You are on page 1of 1

3. Die digter se huis. Dit verwys na die digter se huis.

4. “Tweemanhoog”
5. Die huis ommuur, ‘n draad gespan , alarm gesit , diefwering gesit.
6. Nag, saans
7. Verskans
8. Mense hardloop, skote knal , deure klap , ruite Val
9. Dit maak hom bang maar hy weet hy is veilig in sy huis.
10. Ruite Val
11. Dit is ‘n rietoriese vraag wat hy vir homself vra
12. Letterlik- einde van ‘n dag
Figuurlik – begin van misdaad (crime)
13. Want dit is wanneer die misdaad in die area begin.
14. In strofes 1, 2 en 3 word beskryf hoe die spreker sy huis verskans het teen al die misdaad en
slegte dinge van die stad wat gebeur. In strofe 2 normally hy die soort gevare wat daar in die
straat kan wees.
15. 15.1 D , 15.2 E , 15.3 A , 15.4 C , 15.5 B , 15.6 F
16. Om te beklemtoon dat niemand daarin kan gaan. Gevoel van veiligheid.
17. Trellidor
18. Die draad het goeie kwaliteit / Die draad is nuut.
19. “paradys”
20. 20.1 C , 20.2 A , 20.3 B , 20.4 D

You might also like