You are on page 1of 10

[4/13, 19:05] anesia: Shared: Tab: Tab 3

Page 1:
@ Openb 13 see: 1 (12:18) En ek het op die sand van die
see gaan staan. (13:1) En ek het ‘n dier uit die see sien
opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy horings
tien krone en op sy koppe ‘n naam van godslastering.
Die openbaring 13 :1
Johannes het n gesig gehad.
N gesig is n verborgenheid.
Die dier kom uit die see uit.
M a w tussen die mense
Hy is nou tussen die mense.
Walter veith verduidelik die koppe en horings baie mooi.
Dis n klomp geheime organisasies wat saamwerk in die
geheim. Hulle laster?
M a w hierdie is n duiwels groep.
2 En die dier wat ek gesien het, was soos ‘n luiperd, en sy
pote soos dié van ‘n beer, en sy bek soos die bek van ‘n
leeu; en die draak het hom sy krag gegee en sy troon en
groot mag.
Die openbaring 13 :2
Wie is die draak? Satan natuurlik!!
Hierdie Dier is die Rooms Katolieke Kerk. Hy is die hoof van
al die ander geheime organisasies.
Hulle aanbid satan!!!
3 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik
gewond was, en sy dodelike wond is genees. En die hele
wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan.
Die openbaring 13 :3
Wanneer het die RKK hierdie dodelike wond opgedoen
Nou gaan ons geskiedenis toe!
Napoleon Bonaparte!!!
Die RKK het op n stadium in die geskiedenis meer mag
gehad as die konings van daardie tyd. Hy was die
oppergesag!
Napoleon het die pous onttroon en sy ring gevat en die
pous 3 jaar in dir tronk gestop.
Toe die pous vrygelaat is, het hy geen gesag meer gehad
nie.
Gaan kyk hoe gaan dit vandag met die RKK en sy pous.
4 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het,
en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk? Wie
kan teen hom oorlog voer?
Die openbaring 13 :4
Wie het die draak aanbid volgens hierdie vers?
Die RKK en sy geheime maatjies.
5 En ‘n mond is aan hom gegee wat groot woorde en
godslasteringe uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit
twee en veertig maande lank te doen.
Die openbaring 13 :5
Wat se die pous?
Hy is in die plek van Vader?
Hy het mag om Vader se WET te verander??
Wow!! Lekker arrogant?!!
6 En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen Yahuah,
om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel
woon, te laster.
Die openbaring 13 :6
7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die
heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor
elke stam en taal en nasie.
Die openbaring 13 :7
Wie is die heiliges waarvan hier gepraat word?
Dieselfde mense wat die RKK gestig het kom vanaf die
nimrod aanbidding. Hulle is al eeue oud.
Die heiliges hier, is die gelowiges, profete en NATUURLIK
ook ons VADER.
8 En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal
wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in
die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe
is nie.
Die openbaring 13 :8
9 As iemand ‘n oor het, laat hom hoor.
Die openbaring 13 :9
10 As iemand krygsgevangenes maak, gaan hy in
krygsgevangenskap; as iemand met die swaard doodmaak,
moet hy met die swaard doodgemaak word. Hier is die
lydsaamheid en die geloof van die heiliges.
Die openbaring 13 :10
Dis baie duidelik wat Vader met die dier gaan doen!
Let asb op!
Die geloof van die heiliges!
Die profete en wat het die profete geglo en VERKONDIG?
Keer terug na Vader se WET!
[4/13, 19:05] anesia: Openbaring 13 (2): Tab: Tab 2
Page 1:
@ Openb 13 aarde: Xxxxc
11 En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy
het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat
soos ‘n draak.
Die openbaring 13 :11
Die slegte herder waarvan Vader gewaarsku het. Hy lyk
soos n lam. Praat soos n draak.
Wie is hierdie?
12 En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oë,
en hy maak dat die aarde en die wat daarop woon, die
eerste dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees is.
Die openbaring 13 :12
Hy en die RKK is maaitjies!!
13 Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die
hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die
mense.
Die openbaring 13 :13
Wie het daai mag?
Elia was die laaste een wat dit kon doen?
14 En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens
wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur
aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ‘n beeld
moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en
lewendig geword het.
Die openbaring 13 :14
Die bewoners van die aarde moet vir die RKK n beeld
maak?
Is hierdie n lettelike beeld?
Wat se beeld is dit die?
15 En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te
gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat
almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.
Die openbaring 13 :15
Dit is hom gegee.
Wie het hom dit gegee?
Die beeld sal praat?
16 En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes
en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op
hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word;
Die openbaring 13 :16
Wat is hierdie merk?
