You are on page 1of 1

MEMO : SPROEIREëN

1 Reën in fyn druppeltjies


 Vog wat deur die lug in fyn druppeltjies vlieg
 Vog in druppeltjies uitgepers

2 Metafoor

3 Ouma in kaneel
Iemand in anys

4 4.1
 Herinneringe aan ander geure soos kaneel en anys wat
hom laat dink aan ander vroue in sy lewe
 Herinneringe aan sy meisie

4.2
Ja , die nartjiebome langs die Umolozirivier wat heel waarskynlik
herinneringe uit sy jeug is.

5 Hy onthou die troos wat die nooi hom gebied het.

6 Hy moes die nartjie oopbreek en die geure “vrylaat” om die


herinneringe op te roep uit sy verlede.

7 Dit dui op die nartjiebome rondom hom in die boord waar hy


onthou hy gestaan het.

8 Skerp, skoon vars reuk – net soos wat dit aangenaam is, is sy
meisie ook so vir hom bekoorlik.

9 Tas, reuk , sig

10 Oud en jonk

11 Alliterasie : nooi is in ‘n nartjie


Assonansie : hand uitsak

You might also like