You are on page 1of 7

SPROEIREëN

D. J. OPPERMAN

MrsAlbertsClassroom
SPROEIREëN = CITRUS SPRAY
[Bron: youtube shorts - Vitamin C Waterfall 2020]
🍎MrsAlbertsClassroom

Nartjieboorde = Tangerine
orchards.
🍎MrsAlbertsClassroom

Swartfoloos = Black Umfolozi


river in KZN
🍎MrsAlbertsClassroom
TITEL - Verwys na die fyn sproei (fine mist)
SPROEIREëN wat uit die skil van sitrusvrugte kom wanneer
jy die skil druk of breek = reuk.

1. My nooi is in 'n nartjie, ALLITERASIE


Klankrykheid
Beklemtoon
die refrein
INKEPING

2. my ouma in kaneel, UITROEPTEKEN


Verras
3. daar's iemand ... iemand in anys,
4. daar's 'n vrou in elke geur! 3 Geure
Reël 1: Meisie (girlfriend) METAFOOR. Konnotatiewe betekenis. Figuurlike
taal.
Reël 1: Die reuk van nartjie (tangerine) herinner die spreker aan sy geliefde.
Reël 2: METAFOOR. Die reuk van kaneel (cinnamon) herinner die spreker
weer aan sy ouma.
Reël 3: ELLIPS. Pouse – om te dink. Sukkel om die herinnering op te roep.
Reël 3: Die reuk van anys (aniseed/star anise) laat hom aan iemand dink,
maar nie seker wie nie. SINESTESIE (Sintuiglike waarneming) ervaar
vroue deur sintuie.
Reël 4: ELISIE. Daar is
Scents bypass the thalamus and go straight to the brain's smell center, known
as the olfactory bulb. The olfactory bulb is directly connected to the amygdala and
hippocampus, which might explain why the smell of something can so immediately
trigger a detailed memory or even intense emotion.
🍎MrsAlbertsClassroom

5. As ek 'n stukkie nartjieskil


6. tussen my vingers buig of knak,
7. breek uit die klein sproeireën EINDRYM
abcbdcd 7 reëls:
8. wat geurend om my hand uitsak, Volmaakte
getal – vroue
9. die boorde weer van Swartfoloos volmaak nes
10. en met die nartjies om my heen hulle is
Reël 11: volgens
11. weet ek hoe dat 'n vrou kan troos. troos = spreker.
comfort
Reël 5: Wanneer ‘n sitrusvrug se skil geknak word, kom daar sap in die
vorm van sproei (mist) uit. Dit is wat ‘n mens die skerpste ruik.
Reël 6: Dit gebeur wanneer jy die nartjie skil (peel). Reël 8:
Reël 7: INVERSIE. Beklemtoon die sproeireën. geurend =
fragrant
Reël 8: Die sproei reën as te ware op sy hand neer.
Reël 9: Hy het as kind in KwaZulu-Natal tussen die nartjieboorde tyd
spandeer. Herinner (reminds) hom aan sy kinderjare. ASSONANSIE.
Reël 9: Swart Umfolozi-rivier. Uitgespreek soos die plaaslike bewoners -
Mengsel van Afrikaans en die Zulu uitspraak.
ENJAMBEMENT
Reël 11: Moontlik ‘n romantiese herinnering. Laat gedig vloei.
🍎MrsAlbertsClassroom

12. O my nooi is in 'n nartjie,

Sangerige
13. REFREIN my ouma in kaneel,
14. toon daar's iemand ... iemand in anys,
15. daar's 'n vrou in elke geur!
Reël 12: UITROEP. Bewondering. Die digter bewonder die vrou. Vroue het
volgens die spreker almal ‘n geur. Hulle is vertroostend en het goeie
herinneringe verbonde aan die vroue in sy lewe.
Reël 15: UITROEPTEKEN. Versterk die bewondering en ekstase.

https://youtube.com/@MrsAlbertsClassroom

https://Instagram.com/@afrikaansclassroom

You might also like