You are on page 1of 14

Ken jy die see …

UYS KRIGE

Uys Krige was ‘n oorlogsjoernalis tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is


deur die Duitsers gevange geneem, maar het na 2 jaar ontsnap. Hy het 6
digbundels gepubliseer, 6 prosawerke en 6 dramas. Heelwat vertalings uit
Frans en Spaans het uit sy pen verskyn waarvoor hy deur die Suid-
Afrikaanse Akademie vereer is. Hy het twee keer die Hertzogprys verower.

Krige het in die kusdorpie Onrus gebly voor sy dood. Hy het die see goed
geken en die mense van die see, die vissers se swaarkry aan eie lyf gevoel
en saam met hulle die see en seedinge beleef.
TITEL
Die titel is ‘n retoriese vraag wat suggereer dat die gewone mens nie ‘n
benul het (don’t have a clue) van watter ontberinge (hardships) die see
veroorsaak nie. Die titel word in versreël 1 en 31 twee keer herhaal.

TEMA
• Vissers waag hulle lewe op die see.
• Die onvoorspelbaarheid (unpredictability) van
die see.

STEMMING
Gesprekvoering (conversation), intens en vol emosie, liries (lyrical)
BOU
UITERLIKE BOU:
• 8 strofes
• ‘n refrein na elke strofe.
• Elke strofe bestaan uit 4 versreëls (kwatryne).
• Vaste rympatroon: kruisrym in die kwatryne. Reël 2 en 4 se rymklanke is altyd –uur wat rym
met die woord duur in die refrein.

INNERLIKE BOU:
Elke strofe gaan oor ‘n ander toneel van dinge wat ‘n visser en sy gesin moet deurmaak. Die
refrein spreek die leser direk aan. Die refrein herhaal 8 keer, maar wissel die eerste woord
“Dan” af met “En”.
Daar is progressie: Die see is kalm, dan stormsee en winde, aggressie van die see, dan raak dit
weer kalm.
Die inhoud is ryk aan beeldspraak (figures of speech) en klankryk, baie leestekens (punctuation
marks) word gebruik.
INHOUD VAN DIE GEDIG
‘n Visserman verwyt (blames) ‘n voornemende
(prospective) viskoper, wat hy “Meneer” noem,
omdat hy sê die vis is te duur. Hy vra die “Meneer”
of hy die see ken.

Dan vertel hy hom van die lewensgevare (dangers) en swaarkry (hardships)


wanneer ‘n mens visvang. Jy moet uitgaan op die see in ‘n bootjie wat nie
teen stormsee bestand (resistant to stormy seas) is nie. Baie vissermanne
verloor hulle lewe (die) in storms. Niemand kan jou help in ‘n storm nie.
Hierdie gedig is ‘n monoloog – hy praat met homself of met ‘n tweede,
afwesige (absent) persoon. Die spreker is die visserman. Hy praat met
“Meneer” (of “jy”), moontlik iemand wat vis by hom koop.
STROFE r.1 HERHALING van die
r.2&3 VERGELYKINGS: (soos)
1 retoriese vraag in die titel
die see lyk bedrieglik
en spreek leser direk aan:
(deceitful) kalm.
“Meneer” en “jy”.
KWATRYN 1 Ken jy die see, Meneer, ken jy die see? a
front porch polished to a shine
2 Hy lyk nou soos jou voorstoep blinkgeskuur b kruisrym
underneath
KONTRAS: 3 en kalm soos min dinge hier benee, a
r.3 - kalm flame
en r.4 - 4 maar hy’s gevaarliker as vlam of vuur. b
gevaarliker paarrym
ELISIE: hy’s = hy is
5 Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur. b

REFREIN Die visserman verwyt v-ALLITERASIE


(chorus) (blames) die “Meneer” beklemtoon hoe
(die viskoper), omdat hy gevaarlik (dangerous)
sê die vis is duur. die see is.
STROFE r.6 VERGELYKING: die
HERHALING van KONTRAS:
2 see lyk kalmer as ‘n
“dae” – beklemtoon (r.8) bries en
soet kind. r.6 & 7 sluit
hoe lank dit sal duur. bulderende
aan by strofe 1. Die
see is nog kalm. wind
peace
KWATRYN 6 Dié vrede, kalmer as ‘n stil, soet kind, PERSONIFIKASIE:
last for days s-, b- en d-
7 lyk of dit dae, dae lank sal duur. bulderende wind
breeze roaring ALLITERASIE - seestorms en
WENDING:
8 Maar word dié bries ‘n bulderende wind, stormwinde
“Maar”(r.8)
9 dan veg jy vir jou lewe, uur na uur.
REFREIN
herhaal 10 En jy sê nog, Meneer, die vis is duur.
PROGRESSIE: die seetoestande KLANKNABOOTSING:
versleg bulderende
• “stil” (r.6) → “bulderende” (r.8)
• “bries” (r.8) → “wind”
• “dae, dae” (r.7) → “uur na uur”
r.12 RETORIESE
STROFE r.11 HERHALING van “swart”
VRAE,
3 beklemtoon die negatiewe ELISIE:
waar’s = HERHALING van
omstandighede (adverse “waar?” –
sleep … mee
conditions). waar is
= to take beklemtoon die
with black south easter hulpeloosheid
KWATRYN 11 Ja, sleep die swart, swart wind die swart nag mee, (helplessness)
nearest neighbour
12 waar kry ons hulp dan, waar’s ons naaste buur? van bootjie op
PERSONIFI- die stormsee.
KASIE van 13 Die Dood staan voor die deur. Gee hy nog net één tree,
boat sinks
die dood 14 dan kelder hy ons almal in sy koue skuur. Daar is
niemand
METAFOOR: die om hulle
15 En jy sê nog, Meneer, die vis is duur. koue, diep see te help
word metafories nie.
REFREIN gelykgestel aan ‘n
herhaal koue skuur
(coldness/
loneliness of the
deep sea)
STROFE r. 16 en 18 PERSONIFIKASIE:
4 die storms raas en die wind blaas. Beklemtoon hoe
r. 16 RETORIESE magteloos (powerless) mens voel as die see stormagtig
VRAAG is. Hulle kan nie uitgaan op see om vis te vang nie.
KWATRYN 16 Wat van die storms wat nooit ophou raas?
always damp, unpleasant
17 Jy sit pal in jou kliphuis, klam en guur, w-ALLITERASIE
wilder crueler
18 en hoor die wind al woester, wreder blaas.
dry stick ee-ASSONANSIE
19 En daar’s geen sprokkel hout meer vir jou vuur.

