You are on page 1of 9

NASIONALE SERTIFIKAAT(BEROEPSGERIG)

VROEË KINDERONTWIKKELING
NKR VLAK 2

(5030042)

12 Maart 2019 (X-Vraestel)


09:00–11:30

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -2- NC820(A)(M12)V

TYD: 2½ UUR
PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord AL die vrae.

2. Lees AL die vrae aandagtig deur.

3. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel


gebruik is.

4. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -3- NC820(A)(M12)V

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf net die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1.1–1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer.

1.1.1 … verwys na al die verskillende soorte mense.

A Godsdiens
B Diskriminasie
C Bevooroordeelde benadering
D Diversiteit

1.1.2 Geelsug is 'n toestand waar 'n baba …

A 'n rooi kleur op die oë het.


B 'n pienk tong by geboorte het.
C 'n geel kleur op die vel het.
D 'n grys kleur op die vingers het.

1.1.3 … is die skep van woorde en sinne wat vanaf die ouderdom van
een jaar ontwikkel.

A Kognitiewe ontwikkeling
B Sosiale ontwikkeling
C Emosionele ontwikkeling
D Ekspressiewe taalontwikkeling

1.1.4 Wat is die normale duur van 'n swangerskap?

A 40 weke
B 37 weke
C 36 weeke
D 42 weke

1.1.5 Die fisiese groei van 'n baba word gemeet volgens …

A lengte, gewig en kop.


B gewig, kop en kilogram.
C lengte, wydte en hoogte.
D gewig, kop en breedte.
(5 × 2) (10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -4- NC820(A)(M12)V

1.2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en
skryf net die woord 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in
die ANTWOORDBOEK neer.

1.2.1 Op 9 maande begin 'n baba sy hand uitsteek om 'n voorwerp soos 'n
speelding vas te hou.

1.2.2 Die duur van 'n swangerskap is 38 weke.

1.2.3 Suigrefleks kom voor wanneer die mond se verhemelte geraak word.

1.2.4 Om die kop se omtrek te meet moet jy van die bopunt van die kop tot
by die punt van die tone meet.

1.2.5 Die brein van 'n kind met Down se sindroom is beskadig.
(5 × 2) (10)

1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
woord/term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.10) in die ANTWOORDBOEK
neer.

middellike speel; parallelle speel; geleide speel; epilepsie; ouditiewe


leerders; Down se sindroom

1.3.1 Kinders speel langs mekaar maar speel nie saam nie.

1.3.2 'n Elektriese wanbalans in die brein lei tot toevalle.

1.3.3 'n Genetiese abnormaliteit ten tye van bevrugting wat tot 'n
onontwikkelde brein lei.

1.3.4 'n Volwassene gee 'n spesifieke speelding aan 'n kind en verwag 'n
spesifieke uitkoms.

1.3.5 'n Leerder wat hoofsaaklik sy gehoor gebruik om te leer.


(5 × 2) (10)

1.4 Kies die korrekte woord(e) uit dié in hakies. Skryf net die woord(e) langs die
vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTOORDBOEK neer.

1.4.1 (Samewerkende speel/Parallelle speel) is wanneer kinders saam


speel en speletjies en speelgoed deel.

1.4.2 Down se sindroom/Serebrale verlamming) is 'n gestremdheid wat


beweging raak.

1.4.3 'n Leerder wat die beste leer deur beweging en dinge doen word
gewoonlik 'n (begaafde leerder/kinestetiese leerder) genoem.

1.4.4 (Vrye spel/Alleen speel) laat 'n kind toe om op sy eie te speel.

1.4.5 (Masels/MIV en Vigs) raak 'n persoon se immuunstelsel.


(5 × 2) (10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -5- NC820(A)(M12)V

1.5 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n woord/item in KOLOM A pas. Skryf
net die letter (A–E) langs die vraagnommer (1.5.1–1.5.5) in die
ANTWOORDBOEK neer.

KOLOM A KOLOM B
1.5.1 Sosio-ekonomies A baba kan met ondersteuning sit

1.5.2 Etiese gedrag B kinders leer oor die rol van seuns
en meisies by hulle gesinne
1.5.3 Vooroordeel
C 'n onredelike afkeer in/wantroue van
1.5.4 Geslagsosialisering mense

1.5.5 Ses maande D tree op 'n manier op wat goeie


beginsels en oordeel toon

E die finansiële posisie/lewen-


standaard van 'n gesin
(5 × 2) (10)
[50]

TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -6- NC820(A)(M12)V

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 Kyk na die verskillende prentjies van speel hieronder en skryf watter stadium
van speel dit is en op watter ouderdom hierdie soort speel voorkom.

