
meer in die trant is
Skaduwee kan slegs verskyn as lig/sonlig op 'n voorwerp 1 aanvaarbaar.
skyn

3.3 Die man was naar./Die man het lelike maniere gehad. 1 Enige twee
antwoorde, daar mag
Die man was gemeen./Die man was baie selfsugtig. 1 meer wees, maar
moet die korrekte
rede weerspieël.

3.4 Eie gevolgtrekking/gekoppel aan rede waarom leerder so 1 Punt vir


sê, wat sin moet maak. gevolgtrekking.
1
Punt vir rede.

3.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

4.1 B – in volsinne geskryf is. 1 Omkring slegs opsie,


nie die bewoording
nie.

4.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

4.3 Om nie hul herkoms te vergeet nie/om hulde te bring aan 2 Enige twee feite
ontslapenes/om tradisies te laat voortleef/ens. m.b.t. volksverhale.

4.4 Informele taal 1

4.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

5.1 langsaan langs + aan 1


skaduwee skadu + wee 1

5.2 Bedek/ontdek/gedek 1 Enige antwoord is


aanvaarbaar.

5.3 -baar/-diens/-e/-fees/-ie/-offer/-segging/-skrif/-stond 1 Enige antwoord is


aanvaarbaar.

5.4 baie warm 1

5.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 2 Korrekte spel is
belangrik.

6.1 gelukkig 1 Kyk na uitdrukkings


op hul gesigte.

2
6.2 Waar 1 Kyk na die
uitdrukkings op hul
gesigte.

6.3 lag 1 Kyk na die


uitdrukkings op hul
gesigte.

6.4 blikkie 1

6.5 kyk 1

7.1 Nee 1

7.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

7.3 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

7.4 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

7.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.
Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees. 1

8.1 C – meerkatte 1 Omkring slegs opsie,


nie die bewoording
nie.

8.2 Onwaar 1

8.3 regop staan 1 Slegs 1 antwoord is


korrek.

8.4 Meerkatte is sosiale diere/meerkatte leef in groepe saam. 1 Enige antwoord.

8.5 Eie titel (bewoording) 1 M.b.t. meerkatte.

9.1 Grawe/grou 1 Sinonieme


aanvaarbaar.

9.2 A – gedurende die nag. 1 Omkring slegs opsie,


nie die bewoording
nie.

9.3 Teenwoordige tyd 1

3
9.4 Nee/onwaar 1
Meerkatte word in woestyn-/halfwoestynstreke aangetref. 1

9.5 Mae 1 Slegs 1 antwoord.

10.1 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is
belangrik.

10.2 kolonie 1

10.3 Volwasse/volwassene 1

10.4 kilogram 1

10.5 koel 1 Eie afleiding.

11.1 B – waar meerkatte leef 1 Omkring slegs opsie,


nie die bewoording
nie.

11.2 Eienskappe van 'n meerkat 1 Hoe 'n meerkat lyk.

11.3.1 Selfstandige naamwoord – Pleknaam 1

11.3.2 Selfstandige naamwoord – soortnaam – meervoud 1 Hoef nie mv. te noem


nie.

11.3.3 Selfstandige naamwoord – soortnaam – meervoud 1 Hoef nie mv. te noem


nie.

11.4 diere 1

11.5 Eie antwoord 1 Korrekte antwoord is


eintlik stem saam.

12.1 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

12.2 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

12.3 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

12.4 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

13.1 Grond/eet/en/Hulle/grond/is/jag/hulle 8 Antwoorde kan


herhaal word, in
konteks.

4
13.2.1 Miere 1

13.2.2 jag 1

13.3 in 1

13.4.1 het gejag 1 Tesame met


hulpwerkwoord, het.

13.4.2 het geslaap 1 Tesame met


hulpwerkwoord, het.

13.4.3 het gespeel 1 Tesame met


hulpwerkwoord, het.

13.5.1 kolonie 1 Korrekte spelling

13.5.2 familie 1 Korrekte spelling

13.5.3 vlieg 1 Korrekte spelling

14.1.1 'n Familie meerkatte het in tonnels gebly. 1

14.1.2 Elkeen het sy eie leefruimte gehad. 1

14.2.1 Beide ouers help hul kleintjies. 1

14.2.2 Die kolonie grawe 'n klomp tonnels. 1

14.3.1 Dis waar hulle sal bly. 1

14.3.2 Meerkatte sal veiliger tonnels soek. 1

15.1.1 families 1 Korrekte spelling

15.1.2 mae 1 Korrekte spelling

15.2.1 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.2.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.2.3 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.2.4 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.3.1 lewe 1 Korrekte spelling

15.3.2 leef 1 Korrekte spelling

15.4.1 byt 1 Korrekte spelling

15.4.2 fier 1 Korrekte spelling

16.1 "Ek sien 'n meerkat!" skree die seun opgewonde. 1 Uitroepteken op regte
plek aangebring.

