You are on page 1of 2

Ontbrekende Voorsetsels

Die sinne hieronder bevat ontbrekende voorsetsels. Kies ‘n voorsetsel uit die blokkie hieronder
om elke sin te voltooi.

in af oor tussen met agter bo onder by teen

te per voor langs af van om uit op aan

1. Danie staan die stoel om by die rak uit te kom die boek
in sy hand.

2. Aster het vliegtuig na haar bestemming gereis.

3. Ek het 4uur ‘n vergadering en daarna moet ek die kar


spring om die kinders te gaan haal.

4. Die dwarrelwind het die venster verby gekom.

5. Thando se kat kruip die bank weg, omdat die hond


hom gesit en knor het.

6. My sussie kruip die gordyn weg, sodat my ma haar nie kan kry nie.

7. Bennie hou die leisels vas, om nie die perd


te val nie.

8. Die ma en haar kinders speel die parkie.

9. Frederick-hulle gesels die storm wat oppad is en wat hulle moet doen vir
die dakke om nie te waai nie.

10. Michelle se huis is Bert sin en die skool en sy kan voet


skool toe stap.

11. hul gesprek kon ek aflei dat Walter by die damwal vir
hom ‘n huis wil bou, sodat hy elke dag die wal kan uitklim.

besoek twinkl.co.za
Ontbrekende Voorsetsels Antwoorde
Die sinne hieronder bevat ontbrekende voorsetsels. Kies ‘n voorsetsel uit die blokkie hieronder
om elke sin te voltooi.

in af oor tussen met agter bo onder by teen

te per voor langs af van om uit op aan

1. Danie staan op die stoel om by die rak uit te kom met die boek in sy hand.

2. Aster het per vliegtuig na haar bestemming gereis.

3. Ek het om 4uur ‘n vergadering en daarna moet ek in die kar spring om die kinders
te gaan haal.

4. Die dwarrelwind het langs die venster verby gekom.

5. Thando se kat kruip onder die bank weg, omdat die hond voor hom gesit en knor het.

6. My sussie kruip agter die gordyn weg, sodat my ma haar nie kan kry nie.

7. Bennie hou aan die leisels vas, om nie van die perd af te val nie.

8. Die ma en haar kinders speel by die parkie.

9. Frederick-hulle gesels oor die storm wat oppad is en wat hulle moet doen vir
die dakke om nie af te waai nie.

10. Michelle se huis is tussen Bert sin en die skool en sy kan te voet skool toe stap.

11. Uit hul gesprek kon ek aflei dat Walter bo by die damwal vir hom ‘n huis wil bou,
sodat hy elke dag teen die wal kan uitklim.

besoek twinkl.co.za

You might also like