You are on page 1of 9

WETENSKAPMANNETJIES

ANTJIE KROG

MrsAlbertsClassroom
🍎MrsAlbertsClassroom

DIE SON DEUR ‘N TELESKOOP:


🍎MrsAlbertsClassroom VERKLEINING / LITOTES. Iets wat
groter betekenis het, minder
WETENSKAPMANNETJIES belangrik te maak. Om minagting te
wys. Negatiewe konnotasie.
1. Julle sit onder swart teleskope
2. en kyk na die son
3. tot julle besef dat julle nooit daar sal kom.
Reël 1: PERSOONLIKE VOORNAAMWOORD. Word direk deur die
spreker aangespreek. Die “julle” waardeer nie die son nie.
Reël 1: Staan in KONTRAS met reël 7. Negatiewe konnotasie.
Beklemtoon die verkleiningsvorm van die titel.
Reël 1: Swart lens aangesien hulle nie direk na die son kan kyk nie.
Hulle moet ‘n filter gebruik. ALLITERASIE beklemtoon die
spanning / stilte wat die wetenskaplikes ervaar.
Reël 1: MEERVOUD. Alle wetenskaplikes het hulle eie teleskope. Hulle
werk nie saam nie, maar eerder alleen (loners/isolated).
Reël 2: Bestudeer die son en hoe die son oor die jare verander.
Reël 3: Dit is voor die hand liggend (obvious) dat niemand ooit na die
son sal kan gaan nie. TE WARM! LETTERLIK /DENOTATIEF.
🍎MrsAlbertsClassroom

4. Pateties bepaal julle dan die ligjare ENJAMBEMENT


Aaneenlopendheid
5. en vertel dat die son as 't ware en versnel tempo.
Verbind gedig tot
6. inkrimp en eendag gaan verdwyn ‘n eenheid.

STROFE 1 = SARKASTIES. Suggereer dat die wetenskaplikes nie ‘n lewe het


nie.

Reël 4: INVERSIE. Beklemtoon “pateties” - negatiewe siening en


minagting vir die wetenskaplikes. Die word is negatief en
verkleinerend.
Reël 4: Wetenskaplike jargon: afstand wat lig in 'n jaar aflê (9.4 biljoen
kilometer). Niemand kan ligjare presies bepaal nie.
Reël 5: so te sê – verwys na twyfeling (doubt) in dié teorie.
TAALFOSSIEL / ARGAïESE gebruik. ELISIE ter wille van ritme.
Reël 5&6: Die wetenskaplikes bevind deur hul ondersoeke dat die son met
tyd verkrimp en voorspel dat die son eendag gaan verdwyn.
Behep met die onveranderlike (inevitable) – indien wel waar -
en saai daardeur paniek en vrees.
🍎MrsAlbertsClassroom

7. Ons sit maar hoog op die windpomp ALLITERASIE beklemtoon


die personifikasie en die
8. en kyk hoe die son sy kop stamp sprekerse ervaring.

