You are on page 1of 6

Haar uitvaart

P. J. PHILANDER

MrsAlbertsClassroom
🍎MrsAlbertsClassroom

‘n Soetsuurlemoen: Memoirs
van P.J. Philander.
Elsa Philander – 1949-1951

Elsa got sick that weekend. The doctor misdiagnosed her illness. First, he
treated her for flu, then for inflammation and on Sunday night for pneumonia.

Monday morning, she was too sick for words. We agreed that she should go
to Caledon's hospital and the doctor offered to drive us there. I held her in my
arms in the front seat and as we hurtled downhill at Hellshoogte at 113km per
hour, her eyes fluttered open.

For the first time in my life, I witnessed death. Like my wife’s Chinese blue
teacups, her eyes seem to have fine cracks. I tapped the doctor on his knee.
He stopped in a cloud of dust, used his hearing tube and after a while with a
sigh put it around his neck. My wife was devastated. She held our baby in her
arms on the back seat.

The autopsy confirmed that it was Diphtheria.


TITEL – Verwys na “vertrek” (departure). Word
🍎MrsAlbertsClassroom

Haar uitvaart by begrafnisse gebruik. EUFEMISME. Dit berei ons


voor op verlies (loss) Haar = vroulik (dogtertjie)

1. Al oor my dak het hul gemaal...


2. dié voëltjies het vir haar kom haal.

Reël 1: ALLITERASIE.
Reël 1: ELLIPS. Dui ‘n ruspouse aan. Dit is te moeilik vir die spreker om oor die
gebeurtenis te praat.
Reël 2: AKSENT. Spesifieke voëls wat gekom het. Teken van die nadernde dood.
Reël 2: VERKLEINING. Dui aan dat hulle ‘n klein kindjie kom haal.
Reël 2: Verwys na die 2-jarige dogtertjie, Elsa.

3. Half-toegevoue vuisies klein


4. het ylings na die doodsgordyn METAFOOR

Reël 3: INVERSIE. Beklemtoon die woord klein. Sy was nog bitter klein, slegs 2-
jaar oud. Nog baba.
Reël 4: Sy is besig om van koors te yl (delirious). Sy sien dinge wat nie bestaan nie
en gryp haastig en blindelings daarna.
Reël 4: Die dood is naby. Daar is nou slegs ‘n gordyn tussen haar en die dood.
🍎MrsAlbertsClassroom

5. gegryp en dan weer moeg verslap...


6. die sweet het langs haar slapies afgetap.
PUNT = dui skeiding aan.
Reël 4 en 5 word deur ‘n ENJAMBEMENT verbind. Dit versnel die gedagte, praat
vinnig verby die “doodsgordyn”, maar dui ook die dringendheid/haas aan.
Reël 5: ENJAMBEMENT verbind reël 4 en 5.
Reël 5: Na ‘n yling word die lyfie weer slap. Moontlik so moeg en swak dat sy
moet rus. KONTRAS tussen “gegryp” en “verslap” beklemtoon die
intensiteit van die siekte.
Reël 5: ELLIPS. Weereens ruspouse. Die spreker vind die vertelling ongelooflik
pynlik.
Reël 6: Koors (fever) veroorsaak deur Witseerkeel (Diphtheria). In die vyftigerjare
was Witseerkeel lewensgevaarlik. Vandag word kinders daarteen ingeënt.
Reël 6: VERKLEINING. Die sweetdruppels tap langs haar slape af. Weereens die
beklemtoning hoe klein sy is. Die PUNT aan die einde van versreël 6 dui op
die einde van die uiterlike beskrywing van wat die spreker gesien het.

Diphtheria is dangerous because the bacteria which cause it produce


a powerful toxin (poison). The toxin kills cells in the mouth, nose
and throat. The dead cells quickly build up and form a membrane
which can attach to the throat and lead to death by choking.
🍎MrsAlbertsClassroom

7. Haar ogies sien ek duidelik nog,


8. hul het vir my gesmeek om tog

Reël 7: VERKLEINING. Beklemtoon die kleine kind.


Reël 7: Hy sien dit in sy geestesoog – hy onthou.
Reël 8: Haar oë. Sy het niks gesê nie, sy was te swak, maar haar oë het om hulp
gevra.
Reël 8: Sy het haar pa met haar oë gesmeek om haar te help. Hy kan dit nie
vergeet nie, want hy kon niks doen om haar te help nie. Hy was magteloos
(powerless). Reël 8 en 9 word deur
ENJAMBEMENT verbind,
9. te help... die pyn te stil, weereens omdat hier oor
‘n moeilike onderwerp
10.maar ek was magteloos teen Sy wil, gepraat word. Die tempo
versnel.
Reël 9: ELLIPS. Die ruspouse wys weereens hoe moeilik dit is om oor te praat. Die
spreker wag ‘n oomblik voor hy voortgaan.
Reël 9: Sy wou hê haar pa moet die pyn stop.
Reël 10: TEENSTELLEND. Alhoewel hy so graag wou help, kon hy niks doen om te
help nie.
Reël 10: Hy was magteloos (powerless). In sulke situasies voel/is ouers magteloos.
Reël 10: Magteloos teen God se wil. God het klaar bestem dat sy kom haal word.
🍎MrsAlbertsClassroom

11.en halfweg na die hospitaal R12 INVERSIE: Vir


rymdang. Beklemtoon
12.het, asemloos, die dood ons ingehaal. dat die dood hulle
saggies ingehaal het.

Reël 11: Hulle was nog nie eers halfpad hospitaal toe nie.
Reël 11: ALLITERASIE – beklemtoon dat sy op die pad oorlede is.
Reël 12: PERSONIFIKASIE. Die dood is asemloos. Sy het opgehou asemhaal.
Versmoor a.g.v. die komplikasies van Witseerkeel.
Reël 12: Sy is in haar pa se arms, op die voorste sitplek van die kar, oorlede.
KOMMAS – Beklemtoon asemloos. Dogtertjie letterlik sonder asem.

RYMPATROON van eerste en laaste strofe is dieselfde – bind die gedig tot ‘n
eenheid.
Die ELLIPS in dié gedig word ook ‘n “sesuur” genoem – woorde VOOR en NA word
beklemtoon.

https://youtube.com/@MrsAlbertsClassroom

https://Instagram.com/@afrikaansclassroom

You might also like