Ons weet nog nie.
Wie is die rykes?
Wie is die armes?
17 sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat
die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam
het.
Die openbaring 13 :17
Waarmee koop en verkoop mense.
Se dit nie hier dat jou geld geaffekteer sal wees nie?
18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat
hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van
‘n mens; en sy getal is ses honderd ses en sestig.
Die openbaring 13 :18
Wysheid?
Die getal van n mens!
Walter Veith het baie mooi die RKK se getal op 666
uitgewerk.
666
Kan dit nog iemand anders wees?
N mens
Watter dier beskryf hy hier
Die een uit die see of die een uit die aarde?
Wie se getal is 666?
Kyk gou wat se Openbaring 12 wie is hy!!!
Hierdie is nie die RKK nie.
12 Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin
woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die
duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy
weet dat hy min tyd het.
Die openbaring 12 :12
Die satan self!!!!!!
Hoe lyk die satan?
Is dit n gedrog met horings en lang tande? Hoekom het
hulle ons daai "image" geleer?
Die Woord se hy was die mooiste van die engele.
43 Ek het gekom in die Naam van my Vader, en julle neem
My nie aan nie. As ‘n ander een in sy eie naam kom, hóm
sal julle aanneem.
Johannes 5 :43
15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting,
waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in
die heiligdom—laat hy wat lees, oplet—
Matteus 24 :15
Gaan lees wat se Vader verder in die Woord
15 Daarop sê Yahuah vir my: Neem weer vir jou die
gereedskap van ‘n herder, van ‘n dwase.
Sagaria 11 :15
16 Want kyk, Ek sal ‘n herder verwek in die land; na wat
verlore is, sal hy nie omkyk nie; wat verstrooi is, nie opsoek
nie; en wat gebroke is, nie genees nie; en wat nog regop
staan, nie versorg nie. Maar die vleis van die vettes sal hy
eet en selfs hulle kloue afruk.
Sagaria 11 :16
Vader sal hom verwek?
Hierdie herder doen alles andersom as wat Vader doen!
Die vleis van die vettes eet!!?
Wie is die vettes?
Hierdie mannetjie gaan baie mense doodmaak!!!
Hulle kloue afruk!!!
Op wrede maniere gaan hy slag onder mense!!
17 Wee die slegte herder wat die skape in die steek laat!
Mag die swaard sy arm tref en sy regteroog! Mag sy arm
heeltemal verdor en sy regteroog heeltemal verduister
word!
Sagaria 11 :17
***
All seeing eye of Lucifer!
Freemason embleem
Let asb op!
Net een slegte herde
[4/13, 19:05] anesia: ***
All seeing eye of Lucifer!
Freemason embleem
Let asb op!
Net een slegte herder.
N spesifieke een!!
Wat se Vader gaan Hy met hierdie mannetjie doen?
In die poel van vuur is sy bestemming!!!
[4/13, 19:05] anesia: Openbaring 17 (1): 1 En een van die
sewe engele met die sewe skale het gekom en met my
gespreek en vir my gesê: Kom hierheen, ek sal jou toon die
oordeel van die groot hoer wat op die baie waters sit,
Die openbaring 17 :1
***
Let op dat hierdie hoer dieselfse eienskappe as die "dier uit
die see" het.
2 met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die
bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van
haar hoerery.
Die openbaring 17 :2
***
Die konings van die aarde - al die regerings van die wêreld.
Die wyn is die leuns.
3 En hy het my in die gees weggevoer na ‘n woestyn, en
ek het ‘n vrou sien sit op ‘n skarlakenrooi dier, vol
godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings.
Die openbaring 17 :3
***
Woestyn - waar die vrou van Openb 12 is.
4 En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en
versierd met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in
haar hand ‘n goue beker gehad, vol gruwels en die
onreinheid van haar hoerery;
Die openbaring 17 :4
***
Vader het gese dat hulle die beker sal drink wat Hy moes
drink.
5 en op haar voorhoof was ‘n naam geskrywe:
Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die
hoere en van die gruwels van die aarde.
Die openbaring 17 :5
***
Moeder van die hoere!!
Moeder van AL die kerke.
Verborgenheid - sy is n geheim. Niemand weet wat sy rêrig
doen nie.
6 En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die
heiliges en van die bloed van die getuies van Yahusha, en
ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.
Die openbaring 17 :6
***
Dis hierdie "geheime afgod aanbidders" wat al die
gelowiges vervolg rn vermoor. Dis die "rivier" van Openb
12.
[4/13, 19:05] anesia: Openbaring 17 (2): 7 Toe sê die engel
vir my: Waarom het jy jou verwonder? Ek sal jou die
verborgenheid van die vrou vertel en van die dier met die
sewe koppe en die tien horings, wat haar dra.