5
16.2 "Is meerkatte oulik?", het die meisie gevra. 1 Vraagteken op regte
plek aangebring

16.3 Die tonnel is die meerkat s'n. 1 Afkappingsteken op


regte plek
aangebring

16.4 Meerkatte word in Namibië aangetref. 2 Meerkatte/Namibië

16.5 G'n meerkatte word in Botswana gevind nie. 4

17.1.1 kon 1

17.1.2 sou 1

17.1.3 wou 1

17.2 'n Volwasse meerkat weeg nie meer as 1 kg nie. 1 Gebruik van dubbel
nie

17.3.1 gehou/behou/onthou/inhou/aanhou/uithou/vashou/ens. 1 Enige korrekte


antwoord.

17.3.2 verlang/belang/ens 1 Enige korrekte


antwoord

17.4.1 lewendig/leweloos/lewend/lewendbarend/lewensduur/ens. 1 Enige korrekte


antwoord

17.4.2 kragte/kragteloos/kragvertoning/kragboot/kragdadig/ens. 1 Enige korrekte


antwoord

6
18.1 Teken 'n lyngrafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en vroulike
meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

B-man NK-man B-vrou NK-vrou

SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte (4)

7
18.2

BOTSWANA - BOTSWANA-

MANNETJIES WYFIES

NOORD-KAAP-

WYFIES NOORD-

KAAP-MANNETJIES

(3)

8
18.3 Teken 'n balkgrafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en vroulike
meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

B-man NK-man B-vrou NK-vrou

SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte (4)

9
18.4 Teken 'n kolomgrafiek op die tabel hieronder om aan te dui hoeveel
spinnekoppe en akkedisse die meerkatgroepe in Botswana en die Noord-Kaap
eet.

120

105

90

75

50

45

30

15

B-spin NK-spin B-akk NK-akk

SLEUTEL: B-spin – Botswana spinnekoppe

NK-spin – Noord-Kaap spinnekoppe

B-akk – Botswana akkedisse

NK-akk – Noord-Kaap akkedisse (4)

10
18.5 Teken 'n gebrokelyn-grafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en
vroulike meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

B-man NK-man B-vrou NK-vrou

SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte (4)

11
19.1 30 1

19.2 50 1

19.3 285 spinnekoppe en akkedisse tesame 1

19.4 B – 170/NK – 115 1


Botswana het 'n groter groep meerkatte. 1

19.5 Noord-Kaap het die minste meerkatte. 1

20.1 Verwys na ingeslote rubriek. 6

20.2 Verwys na ingeslote rubriek. 6

20.3 Verwys na ingeslote rubriek. 3

20.4 Verwys na ingeslote rubriek. 3

20.5 Verwys na ingeslote rubriek. 7

12
MATRIKS VIR VRAAG 12 EN 20:

Wanneer 'n paragraaf, dialoog, brief of dagboekinskrywing voltooi word, moet die
volgende aspekte in ag geneem word:

 Alhoewel die leerder se inhoud nie verband hou met die onderwerp nie, moet
daar tog punte vir taalgebruik toegeken word.
 Wanneer 'n onderwyser 'n leerder se werk assesseer, moet twee punte
toegeken word: een vir inhoud en een vir taalgebruik. Hierdie punte maak deel
uit van die finale punt en moet dus ook bygetel word.

ASSESSERINGSRUBRIEK VIR 'N PARAGRAAF, DIALOOG, BRIEF OF


DAGBOEKINSKRYWING IN HUISTAAL

Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4


Punte 0 1 2 3

 Geen storie of  Een aspek (wie,  Twee of drie  Korrekte


dialoogformaat wat, waar of hoe) aspekte (wie, sinstruktuur.
of geen verband hou verband met wat, waar of  Drie of vier
met instruksies die hoe) hou aspekte (wie,
Inhoud nie. storie/dialoog. verband met wat, waar of hoe)
die storie/ hou verband met
dialoog. die storie/
dialoog.

Punte 0 punt 1 punt 2 punte 3 punte

 Geen  Slegs 1  2 formaat-  Alle formaat-


formaatelement. formaatelement. elemente. elemente.
 Gekopieerde  6–7 foute in  4–5 foute in  Kan 'n
sinne of taalgebruik, taalgebruik, beplanning of
onvolledige werkwoorde, werkwoorde, breinkaart wys.
sinne (geen spelling en spelling en  Uitstekende
onderwerp of punktuasie. punktuasie. woordeskat,
werkwoord).  2–3 sinne in  4–5 sinne in korrekte spelling
Taalstruktuur  8 of meer foute lengte. lengte. en punktuasie.
(160–170 woorde). in taalgebruik,  2–3 foute in
werkwoorde, taalgebruik,
Taalgebruik
spelling en werkwoorde,
punktuasie. spelling en
 0–1 sinne in punktuasie.
lengte.  6–8 sinne in
lengte.

13

You might also like