You are on page 1of 11

"VIR SARA BAARTMAN" – Diana Ferrus

1
agtergrondsinligting
• Sara (Saartjie) Baartman was 'n Khoivrou wat in ongeveer 1790 in die
Gamtoosvallei gebore is en toe sy sowat twintig jaar oud was, verkoop is aan ’n
Londense sirkusbaas. In Londen is haar menseregte op gruwelike wyse geskend
deurdat sy as ’n eienaardigheid ten toon gestel is, omdat sy so anders as
Europese vroue gelyk het. Wat in haar Afrikakultuur skoonheid was, was vir die
Europeër ’n lagwekkende skouspel. Sy is selfs aan anatomiese ondersoeke by
die Natuurhistoriese Museum in Londen onderwerp. Na bewering was haar
laaste woorde “Saartjie gaan huis toe” toe sy in 1815 in Parys, Frankryk,
oorlede is. Haar liggaam is selfs gedissekteer en haar oorskot is ten toon gestel.
Vir meer as ’n eeu en ’n half kon mense steeds na haar brein en beendere gaan
kyk in ’n Paryse museum. Sy is later in Parys begrawe, maar Nelson Mandela
het gevra dat haar oorskot na Suid-Afrika teruggebring word. Frankryk se
parlement het in 2002 aan hierdie versoek gehoor gegee. Sy is op 9 Augustus
2002, Nasionale Vrouedag, te Vergaderingskop, ’n heuwel buite Hankey in die
Oos-Kaap, ter ruste gelê.

2
Elegie vir 'n suid-afrikaanse ikoon
• APOSTROOF - Sara Baartman word op respek- en liefdevolle wyse deur die
spreker van die gedig aangespreek
• Die spreker dui aan dat sy Sara Baartman (deur middel van die gedig)
terugbring "huis" toe – dit verwys nie net na Sara se herbegrafnis in Suid-Afrika
nie, maar ook na alles wat met 'n mens se huis (tuiste) in verband gebring
word, soos waardigheid, liefde, respek, geborgenheid en vrede
• Die gedig kan in 'n sekere sin ook gesien word as 'n hertoeëiending van die
identiteit, selfrespek en menslikheid waarvan Sara in Europa beroof is (met
ander woorde by wyse van taal)
• Deur Sarah se herbegrafnis word daar uiteindelik nie net vir Sara nie, maar ook
vir die spreker (en die mense met wie sy haar assosieer), vrede gebring – 'n
mens sou dus kon aanvoer dat dit 'n versoeningsvers is

3
Vir Sara Baartman
Sara Baartman (graf)

4
Vir Sara Baartman
Vestig aanda
g op
die volgende
versreël > wa • Gedig = Vrye vers (Geen
ar die Hhuis > verwys na
huis is. laaste rusplek
vaste rympatroon)
• Gedig bestaan uit 4 strofes.
sspreker • Gedig voldoen nie heeltemal
1 Ek is hier om jou huis toe te neem, huis toe – aan vereistes van ‘n ballade,
maar daar is tog kenmerke
2 onthou jy die vlaktes, oop plat area – oop veld daarvan.
3 die welige groen gras onder die groot eikeboom, • Verskeie vorme van herhaling
> muiskaliteit
4 die lawende koeltes en die son wat nie steek? bed = • Klank en woordherhaling kom
5 Ek het jou bed berei teen die voet van die berg, graf voor.
• Vir Sarah Baartman kan
Reël 4 - doel van vraagteken – hierdie gedig niks meer
Dui op ‘n retoriese vraag. beteken nie, daarom is dit ‘n
Spreker vra ‘n vraag aan die tipe huldeblyk vir die
onslapende agterblywendes – dus ‘n lied
vir begrafnisgangers.
Welige groen gras – dui op gras wat nog mooi groei.
Groei = lewe. / Kontrasterend met die toestand van Ssien jy die alliterasie?
Sara Baartman (Sy is dood en word begrawe – kan nie
hierdie “lewe” en groenigheid en lawende koeltes
geniet nie.
5
Vir Sara Baartman

Khoi mense was nie in doodskiste begrawe nie, maar is toegerol in komberse en kruieplante is
binne in die komberse geplaas. Bo-op die graf is klippe gestapel.
uitgevat / versier (dressed up)
6 jou komberse uitgedos met boegoe en kruisement.
7 Daar waar die proteas pronk in geel en wit, Vrolike kleure is ter sprake (geel en
wit) . Staan in kontras met dood
8 daar sing die rivier ’n verwelkomingslied! (ironie)/ Uitroepteken – dui op
vrolike verwelkoming.
Die rivier sing = personifikasie

Boegoe – welriekende plant met medisinale eienskappe.


