You are on page 1of 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN
VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Education
Lefapha la Thuto
Onderwys Departement
Department of Education
NOORDWES PROVINSIE

GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE


TAAL
VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE
JUNIE 2018

Punte: 80
Tyd: 2 uur

Hierdie MEMO bestaan uit 7 bladsye

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN
VRAESTEL 1 MEMORANDUM
MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE
AFDELING A: KYK – EN LEESBEGRIP
VRAAG 1
AFDELING A: BEGRIPSLEES

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK


1.1 wilde 1 2
1.2 Menslike indringing
Wilddiewery 2 1
1.3 B – vleis 1 3
1.4 Olifant 1 1
1.5 slurp 1 1
1.6 groot 1 3
1.7 Kan baie goed onthou
(Of soortgelyk) 1 5
1.8 5/vyf 1 1
1.9 Savannes & berghange 2 2
1.10 witrenoster 1 1
1.11 b/ nors 1 3
1.12 buffel 1 2
1.13 Leeu 1 1
1.14 Dis hoofsaaklik die wyfies wat jag. 1 3
1.15 Die jagters kan die leeus maklik sien.
Die leeus het nie skuiling/wegkruipplek nie.
(Of soortgelyk) 1 5
1.16 … maar een maal per jaar in gevangeneskap. 1 3
1.17 Hulle is gevaarlik/hulle kan jou doodmaak.
Mense is bang vir leeus.
(Of soortgelyk) 1 4
1.18 40 cm 1 1
1.19 Hulle vreet blare wat aan bome groei.
(Of soortgelyk) 1 3
1.20 Kameelperde is baie lank.
(Of soortgelyk) 1 3
1.21 twintig/20 minute 1 1
1.22 Ja, Dan kan ons hul rustig bestudeer/Ons hoef nie bang te
wees nie.
Nee. Dit is nie lewendig in museums nie/Hulle lewe.
(Of soortgelyk) 1 5
TEKS B: TEKS EN PRENT
1.23 leeu 1 3
1.24 kamera 1 4
1.25 olifant 1 3
1.26 gewig 1 3
1.27 A/ verskillende eienskappe het. 1 3
1.28  Daar is nie baie woorde om te lees nie.
 Daar is prentjies waarmee jy inligting kan sien.
(Of soortgelyk) 1 5
TOTAAL AFDELING A: 30

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN
VRAESTEL 1 MEMORANDUM

DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3:


12/30 [40%] 12/30 [40%] 6/30 [20%]

AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
► Beplanning is nie nodig nie.
► Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui word.
► Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien.
► Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat ál die vereiste inligting,
word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
► Kandidate mag nie afkortings in hulle opsommings gebruik nie, maar
indien wel, word elke afkorting getel volgens die woorde wat dit voorstel.
► Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word.
► Leerders verloor nie ‘n punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie.
► As die woordlimiet oorskry word, word net nagesien tot die sin waarin die
aantal bereik is.
Die res van die opsomming word geïgnoreer.
PUNTETOEKENNING
• 7 punte vir 7 feite
• 3 punte vir Taal
• Totaal: 10 punte

DUI DIE PUNTE SÓ AAN:
Feite = 7
Taal = 3
= 10
FEITE: 7
► Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (‘n Volsin het
‘n werkwoord)

TAAL: 3
Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE:

1 – 3 feite korrek 1 punt


4 – 5 feite korrek 2 punte
6 – 7 feite korrek 3 punte

Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het:

1 – 5 direkte aanhalings 1 punt vir Taal


6 – 7 direkte aanhalings 0 punte vir Taal

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN
VRAESTEL 1 MEMORANDUM

FORMAAT:
Kandidate moet die opsomming in die korrekte formaat aanbied:
• puntsgewys onder mekaar
• indien in paragraafvorm aangebied, word die eerste sin gemerk EN die res
geïgnoreer.
GETAL WOORDE:
• Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui.
• Indien hy/sy nagelaat het om dit aan te dui of dit verkeerd aangedui het, word
hulle NIE GEPENALISEER met een punt NIE.

VRAAG 2:
OPSOMMING - Denkvlak 2 (100%) - Opsomming van inligting
Reëls in die bos.

