You are on page 1of 12

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel

Hans du Plessis
Vooraf

• Maak ’n lysie van die verskillende soorte gedigte wat jy al in die Afrikaanse
klas in graad 10 en 11 gedoen het.

• Weet jy wat/waar is die Vredefortkoepel?

• Wat is ’n Wêrelderfenisgebied?

© Vlymskerp 2017
Wat is die Vredefortkoepel?
• koepel: (curved rock layer; a hemispherical topographic feature that slopes in al
directions from a central point, formed by upward folding of sediment): ’n struktuur
van rotslae wat van ’n sentrale punt na bo loop (soos die Vredefort-koepel).

• Die Vredefortkoepel is in die Vrystaat.

• Dit het ontstaan toe ’n meteoriet 2000-miljoen jaar gelede met die aarde in die
omgewing van Vredefort gebots het. Die botsing het ’n krater veroorsaak, wat
ongeveer 400 kilometer in deursnee is, en ’n radius het van 190 kilometer.

• Geoloë het ontdek dat die area se klein heuwels en valleie, wat in die vorm van 'n
koepel is, toe ontstaan het.

• Wetenskaplikes beskou die Vredefortkoepel as een van die belangrike bewyse van
die planeet se geologiese geskiedenis en evolusie, daarom is dit verklaar as ’n
Wêrelderfenisgebied.

© Vlymskerp 2017
Wat is ’n Wêrelderfenisgebied?
• Regoor die wêreld is daar reeds byna 800 Wêrelderfenisgebiede in meer as
130 lande.

• Die doel is om plekke van besondere belang, kultureel of in die natuur, vir
die mensdom te bewaar.

• Nog Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika: Die Groter St. Lucia-


vleilandpark, die Kaapse Blommeryk, Robbeneiland, die Wieg van die
Mensdom-fossielterrein, Mapungubwe, die Ukhahlamba-Drakensbergpark
en, in 2007 aangewys, die Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap.

Watter een van ons land se Wêrelderfenisgebiede wil j


y graag besoek?

© Vlymskerp 2017
Wat is ’n haikoe?
• ’n Haikoe is ’n rymlose gediggie, van Japannese oorsprong, wat uit drie
versreëls bestaan.

• Dit vang ’n spesiale oomblik vas en gee die digter se gevoel op daardie
oomblik weer. ’n Haikoe wil die leser toelaat om anders as die normale
mens na die wêreld te kyk.

• Die tradisionele vorm is: sewentien lettergrepe, in drie kort versreëls


verdeel:
Meteoriet
Versreël 1: vyf lettergrepe
[5] Deur/ die/ don/ker/ klief
Versreël 2: sewe lettergrepe [7] ’n/ klip/vuis/ en/ klap/ le/we
Versreël 3: vyf lettergrepe [5] uit/ die/ aar/de/ uit.

© Vlymskerp 2017
Hans du Plessis (1945- )

• Hans du Plessis was sedert 1985 betrokke by


skryfkursusse van die ATKV saam met die
Departement Afrikaans van die Noordwes-
Universiteit. Van 1990 staan dit bekend as die
ATKV-skryfskool. Baie Suid-Afrikaanse
skrywers het by hom geleer hoe om hul stories
in romans, kortverhale, gedigte en dramas te
verwerk.

• Na sy aftrede in 2011, het hy vir hom ’n plasie


van 11 ha, Rhebokkop, net buite Parys gekoop,
in die hart van die Vredefort-koepel, in die
middel van die historiese Wêrelderfenisgebied
vir hom “sy stukkie hemel op aarde. Sy eie
Eden waar hy net Hans die skrywer kan wees.”

Foto: Izak de Vries

© Vlymskerp 2017
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
Die gedig bestaan uit tien haikoes, volgens die titel, geïnspireer deur die Vredefort-koepel.