2.1.1

[Bron: http://www.parenttoolkit.com]
(2 + 1) (3)

2.1.2

[Bron: http://clipart-library.com]
(2 + 1) (3)

2.1.3

[Bron: http://www.lakesharelearning.com]
(2 + 1) (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -7- NC820(A)(M12)V

2.2 Kyk na die speelding hieronder en beantwoord die vrae.

[Bron: http://www.orangetreetoys.com]

Hier bo is 'n pragtige kinderspeeltrein uit hout, in helder kleure geverf en met
bekende karakters soos Pienk Muis, Bobbejaan, Leeu, Padda, Kat en
Dinosourus. Kinders sal ure lank pret hê deur die karakters te herrangskik en
die blokkies te bou, of deur die karakters op 'n treinavontuur te neem.

2.2.1 Is bogenoemde speelding geskik vir 'n kind van agtien maande?
Motiveer jou antwoord. (1 + 2) (3)

2.2.2 Beskryf die sosiale spel wat die kind met dié speelding kan geniet. (2)

2.2.3 Teken 'n kopkaart en verduidelik elk van die beginsels betrokke by
die maak en kies van speelprodukte. (4 × 2 + 3) (11)
[25]

VRAAG 3

Nosipo is 'n vriendelike maar stil jong dame wat klasse by 'n TVET-kollege in Suid-
Afrika bywoon. Sy gebruik 'n rolstoel wanneer sy klasse bywoon.

Sy is afhanklik van medestudente om haar en haar rolstoel vir haar klasse met die
trappe op en af te dra. As Nosipo die toilet gebruik moet sy die deur oop los aangesien
die toilethokkies te klein is vir die rolstoel. Gevolglik het sy geen privaatheid nie.

Nosipo moet strek om notas te skryf omdat die rolstoel breër as die lessenaars is.

3.1 Hoe kan die kollege meer rolstoelvriendelik wees? (3 × 2) (6)

3.2 Gee TWEE redes waarom dit belangrik is dat versorgers en opvoeders kennis
van inklusiewe praktyk moet dra. (2 × 2) (4)

3.3 Noem TWEE verskillende godsdienste wat kinders moontlik kan waarneem. (2)

3.4 Verduidelik die rol van geslag by die vroeë leerstadium van die kind. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -8- NC820(A)(M12)V

3.5 Millie het so pas 'n universiteitsgraad gekry en is in diens geneem as 'n
Graad R-onderwyseres by 'n skool.

3.5.1 Hoe, stel jy voor, moet Millie 'n multikulturele klaskamer skep? (5)

3.5.2 Na jou mening waarom is dit belangrik dat 'n onderwyser


verskillende kulture verstaan? (2 × 2) (4)
[25]

VRAAG 4

4.1 Wat is die naam van die verskillende ontwikkelingstadiums hier onder:

4.1.1 'n Baba van geboorte tot twee weke.

4.1.2 Van bevrugting tot die tweede maand van swangerskap.


(2 × 1) (2)

4.2 FAS is een van die algemene uitdagings wat kinders se ontwikkeling in die
vroeë stadium raak.

4.2.1 Wat beteken die akroniem FAS? (1)

4.2.2 Noem TWEE gesigskenmerke van 'n kind wat FAS het. (2)

4.2.3 Hoe vind FAS plaas? (1)

4.3 Noem DRIE karaktertrekke van 'n begaafde kind. (3)

4.4 Noem VIER hindernisse tot inklusiwiteit en verduidelik elkeen. (4 × 2) (8)

4.5 Hoe kan 'n onderwyser 'n kind met visuele gestremdheid help? (2 × 2) (4)

4.6 Hoe kan MIV/Vigs 'n kind se uitslae raak wat nie skool bywoon nie? (2 × 2) (4)
[25]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(5030042) -9- NC820(A)(M12)V

VRAAG 5

5.1 Verduidelik die volgende terme en skep 'n aktiwiteit wat met elkeen gedoen
kan word.

5.1.1 Visuele waarneming

5.1.2 Ouditiewe waarneming

5.1.3 Tassintuiglike ('Tactile') waarneming


(3 × 3) (9)

5.2 Gee TWEE voorbeelde van speelgoed/aktiwiteite wat die volgende areas sal
ontwikkel:

5.2.1 Fisiese ontwikkeling

5.2.2 Kreatiewe ontwikkeling


(2 × 4) (8)

5.3 Noem VIER vorme van diskriminasie. (4)

5.4 Dink na oor en deel jou persoonlike gevoelens oor die lewe in 'n gemengde
samelewing. (2 × 2) (4)
[25]

TOTAAL AFDELING B: 100


GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

You might also like