You are on page 1of 11

DIE HANSWORS

SJ PRETORIUS

HANSWORS
=
Nar /
harlekyn=
“clown”
1. Oor sy afsigtelike  Afskuwelike/
boggel verskriklike
 Boggelrug
2 en kromheid het  Die ander sirkusmense
hulle hom met wie hy werk
gekoggel  Spot
 Sintuig: sien – spreker
sien hoe hy lyk
 paarrym
 VERGELYKING: hul
3. en bitterder was lelike woorde = die
hul venyn pyn in sy rug

4. as sy vergroeide  Skeef /
ruggraatpyn. onnatuurlik
 paarrym
 Die diere aanvaar
5. Tussen die diere hom; mense
in ‘n hoek verwerp hom

6. het hy die  Hy verkies om


eensaamheid alleen tussen die
gesoek: diere te wees
 DUBBELPUNT:

Voor direkte rede


 Sirkusmense
7.“met klere wat wonder/skinder
gedurig gaar is, oor sy stukkende
klere
8. Wat doen die vent
 Mense dink min
met sy salaris?” van hom; sien hom
as agterlik
KWATRYN MET PAARRYM

9. Hy’t maandeliks by
 Kommunikasie met
iemand
die poskantoor
10. ‘n brief gepos of
Soek weer die diere op;
een gelees voel op sy gemaklikste
11. by die dierkratte, by die diere
oor en oor: Is daar tog iemand wat
12. “Sou daar tog hom aanvaar?
êrens iemand wees?” Sirkusmense kan dit
amper nie glo nie
PAARRYM
 Hy is lelik (sig) en
13. En daardie ewige stink na sweet en
drank (reuk)
reuk en drank:

14. nie een sou huil  Niemand sal hom mis


as hy bedank, nie

 PROGRESSIE: om
leser van hom te
vervreem
15. maar waar hy in die Wending: hy is
sirkustent goed in sy werk
16. aapagtig teen die  Hy is so rats soos
firmament, ‘n aap teen die
17. hoog teen die tent se dak
takelwerk, kon (hiperbool: hemel
klouter se dak)
 Hy is nie bang vir
val nie
TEENSTELLING: SY KOLLEGAS MINAG HOM, MAAR
TOESKOUERS IS MAL OOR HOM
18. die dood uittart,  Hy is vreesloos;
en, klein kabouter, soos ‘n kabouter
19. sy duiwelstreke  Hy doen vreeslike
uithaal onder toertjies;
20. dat almal skater metafoor: soos ‘n
vir die wonder, duiwel
 Wat mense laat lag
21 is hy, hoeseer  Al word hy gehaat
verag, verlate, en uitgestoot

22. nog deur die  Is hy ‘n aanwins


baas beskou as (asset) vir die
bate sirkusbaas
 TEENSTELLING
KWATRYN;
KRUISRYM
“Toe” en
beletselteken (...) wys
23. Toe het ‘n brief
tyd gaan verby
gekom eendag …
Siekebed
24. Hy’t oor die bed
Hy is verblind deur trane
gebuk, verblind, (wys emosie)
25. terwyl ‘n Sy ma is op haar
boggelvroutjie, sag, sterfbed; ook
26. sterwend fluister: gebreklik soos hy
“Dankie my kind …” Sy bedank hom vir die
geld wat hy
maandeliks stuur

You might also like