You are on page 1of 6

AFRIKAANS EAT GR 10

“TOEMAAR DIE DONKER MAN” INGRID JONKER

1
Trooswoord (calming word) Toemaar
verwys na die naam van die Donker man.
(Klaas Vakie “sand man” wat die nag en of
slaap bring
TOEMAAR DIE DONKER MAN
VIR SIMONE

1. OP DIE GROEN VOETPAD horison ver – kan nie


van naby gesien
2. VAN DIE HORISON VER word nie

3. OM DIE AARDE SKAT,


skat (bereken)/ estimating /
4. STAP ‘N OU MAN WAT lyk asof hy om die aarde
stap INVERSIE
5. ‘N OOP MAAN DRA IN SY HARE (omgekeerde woordorde)

Metafoor
ou man verwys na “die
vir die
donkerman. donker/slaap”
Hy het nie
hare nie, hy Let op die ritme / metrum in gedig 2
is bles(bald) (woordorde)
Metafoor – die man is gelukkig en of
positief, omrede die nastergaal pragtig
sing wat mens slaperig maak.

Jasmyn is ‘n “krui” – dit


6. NAGTEGAAL IN SY HART ruik baie lekker. Die man
ruik lekker (Jasmyn blom
7. JASMYN GEPLUK VIR SY OOP KNOOPSGAT
in die nag/donker.
8. EN ‘N RUG GEBUK AAN SY JARE.

Donker man word meer beskryf:


Nagtegaal (singende voëljie wat in nag sing)
Beklemtoon ook onvoorspelbaarheid.
Jasmyn – ‘n wit blommetjie met ‘n soet geur wat
veral in die aand geruik kan word. Gat in jou baaidjie waar
mans gewoonlik
blommetjie of sakdoek
insteek
3
vraag staan alleen (beklemtoning)
oop spasie tussen strofe 1 en 2 Troetel/bynaam vir die ma.
Dialoog (dogter /Simone en haar ma)

9. WAT MAAK HY, MAMMIE?


Hoofkarakter in gedig “Die donker man” –
belangrik p.vnw “Hy”- hoofletter
“ kriekies” – verklieining om by kind te pas.
10. HY ROEP DIE KRIEKIES
11. HY ROEP DIE SWART
[Kontras]“swart stilte”
Oksimoron, stilte onvoorspelbare
12. STILTE WAT SING kan nie geraas (unpredictable) teenoor kind
13. SOOS DIE BIESIES, MY HART maak nie maar tog se wêreld “kriekies”
sing dit swart stilte - alliterasie
14. EN DIE STERRE WAT KLOP
soos biesies in my hart (versag) –
klanknabootsing vergelyk die swart stilte wat sing
15. TOK-TOK LIEFLING met geluid van biesies in wind

16. SOOS DIE KLEIN TOKTOKKIES Verwysing na moederlikheid


& liefde
17. IN HUL FYN-VER KRING.
4
18. WAT IS SY NAAM MAMMIE?
Kind nou vertroos – nie meer bang vir die donker man nie.
(Wil nou kennis maak)
19. SY NAAM IS SJUUT
Mammie antwoord nie dadelik nie
20. SY NAAM IS SLAAP
(Verrassingselement) Kind moet sjuut, slaap vergeet
– en word na ver land van Vaak vervoer…
21. MENEER VERGEET Let op gebruik van hoofletters wat NAME aandui.
Uiteindelik wanneer kind half aan die slaap is gee
22. UIT DIE VER LAND VAN VAAK mammie sy naam “die donker man”
Let op alliterasie in versreëls 19-22 “s” –wat met
23. SY NAAM IS TOE MAAR slaap geassosieer word en “v” – wat met rustigheid
geassosieer word.
24. HY HEET, MY LAM
Die dogter vra vreeslik baie vrae want sy is
25.TOEMAAR DIE DONKER MAN nuuskierig

ellips … slaap volg (kind in droomland) en


26. MAMMIE… mammie maak die naam bekend

27. TOEMAAR DIE DONKER MAN


5
ADDITIONELE INLIGTING OOR DIE GEDIG:

• Troetelname wat die ma vir die kind deur die gedig


gebruik : skat, my hart,lam , liefling
• Donker man het deur die gedig verskillende name:
sjuut,slap,meneer vergeet, toemaar
• Die donkerman in die werklikheid is Klaas Vakie
(the sand man) wat die nag of slap bring

You might also like