You are on page 1of 3

24 JUNIE SPOTPRENT WERKKAART

17 JULIE
GRAAD
GRAAG 9 8 (Ms G GOWAR)

VRAAG 1

1.1 Hoe weet jy die ma is ontsteld? Noem 2 feite. (2)


1.2 Gee nog ‘n woord wat die ma se gesigsuitdrukking kan beskryf. Kies EEN woord uit
die lys.
Tevrede Geskok Hartseer (1)
1.3 Waarom is die seuntjie so gelukkig? (1)
1.4 Dink jy die seuntjie is ‘n harde werker op skool? Motiveer jou antwoord. (1)
[5]
VRAAG 2

1 2

A B

2.1 Wat beteken dit as jy iemand se been trek? Kies uit die onderstaande lys.
A. Jy terg iemand.
B. Jy komplimenteer iemand.
C. Jy boelie iemand.
D. Jy ondersteun iemand. (1)
2.2 Kyk na die eerste spraakborrel. Gee die korrekte Afrikaans vir ‘relax’. (1)
2.3 Kyk na die tweede spraakborrel. Hoe weet jy dat die man hard praat? (1)
2.4 Bestudeer persoon B se gesigsuitdrukking. Hoe weet jy dat hy ongelukkig met die
situasie is? Gee 2 feite. (2)
[5]
Vraag 3

3.1.1 Hoe weet jy dat die man in die motor besig is om te sing? (1)
3.1.2 Wat is die man se naam? (1)
3.2 In watter bekende sanggroep sing die man? (1)
3.3.1 Wat beteken dit as iets / iemand jou pootjie? (1)
3.3.2 Wat, dink jy, kan hierdie man in die motor pootjie? (1)
3.4 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Gee ‘n rede vir jou antwoord.
Die verkeersbeampte lyk baie ingenome (impressed) met homself. (1)
3.5 Hoe dui die illustreerder visueel aan dat die motor se wiele vinnig beweeg? Noem
TWEE feite. (2)
3.6 Bestudeer die spraakborrel. Is die man in die motor wel ‘n goeie ou? Motiveer jou
antwoord. (1)
3.7 Wat is die boodskap / doel van hierdie spotprent? (1)
[10]
TOTAAL: [20]

You might also like