You are on page 1of 6

AFRIKAANS EAT GR 10

“Toemaar die donker man” Ingrid Jonker

1
AFRIKAANS EAT GR 10
Onderhoud met Simone Garcia Marquez


"Ek het onthou hoe my ma Ingrid die kamer ingeloop het in
Clifton. Sy het my in haar arms gehou en vir my lam-tie-die-dam-
tie-die gesing. Ek het die galme van die branders gehoor, die
maan deur die gordyne gesien, en haar sagte stem en oë
onthou ... en aan die slaap geraak."

"Ek was bang vir die donker, maar my ma het deur die gedig 'n
vorm aan die donker gegee. Die donker is nie 'n ding wat leeg en
niks is nie, maar iets wat deel van die lewe en selfs deel van lig
is. Die donker man kan selfs liefde wees. Om dit op daardie
manier te sien, beteken alles in die heelal is die Skepping, die
donker man kan ook die Skepper wees. Tog, is die Skepper nie 'n
asemrowende gees nie? Kan die donker man ook deel van die
dood wees? Of 'n kleiner dood soos dié van slaap? Kan die
donker man nie ook 'n man wees nie? Ja. "Toemaar" is 'n
wonderlike Afrikaanse woord wat my ma Ingrid in haar gedig
gebruik het en wat barmhartigheid so mooi omskryf." 2
AFRIKAANS EAT GR 10

Toemaar die donker man


Vir Simone

1. Op die groen voetpad 


2. van die horison ver horison ver – kan nie van
3. om die aarde skat, naby gesien word nie

4. stap ‘n ou man wat


5. ‘n oop maan dra in sy hare skat (bereken)/ estimating /
lyk asof hy om die aarde stap
INVERSIE (omgekeerde
woordorde)

maan in
hare- man is
bles (bald – ou man verwys na “die donker”
headed)
METAFOOR
Let op die ritme / metrum in gedig
(woordorde) 3
AFRIKAANS EAT GR 10

 Nagtegaal in sy hart 
 jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
 en ‘n rug gebuk aan sy jare.

Donker man word meer beskryf:


Nagtegaal (singende voëljie wat in nag sing) Beklemtoon
ook onvoorspelbaarheid.
Jasmyn – ‘n wit blommetjie met ‘n soet geur wat veral in
die aand geruik kan word.

4
AFRIKAANS EAT GR 10

 Wat maak hy, mammie? vraag staan alleen (beklemtoning)


oop spasie tussen strofe 1 en 2

 Hy roep die kriekies


 Dialoog (dogter /Simone en haar ma)

Hoofkarakter in gedig “Die donker man” –


belangrik p.vnw “Hy”- hoofletter
 Hy roep die swart “ kriekies” – verklieining om by kind te pas.

 stilte wat sing oksimoron


 soos die biesies, my hart [Kontras]“swart stilte”
 en die sterre wat klop onvoorspelbare
(unpredictable) teenoor kind
 tok-tok liefling klanknabootsing se wêreld “kriekies”
swart stilte - alliterasie
 soos die klein toktokkies
 in hul fyn-ver kring. soos biesies in my hart (versag) –
vergelyk die swart stilte wat sing
met geluid van biesies in wind

Verwysing na moederlikheid
& liefde 5
AFRIKAANS EAT GR 10
 Kind nou vertroos – nie meer bang vir die
donker man nie. (Wil nou kennis maak)
 Wat is sy naam mammie?

 Sy naam is Sjuut
 Mammie antwoord nie dadelik nie
(Verrassingselement) Kind moet sjuut, slaap vergeet
 Sy naam is Slaap – en word na ver land van Vaak vervoer…
Let op gebruik van hoofletters wat NAME aandui.
 Meneer Vergeet Uiteindelik wanneer kind half aan die slaap is gee
mammie sy naam “die donker man”
 uit die ver land van Vaak Let op alliterasie in versreëls 19-22 “s” –wat met
slaap geassosieer word en “v” – wat met rustigheid
 Sy naam is toe maar geassosieer word.
 Hy heet, my lam
 Toemaar die donker man
ellips … slaap volg (kind in droomland) en
mammie maak die naam bekend
 Mammie…

 Toemaar die donker man



G.GEYSER [ Vakadviseur Ekurhuleni Noord]
6

You might also like