You are on page 1of 7

broody

Broeis hen
George Weideman

Digter
Poet
1. Niks so buierig as ‘n broeis hen nie. 1. Nothing as moody as a broody hen

2. Uur na uur sit sy, ‘n geveerde sfinks, 2. hour after hour she sits, a feathered sphinx,

3. haar blik geboei deur ‘n halmpie gras 3. her gaze fixed on a blade of grass

4. of ‘n stukkie strooi. Dan sonder rede, 4. or a piece of hay. Then without reason,
5. tuimel sy uit haar nes, met ‘n feeksskreeu 5. she tumbles from her nest, with an ill-tempered scream
6. wat die werf deur priem. 6. that cuts through the yard.
7. Behoorlik beheks is sy nou, 7. Properly bewitched she is now,
8. haar rok van swart sjiffon 8. her dress of black chiffon
9. wyd gelig. Sy vit, sy vloek, sy laster; 9. lifted wide. She finds fault, she swears, she slanders;
10. sy werskaf in die los sand en bedek 10. she works in the loose sand and covers
11. haarself met as en roet. Vloog 11. herself with ashes and soot. Flies
12. plotseling op. Los haar blerts mis 12. Suddenly up. Leaves a blob of poop
13. en kloek terug nes toe. Closet feminis. 13. and clucks back to her nest. Closet feminist.

DESIGNED BY E. JANSEN 2
‘n Hen sit tot 21 dae op haar nes om die eiers warm te hou sodat dit
kan uitbroei. Die hen is dan baie kwaai en aggresief omdat sy haar
eiers wil beskerm.

Alliterasie
1. Niks so buierig as ‘n broeis hen nie.
Vergelyking

2. Uur na uur sit sy, ‘n geveerde sfinks,


Sfinks =
Heel dag Metafoor standbeeld
Dit beklemtoon
Assonansie
3. haar blik geboei deur ‘n halmpie gras hoe lank en stil sy
op haar nes sit.
Sy staar net voor haar.
Alliterasie
4. of ‘n stukkie strooi. Dan sonder rede,
Verandering

DESIGNED BY E. JANSEN 3
Kontras tussen die rustigheid in die nes
waar die hen doodstil sit, teenoor hoe
raserig sy is as sy op staan.
4. of ‘n stukkie strooi. Dan sonder rede,
Verandering
Vergelyk die buierigheid van die hen met ‘n
5. tuimel sy uit haar nes, met ‘n feeksskreeu feeks.
Aksie is nie rustig nie Enjambement
Beklemtoon “feeksskreeu” waarmee reël 5 eindig.

6. wat die werf deur priem.


Vergelyk die buierigheid van die hen met ‘n heks.

7. Behoorlik beheks is sy nou, Alliterasie

Alliterasie
8. haar rok van swart sjiffon

DESIGNED BY E. JANSEN 4
Haar vere wat sy oppof is haar swart sjiffonrok.

8. haar rok van swart sjiffon


Metafoor
Alliterasie
9. wyd gelig. Sy vit, sy vloek, sy laster;
Werkwoorde = vit / vloek / laster = personifikasie

10. sy werskaf in die los sand en bedek


Werkwoorde = personifikasie

11. haarself met as en roet. Vloog

Letterlik = as en roet oorblyfsels van ‘n vuur.


Figuurlik = idioom – “om in sak en as te sit” = jy is hartseer.
(Hen moet weer terug gaan na haar nes toe, haar “vryheid:” is verby)

DESIGNED BY E. JANSEN 5
Vinnige
11. haarself met as en roet. Vloog beweging
Enjambement
Vinniger lees – beklemtoon hen se gedrag Sy los haar merk voor sy terug nes toe
gaan, net om uiting te gee aan haar
12. plotseling op. Los haar blerts mis gevoelens oor die onregverdigheid van
Skielik / onverwags haar rol in die samelewing

Assonansie – die “oe”-klank sluit aan by die


13. en kloek terug nes toe. Closet feminis.
klank wat die hen maak.
Klanknabootsing
Die hele gedig is ‘n uitgebreide metafoor – die hen word vergelyk
met ‘n ‘closet feminis’.

Dit is iemand wat in die geheim ‘n feminis is.


Sy is “ongelukkig” oor haar situasie – dat sy heeldag op die nes moet
sit, terwyl die haan (die man) niks doen nie, maar tog keer sy terug
nes toe na haar tydjie van vryheid.

DESIGNED BY E. JANSEN 6
1. Niks so buierig as ‘n broeis hen nie.
2. Uur na uur sit sy, ‘n geveerde sfinks,
3. haar blik geboei deur ‘n halmpie gras Toon: Lighartig
Tog is daar woede wat ons
4. of ‘n stukkie strooi. Dan sonder rede, deur die hen se gedrag kan
5. tuimel sy uit haar nes, met ‘n feeksskreeu sien. Sy is kwaad – vit, vloek
en kla oor al die werk wat sy
6. wat die werf deur priem.
moet doen, terwyl die haan
7. Behoorlik beheks is sy nou, lig daarvan af kom.
8. haar rok van swart sjiffon
9. wyd gelig. Sy vit, sy vloek, sy laster;
10. sy werskaf in die los sand en bedek
11. haarself met as en roet. Vloog
12. plotseling op. Los haar blerts mis Vrye vers, geen vaste rymskema nie.
Reël 12 en 13 rym = paarrym
13. en kloek terug nes toe. Closet feminis.

DESIGNED BY E. JANSEN 7

You might also like