You are on page 1of 11

Dit IS NIE ‘N groot In die

Spreker: Ek- huisie nie Witwatersrad


verteller (Johannesburg)

Ek het ‘n huisie aan die Rand –


Pirow Bekker
Dit verwys na H.A.
Fagan se gedig “Ek het
‘n huisie by die see”
Ek het ’n huisie by die see – H.A. Fagan

Ek het ’n huisie by die see. Dis nag.


Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan
teenaan die rots waarop my huisie staan
met al die oseaan se woeste krag.
Ek hoor die winde huil – ’n kreun, ’n klag,
soos van verlore siele in hul nood
al dwalend, klagend, wat in graf en dood
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag.

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig.


Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar
buite,
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite;
hier binne is dit veilig, warm en dig.

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan –


dit is ’n rots waarop my huisie staan.
Inhoud: Bou van die gedig:

Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) Kwatryn ( 4 versreëls)
Die gedig begin met die spreker Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; (b) Rym: Gebroke rym.
wat beskryf hoe hy sy huis teen ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg! (c) (Engelse sonnet se
gevare beveilig. Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans. (d) rympatroon is gewoonlik
kruisrym.

Gee meer inligting oor teen Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal, (e)
watter soort gevare hy homself deure klap, rubberbande snerp op teer. (f) Kwatryn
wil beskerm. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val (e) Rym: Kruisrym
(of is dit binne waar diefwering makeer?). (f)

Beweeg sty gedagte na ‘n Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a)
gevoel van veilighed: sy huis is My huis, my paradys, bly lekker onversteur. (g) Kwatryn
goed beskerm teen al die Kyk hoe blink die koppe aan die draad (a) Rym: Kruisrym
gevare. Tot hier dring niemand, maar niemand deur. (g)

Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a)


Kerngedagte: al is dit nagen Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. (a) Koeplet
gevaarlik, word sy huis deur sy
Rym: Paarrym
diefweringstelsel bewaak.

Engelse Sonnet: drie kwatryne, met ‘n rymende koeplet.


Die drie kwatryne vorm ‘n gedagterstroom, wat eindig
met ‘n hoogtepunt (kerngedagte) in die laaste strofe.
Rympatroon gewoonlik: abab cdcd efef gg
Herhaling van die
titel
Dit is nie
lekker nie.
1. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. Negatiewe
woord.
Kort sinne om
spanning te
verhoog.

2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur;


Kort sinne
3. ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg! om
spanning
te verhoog.

Personifikasie

4. Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans.

Metafoor. Sy huis word ‘n fort


met hoë mure om hom te
beskerm
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal,

Klanknabootsing

6. deure klap, rubberbande snerp op teer.

Klanknabootsing Klanknabootsing
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val

Kontras: Daarbuite en
Kort sinne om binne. (r. 5/7 + r. 8)
spanning te Herhaling van Daarbuite
verhoog. (r. 5 + 7) dui dat spreker
veilig voel in die huis.

8. (of is dit binne waar diefwering makeer?).

Parentese: Inlassin. Retoriese vraag om die leser


betrokke te maak by die gedig, laat jou wonder of dit
veilig binne die huis is of baklei families met mekaar en
breek glas?
Herhaling van die titel 2de
keer

9. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag.

10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. Niks pla hom in


sy huis nie

Metafoor. Sy huis word


vergelyk met ‘n paradys.
11. Kyk hoe blink die koppe aan die draad

Herhaling van “niemand” – vestig


aandag op die belangrikheid dat
niemand na hom toe kom nie selfs
vriende.

12. Tot hier dring niemand, maar niemand deur.


Herhaling van die titel 3de
keer… bewys die spreker se
huisie is belangrik vir hom

13. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag.

14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.

Personifikasie
Stemming: Beweeg van vrees en gevaar (strofe 1 + 2) na veiligheid en
vertroue (strofe 3 + 4).

Tema: Vrees wat die moderne mens dikwels vir allerlei gevare soos
misdaad het en hoe hy hom effektief daarteen beveilig.

You might also like