You are on page 1of 8

Die spreker verlang na `n spesifieke plek,

daarom is dit met `n hoofletter geskryf,


want dit is die naam van `n spesifieke
streek, die Hoëveld.
Vertel ons waaroor die gedig gaan.

In die Hoëveld
Toon van den Heever
Na die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het daar ernstige
armoede (poverty) op plase ontstaan, onder andere omdat
die plase tydens die oorlog afgebrand is. Dit het veroorsaak
dat mense wat nooit vir iets anders as boerdery opgelei is
nie, na die stede getrek het waar hulle veral in die myne
gewerk het om geld te verdien. Baie mynwerkers het
myntering (phthisis) opgedoen as gevolg van die stowwe
wat in sekere myne ingeasem word en die longe aantas.
Die simptome van tering is koors en `n hoes wat `n
fluitgeluid maak, omdat die sieke nie kan asem kry nie. In
hierdie gedig verlang die myner terug na die plaashuis wat
hy moes agterlaat om in die myn te gaan werk. Hy dink aan
die wye ruimtes (wild open spaces) op sy plaas, sy perde en
ander diere en die familiegrafte.
TEMA: Verlange na vryheid.
STEMMING : Nostalgies.
UITERLIKE BOU: twee strofes van agt versreëls elk (oktaaf).
Vaste ritme met eindrym.
Ritme is funksioneel want dit boots die wind in die gras,
die ritme van die perd en bokkies wat op die grafte speel
na.
INNERLIKE BOU: Progressie in die gebeure. Eers vertel hy
ons van sy verlange na die plaas. Die tweede strofe besef
hy dat hy nooit weer die plaas sal sien nie, want hy is siek.
KONTRAS: Twee wêrelde; Myn(toe en ondergrond) en die
plaas (oop en vry)
Herhaling, die spreker praat van `n spesifieke
plek, dit word sinoniem met vryheid

Beskryf die plek – sinoniem


met vryheid

1. In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo


2. Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
3. Waar `n mens nog vry kan asemhaal en aan `n God kan glo,
4. Staan my huisie wat ek moes verlaat vir geld.

Suggereer emosie Die rede waarom


(verlange) hy daar weg is
Alliterasie “w”- klank

Metafoor- die gras wat in die wind waai


(agtergrond word geskep in reël 1-4)
5. En as ek in die gange van die myn hier sit en droom
6. Van die winde op die Hoëveld, ruim en vry,
7. Dan hoor ek die geklinkel van my spore, saal en
toom,
8. Sawens as ek bees of skaap toe ry.

Parentese Droom hoe hy met sy perd


op die plaas ry.

Rympatroon: ababcdcd= Kruisrym


Hier sien ons die kontras tussen die lewe op die plaas en die
lewe op die myn

9. Op die Hoëveld, waar dit wyd is, waar jy baie ver kan
sien, Parentese – beskryf die spreker se emosie
wat hy voel
10. (Die ylblou bring `n knop dan in jou keel)
11. Staan my huisie nog en wag vir my, wag al `n jaar of
tien,
12. Waar die bokkies op die leisteengrafte speel
Hoe lank hy al in die
Beklemtoon sy huisie myn werk

Rympatroon: kruisrym Geliefdes wat hy op die plaas moes laat


Parentese- stukkie wat ingelas is deur (), kommas of- -.
1. Laaste fluit verwys na die fluit wat blaas na die
Dui wending aan einde van `n skof
2. Die tering word erger.
3. Die dood m.a.w. die einde van die persoon se lewe.
13. Maar as die tering kwaai word en ek hoor die
laaste fluit,
14. Dan sweef ek na die Hoëveld op die wind
15. Ek soek dan in die maanlig al die mooiste plekkies
uit
16. Waar ek kleiosse gespeel het as `n kind.
Hy het op daardie plaas grootgeword
Hy verbeel hom hy gaan terug
- moontlik `n familieplaas.
Hoëveld toe en herleef sy kinderdae

You might also like