9. teen die rant ENJAMBEMENT

Reël 7: Die spreker en haar maats. KONTRAS. Teenoorgestelde


van die wetenskaplikes. Verwys moontlik ook na meer as een
persoon wat saam sit, waar wetenskaplikes alleen werk.
Reël 7: “maar” dui daarop dat die wetenskaplikes sal neersien op hulle
tydverdryf. Hulle het belangriker dinge om te doen.
Reël 7: KONTRAS. Reël 1 “onder” vs Reël 7 “hoog op”.
Reël 7: Wetenskaplikes = Sit onder teleskoop, binne, verkrimp in klein
spasie/kantore.
Spreker = Sit buite/in die oopte (open space/nature) op ‘n hoë
windpomp en kan dus ver sien.
Reël 8&9: PERSONIFIKASIE. Dis son word vermenslik deur na sy “kop” te
verwys. Funksie is om te beklemtoon hoe mooi sonsondergang is.
Spreker kyk met waardering na waar die son.
🍎MrsAlbertsClassroom
Bloei beteken hier
10. hoe hy bloei om te versprei/te
vermeerder asook
11. hoe die vaal lug gloei die kleur
verwysing. Die
rymwoorde hier
12. hoe die bome tot silhoeëtte verskroei. spreek van
WARMTE.
Reël 10: BEELDSPRAAK. Passievolle beskrywing van die sonsondergang.
Sintuiglik – SIEN. In die beskrywing word die beeld so duidelik!
Reël 11: Wat vaal was a.g.v stof/besoedeling word helder.
Reël 12: Met die son agter die bome lyk dit of hulle swart is.
Reël 10-12: HERHALING. Beklemtoon die beskrywing en HOE belangrik die
son is. Dui hoe die sonsondergang stapgewys gebeur.
PROGRESSIE: Elke versreël langer as die vorige een. Dit versterk die beeld van
hoe die son ondergaan, die skaduwees verleng en die lug rooier
word. ALLITERASIE VAN L-KLANKE
VERSKIL tussen strofe 1 tot 2: Beklemtoon verandering van die lug se kleur.
Die Wetenskaplikes ONTLEED (analyze) die son en die spreker - en die mense wat
soos sy dink - WAARDEER (appreciate) die son.

VS
🍎MrsAlbertsClassroom
GEE HIERNA
13. daarom, liewe menere, teken ek klawertjies REDES
HOEKOM SY
DRUIP.
14. tussen my huiswerk, kry ek 26%
ENJAMBEMENT
15. want ek luister eerder na verbind gedig
tot ‘n eenheid.
16. die verdwaalde korhaan
17. tussen die bossies by die tennisbaan
IRONIE: Die klawertjies wat sy teken, bring haar nie
geluk nie – kry steeds 26%

Reël 13: REDEGEWENDE VOEGWOORD.


Reël 13: Kommas voor en na “liewe meneer” beklemtoon dit.
Reël 13: SARKASTIES. Sy bedoel dit nie soos sy dit sê nie. Sy spreek hulle
met minagting (contempt) aan. APOSTROOF.
Reël 13: SIMBOLIEK. Klawertjies is ‘n teken van geluk.
Reël 14: Druip Wetenskap op skool – stel nie belang nie.
Reël 15: SINTUIGLIKE WAARNEMING. Verkies natuur bo
geleerdheid.
Reël 16: Die korhaan het tot by tennisbaan verdwaal. Gewoonlik in oop
velde. Engels = BUSTARD/HEATH-COCK
🍎MrsAlbertsClassroom

18. en kwadreer liewer my vreugdes HERHALING


19. en vind dan die logaritme van my hartseer
20. want syfers bring eensaamheid KOEPLET – word gesien as strofe
4 alhoewel daar geen spasie in die
21. wat geen mens kan keer. gedig verskyn nie.

Reël 18&19: JARGON. METAFOOR. Gebruik wiskunde jargon om te


verduidelik wat sy eerder wil doen. Moeilike terme wat ‘n mens
sukkel om te verstaan, dus bly sy by dit wat saak maak: Sy sal
veel eerder haar eie vreugde vermeerder/kwadreer en sy werk
daaraan om die logaritme/eksponent van haar hartseer te vind.
Reël 20= REDEGEWENDE VOEGWOORD. Die rede waarom sy eerder
Wetenskap en Wiskunde sal druip is omdat dit na alleen-
beroepe lei. Wetenskaplikes sonder hulself af om navorsing te
doen.
KONTRAS – Die spreker beklemtoon wat sy voel teenoor wat die
wetenskaplikes voel.
🍎MrsAlbertsClassroom
https://youtube.com/@MrsAlbertsClassroom

https://Instagram.com/@afrikaansclassroom

SONSONDERGANG (VERSNEL):

You might also like