Die openbaring 17 :7
***
Let op dat die dier waarop die hoer ry, nou die eienskappe
van die dier uit die see het. Die dier uit die see het sy mag
aan die dier uit die aarde gegee. Die dier uit die aarde is
nou hierdie dier waarop die hoer ry.
8 Die dier wat jy gesien het, was en is nie, en sal uit die
afgrond opkom en na die verderf vaar; en die bewoners van
die aarde wie se name nie van die grondlegging van die
wêreld af in die boek van die lewe geskryf is nie, sal hulle
verwonder as hulle die dier sien wat was en nie is nie,
alhoewel hy is.
Die openbaring 17 :8
***
Die dier!!
Was - in die hemel
Is nie - hy is gebind
Alhoewel hy is - hy kom weer
Sal uit die afgrond opkom!!
Hierdie is Satan. In vlees! Soos Openb 12 se!
Hulle gaan verwonder as hulle die dier sien?
Hy is as die "mooiste" engel beskryf in die Woord.
Hy is NIE n horing gedrog soos ons gewoond gemaak is die
satan lyk nie.
9 Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe
koppe is sewe berge waar die vrou op sit.
Die openbaring 17 :9
***
Verstand wat wysheid het!!
7 berge - waar die VROU op sit.
Berge - koninkryke
7 koninkryke - hele wêreld - 7 kontinente.
10 En hulle is sewe konings: vyf het geval en een is; die
ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom,
moet hy ‘n kort tydjie bly.
Die openbaring 17 :10
***
7 konings - 1 koning vir elke kontinent.
5 val. Met WW3 sal 5 koninkryke vernietig word.
Dit maak dat 2 oorbly.
Watter 2?
Die ander een? Satan
Kom nog.
Hy bly n kort rukkie.
Dan vaar hy na die verderf.
11 En die dier wat was en nie is nie, is self ook die agtste,
en hy behoort by die sewe en gaan na die verderf.
Die openbaring 17 :11
***
Let op. Al 7 en die 1 gaan na die verderf.
12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat
nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang
mag soos konings een uur lank saam met die dier.
Die openbaring 17 :12
***
O.k. sooo..... Hier is nou 10 ander konings! Wie is hulle?
Hulle ontvan "mag" SOOS konings saam die dier!!!!
Hierdie is satan se maatjies! Die gevalle maatjies!!
[4/13, 19:05] anesia: Openbaring 17 (3): 13 Hulle het een
gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.
Die openbaring 17 :13
***
Hulle het almal dieselfde doel voor oë, maar satan is hulle
koning!
14 Hulle sal teen die Lam oorlog voer, en die Lam sal hulle
oorwin want Hy is die Meester van die meester en die
Koning van die konings en die wat saam met Hom is,
geroepe en uitverkore en getrou.
Die openbaring 17 :14
***
Die wat saam met Hom is,
Uitverkore
Geroepe
Getrou
Die 144000 Levitiese priesters van Golgota.
15 En hy sê vir my: Die waters wat jy gesien het, waar die
hoer op sit, is volke en menigtes en nasies en tale.
Die openbaring 17 :15
***
Let op!!
Volke, tale en nasies = Israel
Menigtes = die res van die bevolking.
16 En die tien horings wat jy op die dier gesien het, hulle
sal die hoer haat en haar verlate maak en naak, en haar
vlees eet en haar met vuur verbrand.
Die openbaring 17 :16
***
Wow!!! Die hoer word vernietig deur hom wat sy aanbid
het?? Wat het Vader gese sal die slegte herder doen? Wie is
die "vettes" ?
16 Want kyk, Ek sal ‘n herder verwek in die land; na wat
verlore is, sal hy nie omkyk nie; wat verstrooi is, nie opsoek
nie; en wat gebroke is, nie genees nie; en wat nog regop
staan, nie versorg nie. Maar die vleis van die vettes sal hy
eet en selfs hulle kloue afruk.
Sagaria 11 :16
17 Want Yahuah het dit in hulle harte gegee om sy
bedoeling uit te voer en een bedoeling uit te voer, en hulle
heerskappy aan die dier te gee totdat die woorde van
Yahuah volbring is.
Die openbaring 17 :17
18 En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat
heerskappy voer oor die konings van die aarde.
Die openbaring 17 :18
***
Babel!! Stad van NIMROD!!
[4/13, 19:05] anesia: Shared: The 7 continents of the world
are
North America,
South America,
Antarctica,
Europe,
Asia,
Africa and
Australia.

You might also like