expensive
REFREIN 20 Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur.
herhaal
Die visserman verwyt (blames)
die viskoper (“Meneer”),
omdat hy sê die vis is duur
(expensive).
r. 21 RETORIESE VRAAG wat eintlik ee-ASSONANSIE:
STROFE boots die vee-
5 inligting gee: Die spreker vertel hoe
dit voel as die branders jou van die gedagte na (imitates)
KWATRYN boot af slaan: “soos ‘n veer gevee”. v- , g-, s-
swept from ALLITERASIE
21 Was jy al van jou bootjie soos ‘n veer gevee VERGELYKING:
wave jail
22 deur ‘n grys golf hoog soos ‘n tronk se muur. soos
struggle r.23 HERHALING
23 Wat help dit om te spartel en te skree: “Nee! Nee!” van “Nee”.
24 sluk jy eers daardie waters sout en suur?
REFREIN herhaal
25 Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur.
Die spreker betrek (involves) die leser deur die
dialoogvorm: aanhalingstekens en uitroeptekens.
Die atmosfeer raak al meer intens namate die
spreker die see se aggressie beskryf.
r. 26 en 27
STROFE PERSONIFIKASIE:
6 “rukwind klap” en
“waansin ken” k-ALLITERASIE
fear of death
KWATRYN 26 Ken jy die doodsangs as die rukwind klap? r.28 en 29
madness remedy or cure 3 VERGELYKINGS:
27 Dié waansin ken geen redmiddel of kuur. nes = net soos. Die
eats intestines crab
28 Hy vreet mos aan jou ingewande nes ‘n krap. angs (fear) vreet aan
ELISIE: hot fires of hell jou net soos ‘n krap,
hy’s = hy 29 Hy’s koud soos ys, heet soos hellevuur! dis koud soos ys en
is vuurwarm soos die
REFREIN 30 Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur. hel.
herhaal Uitroepteken:
r. 29 KONTRAS: (r.29)
“koud”/“heet” beklemtoon die
(warm), heftige (violent)
“ys”/”hellevuur” storm.
STROF r.31 HERHALING van die
E7 retoriese vraag in die
g- en p-
titel en r.1.
ALLITERASIE
KWATRYN 31 Ken jy die see, Meneer, ken jy die see?
jealous glare
PERSONIFIKASIE:
32 Hy wat met groen jaloerse oë na ons gluur, die see gluur met
false step, slip-up
sy oë.
33 ons wat net één ou misstappie moet gee
directly, point blank
34 en hy kom tromp-op op ons afgestuur! o-ASSONANSIE

REFREIN
herhaal 35 Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur.
Uitroepteken:
(r.29)
beklemtoon
die intensiteit
(intensity) van
die see.
STROFE Spreker betrek die leser Hy wek die leser se
8 meer direk met : “Sien jy simpatie met: “krom
… daar…?” ou vroutjie”.
KWATRYN
old, bend forward
Die woord 36 Sien jy die krom ou vroutjie daar, mevrou Mathee, Hy ontlok
repeatedly stare
“aldrie” (evoke) verder
(r.39)
37 wat telkens ver, vér oor die golwe tuur? emosie: sy kyk
breeze just in time
verhoog 38 Sy dink dié briesie bring haar seuns betyds vir tee. “telkens”
die (repeatedly)
tragedie,
39 Hul slaap aldrie agter die kerkhofmuur. a-ASSONANSIE en die
herhaling van
omdat al REFREIN herhaal
“ver, vér” met
haar seuns
verdrink 40 Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur… ‘n aksent op
die tweede
het. e-ASSONANSIEen ELLIPS: laat die leser nadink. “vér”. Sy soek
b-ALLITERASIE IRONIE: die viskoper kla oor die nóg dieper die
beklemtoon hoe duur prys van die vis, maar vissers see in na haar
ver sy kyk betaal met hulle lewens (hulle seuns.
r. 38 PERSONIFIKASIE: waag hulle lewens) om die vis te
“…die briesie bring…” gaan vang.
Die Einde

You might also like