You are on page 1of 27

KROKODIL

GRAAD 11
RANIA NAIDOO
R1 … hang R6 hang =
herhaling
oë en snoet steek bo die water uit
METAFOOR – HANG
KAMOEFLEER- proei kan
hom nie sien
PREDATOR
KAAIMANSBOO
M:
ONDERSTEUN
DIE IDEE DAT
DIE KROK
ANTIEKE EN
TYDLOOS IS
GRYNS- GLIMLAG SONDER WARMTE
VRAE:

1. Watter dele van die krokodil is sigbaar bo die wateroppervlak? Noem TWEE. (2)

2. Watter dele van die krokodil is onder die oppervlak? Noem TWEE. (2)

3. Watter kleur is die krokodil se oë en met watter ander dier se oë word dit vergelyk?
(2)

4. Gee ‘n voorbeeld van ‘n metafoor in reël 7-8 en verduidelik kortliks. (2)

5. Watter EEN woord in versreël 10 sê vir ons dat die krokodil nie beweeg nie? (1)

6. Kies die prentjie in kolom A wat by die woorde in Kolom B pas.


Skryf slegs die vraagnommer en letter neer as antwoord, bv. 6.1 (a) (5)
7. Noem TWEE maniere hoe die krokodil beweeg. (2)

8. Watter EEN woord in versreël 30 sê vir ons dat die krokodil snaaks lyk as hy beweeg.
(1)

9. Waarin word die krokodil gereduseer? (1)

10. Wat word opgesnipper, uitgeknip, gepoleer, gepatroon en fyn gestik? (1)

11. Waarom is die marboe se snawel as snoeperig beskryf? (1)

[20]
BRON:

•HOËRSKOOL BIRCHLEIGH

You might also like