You are on page 1of 6

Behoefte aan ongunstige weers-en ander omstandighede

T.T. Cloete

TITEL
Die titel verwys na die spreker se behoefte aan omstandighede
wat algemeen as negatief beskou word,
maar wat as “gunstig” beskou word (soos somerdae en wild) en van
dinge wat algemeen as negatief beskou word
(soos moordenaars en trompoppies) en lei
dit to oppervlakkigheid. Daarteenoor is daar te min
dinge wat tot introspeksie en dus kreatiwiteit lei.
(soos te min storms en
skilderye.)
STROFE 1
Die herhaling van te
veel dui op
oordadigheid. ’n
1. Die land het te veel bietjie te erg is ook
nie goed nie.
2. aan ryk boere met Ford
3. en Fordson te veel halfgeleerde sportiewe studente

tipe trekker
4. studeer aan te veel universiteite met te veel sosiale personeel
5. te veel is die somerdae en te kort
Let op die
kontrastering
van die seisoene,
6. is die winters dun is die herfs vals die lente maar elkeen het ’n
probleem. Dit is of
te kort, te veel te
dun of te vals.
STROFE 2
Kontras werking.
7.Die land het te veel binneland te veel olifante en leeu Olifant en leeu
8. en te min watervoëls te min mere en koue poel teenoor watervoëls
en mere. Tussen te
veel en te min.
9. met swane niks steur

grasieuse voël wat in die Noordelike halfrond voorkom


10. die voetbalson nie as hulle vleis braai sneeu

die regte sonskynweer om voetbal (rugby) te speel.


11.dit nooit geen mis spoel

12. soos melk teen die ruite nie geen sprokies gebeur

vergelyking : die mis lyk soos melk


Op ander plekke, soos in die
Noordelike halfrond gebeur sprokies,
STROFE 3 maar in S.A. is daar nie sprokies nie,
dit is net negatief. En dan noem hy die
negatiewe dinge.

13. in woude nie. Daar is te veel koerante


14. en koerantsterre soos hoere en moordenaars
Nie regte koninginne wat bv. die land
regeer nie. Sy is ’n valse koningin bv.
joolkoninginne.
15. te veel onmonargale koninginne en trompoppies
16. te veel annalante joollieste te vele sonnante
leë of
17. mercedese te veel minnaars alliterasie : m oppervlakkige
18. en ministers met hul adjunkte en ander snoppies.

Samestelling van die


voorname van Anneline Kriel
en Yolande Kloppers, wat snobisme omdat hulle
albei in die sewentigerjare dink hulle het iets, maar
Mej. Suid-Afrika was. eintlik het hulle niks.
STROFE 4

19. Daar is te min skilderye en boeke kontras.


koue
20. en te min koue en kaggelvuur maande aanmekaar. kaggelvuur
21. skyn die son daar is geen verbeeldingryke ommekeer teenoor
skyn die
Omdat mense in Suid-Afrika nie tyd son
kry om te dink en nuwe menings te
vorm nie, bly alles dieselfde en word
geen nuwe verbeeldingryke kuns,
skilderye of sprokies gemaak nie.

22. van seisoene en menings nie geen donker hoeke


23. teen storms nie te min storms te ver uit mekaar

24. lê hemel en aarde met tussenin te veel mooi weer.

Omdat die storms so vêr uit mekaar is en daar te veel


mooi weer is, lê daar in SA (tussen hemel en aarde) niks
anders as, kultuurloosheid en oppervlakkigheid nie.
TEMA
Sogenaamde, ongunstige omstandighede lei
tot groter kreatiwiteit en kulturele uitdrukking,
wat verreweg verkieslik is bo
oppervlakkigheid.

You might also like