Meteoriet Meteoriet = ’n rots wat deur die hemelruim beweeg en


split/divide aan die brand slaan as dit die atmosfeer van die aarde
Deur die donker klief bereik. Die rots het die aarde so hard soos ’n vuis van
stone fist slap/hit klip getref. Daarna verdwyn omtrent alle lewe vanaf
’n klipvuis en klap lewe die aarde.

uit die aarde uit.


Metafoor en personifikasie.

© Vlymskerp 2017
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
Die spreker beskryf hoe die koue wind na die botsing
Wind oor die donker aarde gewaai het.
breath speed
’n Asem jaag oor Metafoor en personifikasie.
huge Die wind word vergelyk met ’n asem wat jaag. (Soos
yslike nagte en vee wanneer jy baie vinnig hardloop.)
Die wind jaag: dit waai baie vinnig en is dan ook sterk,
ons winternis weg.
soos ’n stormwind.

Yslike = baie groot OF baie koud


Die aarde is “yslik”, dit kan na die Ystydperk verwys
wat na die botsing aangebreek het.

© Vlymskerp 2017
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
Water Die kleur van die water in die koepel is silwer en vertel
aan die mens wat 2000-miljoen jaar gelede gebeur het.
Jy maak so silwer Die water vertel vir ons die dinge sonder om woorde te
gebruik. Die spreker is sprakeloos oor die kennis wat
sonder droë woorde sin
completely knocked down
die water deur die miljoene jare deel.

wat my skoon verstom.

Grond Die reën wat in die koepel val en die son wat daarin
skyn gee lewe aan die koepel, want die hart van die
Vangtoreën enhands
cup one’s son in aarde klop.

die bakhand van jou lyf waar


heart of stone Metafoor

lewe kliphart klop.


Woordspeling: kliphard

© Vlymskerp 2017
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel

Boom Die bome is ’n bewys van die seisoene wat weer deur
light as a feather whirl autumn
die miljoene jare elke jaar weer gekom het.
Veerlig
cold
dwarrel herfshatch
van kil takke
spring
los en broei Metafoor. Die herfsblare dwarrel (val) so lig soos ’n
veer van die bome se takke af.
nog ’n lente uit.

Mens Hierdie haikoe beskryf die mens wat geskep is en wat


hom/haar die reg toe-eien om oor die aarde te regeer.
Toe staan stof uit stof
to rule

en oorheers die aarde op


grond van sy bestaan.

© Vlymskerp 2017
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
heritage
Hier word beskryf wat gebeur het toe die rots die aarde
Wêrelderfenis getref het. Die aarde het tussendeur al die lewe wat
daarop was, geskeur en baie rotse het in die lug
En ons koepel skeur
perforation, holes ingeskiet.
al langs perforasies van
Woordspeling:
mens-dom middeldeur. mensdom = humanity
mens-dom = mense met min verstand

pollution

Besoedeling Die mens het na miljoene jare in die koepel kom


bly en goud begin myn. Die aktiwiteite van die
Nou
hoarse
moet diersmoke
en and
duif
black dust
mens laat die diere en die voëls ly.

hees van die rookpay


axe and saw
ena fine
roet vir
byl en treksaag boet.

© Vlymskerp 2017
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
Prayer

Dankgebed Die spreker bedank God vir die lewenspaaie, goed of


sleg, wat vir die mens wag.
Heer, ons paaiebridges
tarred roads

uitgeteer oor brûe met
water onderdeur.

swael: (sulphur) liggeel stof wat met ’n blou vlam en ’n sterk


Tien
fist of sulphur and fire reuk brand; dit word gebruik vir vuurhoutjies, maar ook
springstof vir bomme te maak
Vuis van swael en vuur
gaan duskant ons Groot Ekskuus Die spreker wonder oor wanneer die vuis,
die rots, weer op die aarde gaan kom
weer kom asem haal. asemhaal – weer die aarde gaan tref.

© Vlymskerp 2017
Bronnelys

• Alle foto’s verkry vanaf die internet skakel na die oorspronklike webwerf.

• Met erkenning en dank aan Iris Bester vir die voorlesing van die gedig.

© Vlymskerp 2017

You might also like