(buchu) / Kruisement (mint , aromatic medicinal plant

6
Vir Sara Baartman

9 Ek is hier om jou weg te skeur, weg te skeur – weg te vat


10 weg van die snydende oë van die rassistiese monster
11 wat wegkruip in die donker met sy kloue van haat, weg (herhaling) –
beklemtoon die
permanente
toestand (finaal)

snydende oë –
bitsige/ pynlike
(scatching,
hurtful)

rassistiese
monster – die wit
mense wat na haar
haar gekyk het
omdat sy ‘n
snaakse figuur
gehad het.
(sien foto)

7
Vir Sara Baartman
12 wat jou liggaam versnipper, stukkie vir stukkie,
Sara se liggaam
13 jou siel vergelyk met dié van satan word “versnipper”
14 en syne vergelyk met dié van God! iironie met die oë, tong –
elke deel (stukkie
vir stukkie). Die
15 Ek is hier om jou te troos, negatiewe
kommentaar het
16 jou moeë hart teen my bors vas te hou, selfs daarop gedui
17 die palms van my hande oor jou wange te vou dat sy nie deur
God geskape is nie.
Iironies: dat die Sara Die spreker (ek)
Die spreker koester die ontslapene
(wat niks verkeerd bring vertroosting
in haar gedagtes. Die woorde
gedoen het) se siel deur haar weg te
hart , bors, vas te hou en vou dui
vergelyk word met vat van die
op beskerming teen alles wat
satan, terwyl die wat rassistiese
negatief was in die lewe van Sara.
haar veroordeel het, se monster – soos ‘n
siele vergelyk word met moeder druk sy
die van God. haar vas teen
(Uitroep van woede!) haar bors
8
dDie spreker
Vir Sara Baartman wil haar laaste
eer betoon in
haar gedagtes
deur die ikoon
18 die lyne in jou nek met my lippe te streel (Sara) te soen
19 en jou ewige skoonheid in my oë te onthou. (lippe streel) in
20 Ek is hier om vir jou te sing haar nek. Sy
assosieer haar
21 want ek het vir jou vrede gebring. met Sara se
swaarkry en
wil vrede
bring.
Sy wil haar
skoonheid
onthou met
Die geliefde (spreker) haar oë –terwyl
is teenwoordig om die wat haar
haar laaste eer te gesien het, haar
betoon deur te sing as lelik onthou.
(begrafnislied) en (kontras)
vrede vir die
oorledene te bring.
9
Ek spreker is hier om
Vir Sara Baartman Sara te herbegrawe (huis
toe te neem)

22 Ek is hier om jou huis toe te neem, Die Khoi


het na aan
23 daar waar die oeroue berge jou naam uitroep! natuur
24 Ek het jou bed berei teen die voet van die berg, geleef. Die
25 jou komberse uitgedos met boegoe en kruisement. berge het
Sara vereer.
26 Daar waar die proteas pronk in geel en wit,
27 daar sing die rivier ’n verwelkomingslied.

Herhaling – sien
versreël 5 -6 Herhaling – sien verseël 7-8
Doel:- Beklemtoon die Die natuur (rivier en vrolike
feit dat die ontslapene proteas) verwelkom die
nou gaan rus. ontslapene.

10
Vir Sara Baartman

28 Ek is hier om jou huis toe te neem


29 waar ek vir jou sal sing
30 want jy het ook vrede
31 vir my gebring.
Laaste twee versreëls
verduidelik waarom die
spreker haar hulde aan
die ontslapene wil bring.
Let wel: reël 18-21 kan
ook gesien word as ‘n
gesprek wat Sara se
oorlede verloofde met
haar voer en wat sy lof
aan sy geliefde bring
(liefdesballade)
11

You might also like