You are on page 1of 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015

GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL


MEMORANDUM
PUNTE: 40

Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

1. Gee slegs volpunte vir antwoorde, behalwe waar anders aangedui.

2. Aanvaar enige alternatiewe korrekte antwoord wat nie in die memorandum ingesluit
is nie.

GEEN HALWE PUNTE MAG TOEGEKEN WORD NIE.


VRAAG

PUNTE
ANTWOORDE

1 Enige titel waarin een of meer van die volgende


woorde voorkom: Mandela, Tata, Nelson Mandela, Moenie spelfoute
Die eerste demokraties verkose President, ‘Vader’ of 1
penaliseer nie.
enige ander aanvaarbare antwoord. ✓

2 B✓ Aanvaar indien die 1


antwoord op enige
3 ander manier 1
Suid-Afrika ✓
aangedui is.
4
Hy word President in 1994. 3
Op 18 Julie 1918 is ‘n Xhosa-seuntjie Gee slegs 1 punt
1
1
gebore. vir die korrekte
Sy onderwyser het hom Nelson genoem. 2 volgorde.

Tata sterf as ‘n held. 4

… hy het vir vryheid van alle Suid – Afrikaners


5 Moenie spelfoute
geveg/ was beskou as ‘n moeilikheidmaker. ✓ penaliseer nie. 1
Enige ander aanvaarbare antwoord.

Graad 3 Afrikaans HL Memo 1


VRAAG

PUNTE
ANTWOORDE

… hy die Vader van die nasie was./hy gerespekteer


6
was./Tata ’Vader’ beteken./hy ons na demokrasie
Moenie spelfoute
gelei het. ✓ penaliseer nie.
1

Enige ander aanvaarbare antwoord.

7.1 klein ✓ Omkring slegs die


twee byvoeglike 2
rustige✓ naamwoorde.
7.2 vee ✓ Omkring slegs die
twee selfstandige 2
seuns ✓ naamwoorde.

a en ✓ Omkring slegs die


7.3 voegwoord in elke 2
b maar✓ sin.
Woordorde van die
8.1 Sy susters het in Qunu gewoon. / Gister het sy sin moet reg wees /
susters in Qunu gewoon. ✓ korrekte spelling van
1
werkwoord word
vereis.
8.2 Woordorde van die
✓ sin moet reg wees / 1
korrekte spelling van
Hy sal/gaan vir vryheid veg. / M re sal/gaan hy vir werkwoord word
vryheid veg. vereis.
9.1 ✓ ✓ 2
Verkeerd indien
Tata het as ‘n held gesterf. meer as 2
leestekens aangedui
9.2 ✓ ✓ is . Moenie spelfoute 2
penaliseer nie.
Het sy vader, moeder en susters in Qunu gewoon?
✓✓ Albei
9.3
aanhalingstekens
Sy onderwyser het ges : “Nelson, kom hier.” moet aangedui word
en op die regte plek 2
geposisioneer wees.
Die punt moet binne
die aanhalingsteken
wees.
Graad 3 Afrikaans HL Memo 2
VRAAG

PUNTE
ANTWOORDE

10.1 Vraagsin ✓ Indien meer as een 1


blokkie ‘n kruisie in
10.2 het, is dit verkeerd. 1
Stelsin ✓

11.1 Enige sin waarin ‘hart’ (orgaan) gebruik word bv. My Sin moet duidelik
hart is baie seer. / Hy het probleme met sy hart. wees om die verskil 1
✓ in betekenis tussen
die twee woorde aan
11.2 Enige sin waarin die woord ‘hard’ gebruik word bv. te dui. Korrekte 1
spelling van
Die appel/peer is hard. ✓ hart/hard

12.1 hout/stokke/stokkies/planke/stompe/takke ✓ 1

12.2 rys ✓ 1
Korrekte spelling.
12.3 messe/broodmesse ✓ 1

13.1 D✓ Aanvaar indien die 1


antwoord op enige
ander manier
aangedui is.
13.2 gelukkig/bly/opgewonde/entoesiasties/gretig/ens. ✓ 1
Enige ander aanvaarbare sinonieme.
14.1 Mej. Kent ✓ (Aanvaar slegs die naam op 1
die memo.) Moenie spelfoute
Mev. Abrahams ✓ penaliseer nie.
14.2 1

14.3 Dinsdag en Donderdag/Dinsdae en Donderdae ✓ 1


(Altwee dae moet aangedui word om ‘n punt te kry)
sing ✓ Aanvaar indien die 1
15.1
antwoord op enige
15.2 C✓ ander manier 1
aangedui is.
16 Sien die Assesseringsrubriek op die volgende bladsy. 6
TOTAAL: 40

Graad 3 Afrikaans HL Memo 3


Die finale punt vir Vraag 16 bestaan uit die volgende:

Paragraafpunt + Inhoudpunt + Taal/leesteken- en spellingpunt = Totale


Assesseringspunt

ASSESSERINGSRUBRIEK

KRITERIA BESKRYWING PUNTE

Paragrawe Kopieer slegs instruksies/net een woord/frase/minder as 0


(Maksimum 1 vier sinne/sinne is genommer/een paragraaf.
punt) Twee paragrawe van drie of meer sinne in elke paragraaf. 1
Nie betrekking op onderwerp nie/ skryf slegs instruksies/net
0
een woord/frase of deel van ‘n sin/.
1-3 betekenisvolle sinne wat betrekking het op die
Inhoud 1
onderwerp.
(Maksimum 3
4-9 betekenisvolle sinne wat betrekking het op die
punte) 2
onderwerp.
10 of meer betekenisvolle sinne wat betrekking het op die
3
onderwerp.
1-4 sinne met meer as 5 taal-, spel- en leestekenfoute in
0
totaal.
Taal, leestekens 1-9 sinne met minder as 5 taal-, spel- en leestekenfoute.
en spelling OF
1
(Maksimum 2 5-10 sinne met meer as 5 taal-, spel- en leestekenfoute in
punte) totaal.
10 of meer sinne met 0-5 taal-, spel- en leestekenfoute in 2
totaal.
Totaal Totale punt: 6

Graad 3 Afrikaans HL Memo 4

You might also like