Uit die leesstuk Moontlike antwoorde


1 Jou gids ken die natuur. Loop altyd agter Moenie voor jou gids loop nie.
jou gids. Hy weet wat die gevare is. Hy kan
aan die diere se spore sien of hulle onlangs
op ‘n plek was.
2 Moet nooit hardloop nie, al wil jy hoe Moenie hardloop nie dan sien
graag. Partykeer is jy bang vir wilde diere. die diere jy is bang.
Dit voel of jy moet wegkom
3 Gehoorsaam te alle tye jou gids se Kyk na die handseine jou gids
handseine. Van hulle is ‘stop’, ‘kom’, ‘hurk vir jou wys.
af’ en ‘luister’. Diere kan jou maklik ruik en
storm dan.
4 Somminge diere pof hulleself op sodat hulle Jy mag nie sommer aan enige
groter lyk. Party gebruik kleure om iets raak sonder jou gids se
roofvyande te waarsku dat hul giftig is. toestemming nie.
Moenie aan vreemde goed raak nie tensy
jou gids vir jou sê dat dit veilig is nie.
5 Diere gebruik plante as kos en skuilplek. Moenie plante afpluk of op hul
Diere se mis bemes die grond. Nuwe trap nie.
plantjies kan daar groei. Moenie plante
beskadig deur dit te pluk of vertrap nie
6 Moenie diere bangmaak sodat hul skrik Diere moenie bang gemaak
nie. Jy moet in harmonie met die natuur word nie.
leef. Diere kan gevaarlik wees as jy hul
skrikmaak of seermaak. Hulle kan jou
aanval.
7 Respekteer die wildernis. Stropers Jy moet altyd die wildernis met
verkoop dooie diere se velle en ivoor. Die respek behandel.
natuur is net wreed teenoor diegene wat nie
probeer om dit te verstaan nie.
[Aantal woorde: 59] [Aantal woorde: 60]
TOTAAL AFDELING B [10]

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN
VRAESTEL 1 MEMORANDUM
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN – KONVENSIES
VRAAG 3 PUNT DVLAK
3.1. Skrif is groter of kleiner/groot letters/vet letters 1 3
3.2. Die advertensie gaan oor wildediere.
(Of soortgelyk) 1 3
3.3. teen 1 3
3.4. Jy 1 2
3.5. ken 1 3
3.6. groter 1 2
3.7. pryse 1 2
3.8. D/ kappie 1 3
3.9. Die wildsfees was baie gewild. 1 2
3.10. Elke jongman sal ‘n bok skiet. 1 3
(10)
4.1 Die prent wys hulle hardloop weg.
(Of soortgelyk) 1 3
4.2 A/ deelteken 1 2
4.3 Sestien 1 1
4.4 Gevaarlike 1 2
4.5 Siestog 1 2
4.6 Vernietig 1 2
4.7 Boere sê dat olifante plantasies in woestyne kan verander. 1 3
4.8 Die bees het ‘n lewer.
Ons eet die lewer van die hoender.
(Of soortgelyk) 1 3
4.9 morsdood 1 2
4.10 plantasie 1 3
(10)
5.1.1 Vraagteken 1 3
5.1.2 Kameelperde se nekke is lank daarom kan hulle blare tot
vyf meter hoog afvreet. 1 3
5.1.3 Die blare van die akasiaboom is hulle gunsteling kos 1 2
5.1.4 leeragtige 1 2
5.1.5 wat 1 2
5.1.6 bewys 1 2
5.1.7 Jy 1 2
5.1.8 langste 1 3
5.1.9 nie 1 2
5.1.10 muisie 1 1
5.1.11 … om kos te vind 1 1
5.1.12 ka-meel-perd 1 1
5.1.13 voorvaders 1 1
5.1.14 Die bewaarder het hom een middag uitasem in die veld
gewaarsku. 1 3

5.2.1 ken 1 1
5.2.2 agter 1 1
5.2.3 beter 1 1
5.2.4 hartklop 1 1
5.2.5 juig 1 1
5.2.6 vinnig 1 1

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN
VRAESTEL 1 MEMORANDUM
TOTAAL AFDELING C: [40]
GROOTTOTAAL: 80
DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3:
16/40 [40%] 16/40 [40%] 8/40 [20%]

AFRIKAANS HT EAT TAT

GRAAD 10 11 12

ASSESSERINGSTAAK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11

Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en -


BESKRYWING
konvensies
A PRE MODERERING
1 Is die volgende inligting aangedui?

INSTANSIE/NAAM VAK EN VL GRAAD DATUM TYDSDUUR PUNTE


VAN SKOOL
Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee

2 Kognitiewe vlakke

DENKVLAKKE 1 2 3
VOORGESKREWE RIGLYN 40% 40% 20%
WERKLIKE 40% 40% 20%

Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word.

3 Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir
Graad 10 EAT - leerders

4 Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe


vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 EAT - leerders
beantwoord kan word.

5 Taalgebruik

KOMMENTAAR
Geskiktheid vir vlak en graad Ja
Korrekte vakterminologie Ja

6 Assesseringsinstrument

MEMORANDUM √ RUBRIEK KORREKTHEID Ja√ Nee


Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word: N.v.t.

MODERATOR M.P. Dumane. HOEDANIGHEID Vakadviseur: Afrikaans


HANDTEKENING M.P. Dumane. DATUM 09/05/2018

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

You might also like