You are on page 1of 22

A myth about ancient map makers is that they’d adorn the

distant uncharted areas with “Here Be Dragons”


But in truth, only one such map has ever been found – and
that one bears the Latin equivalent, “hic sunt dracones”.
The Lenox Globe dates from about 1503 AD, and places its
dragon sanctuary just off the east coast of Asia.
Here Be Dragons
"Hier is drake" verwys na die gesegde wat volgens
oorlewering (according to legend) op onbekende
gebiede van Middeleeuse kaarte geskryf is
Die menslike tendens (tendency) is om die onbekede
(unknown/unfamiliar) as gevaarlik te sien
Dikwels is drake, seeslange en ander mitologiese
wesens ook op die kaarte geteken
Hedendaags beteken die gesegde dat iets gevaarlik is
Om iets kaf te draf:
pa se kodewoord
om iets te oorwin
draf ek in ‘n oogwink kaf In ‘n oogwink: vinnig

Die pa probeer om
toegang (access) tot sy
rekenaar te beperk
(limit)
Sy geheime kodewoord
is nie vir die seun ‘n
uitdaging (challenge)
nie. Dit is maklik vir
hom om dit te ontsyfer

Digitale inboorlinge vs digitale immigrante – die verskil tussen


die seun en sy pa se geslagte
Digital natives vs digital immigrants
my muis surf dwingend compellingly

Met die muis kry hy


toegang tot ‘n groot
verskeidenheid
inligting – besoek
verskillende
webblaaie

Hy voel aangedryf
(dwingend) om op die
rekenaar in te gaan
en nuwe dinge te
ontdek
Op nuwe ruimtes af
Die seun is ‘n ontdekkingsreisiger
(explorer) deur middel van die
rekenaar in die moderne
kuberwêreld (cyberworld),
net soos die vroe
ontdekkingsreisigers in hulle
seilskepe die antieke wêreld
ontdek het
Beide is nuwe ruimtes / domeine
los my, pa, laat my gaan
inligting is my religie en Google Earth my kaart
Die seun beveel/eis van sy pa om hom vryheid te
gee, om hom nie te keer nie. Hy dring daarop aan
Hy smag na inligting asof dit ‘n godsdiens is
Inligting is die nuwe Godsdiens – sy lewe sentreer
daarom
Met die internet kan ‘n mens nuwe wêrelde
ontdek; antieke en onakkurate seevaarderskaarte
is oorgeneem deur die ongelooflike detail van
Google Earth
dagga lê die strate vol
en onnies vroetel ook maar graag
Die pa is bekommerd oor die
gevare wat die kuberwêreld
inhou, maar die seun
argumenteer dat die fisiese
wêreld ook gevare en
booshede en versoekings inhou

Dagga – dwelmverslawing
Onnies wat vroetel –
seksoortreders/pedofiele
ons wéét, pa punktuasie: aksentteken

ons keyboards is wyser as jy dink


Hy probeer sy pa oortuig dat sy generasie nie
dom is wanneer dit kom by die kuberwêreld nie
‘wyser’: hulle is nie noodwending wys in terme
van ondervinding nie, maar eerder wêreldwys
(street smart)
Jongmense weet waartoe hulle rekenaars in
staat is. Hulle weet dat rekenaars baie slim is en
dat die geleenthede wat dit offer eindeloos is.
laat ons gaan, laat ons reis
na kletsvriende in Pole, na hekse in Parys
Herhaling: die seun beklemtoon sy eis om
vryheid met geen beperkings nie

Deur sy rekenaar wil hy die wêreld deurreis en


aanlyn met mense in ander lande praat, al is
hulle nie goed vir hom nie

Hekse: beklemtoon weer die bose (evil) gevaar


Waar anders, pa, sal ons geslag
ons vlae plant?
Waar anders, pa, sal ons geslag
ons vlae plant?
ons kleims afsteek?

Al die plekke op die Aarde is reeds ontdek en


deur die ontdekkingsreisigers in besit geneem
deur hulle landsvlae daar te plant.

Die jeug moet hulle eie ‘kuberlande’ eis en


kleims afsteek, met ander woorde nuwe plekke
en dinge ontdek en hulle eie maak deur op die
Internet rond te reis
los my, pa, laat my gaan
Herhaling: die seun beklemtoon sy eis om
vryheid, om die kuberruim (cyberspace) in te
gaan

Hierdie sin staan alleen – ‘n verdere aanduiding


van beklemtoning
maar hou oop jou hart

Die kind vra die ouer vir sy ondersteuning as iets


verkeerd sou gaan, of as hy ‘n fout sal maak.

Hy hoop dat sy pa hom nie sal verwerp nie


Eendag gaan daar ‘n virus wees
‘n wurm of ‘n Trojaanse perd
Hy weet dat wanneer hy op sy soektogte is, is
die kanse groot dat sy rekenaar met
rekenaarvirusse besmet kan word

Virusse verteenwoordig ook gevaar/die bose/


versoeking
Wat meer gaan doen as komperkraak

Nie net gaan die virusse sy rekenaar binnedring


en data uitwis nie, maar dit sal hom ook
persoonlike skade berokken (damage him
personally)

Internetgevare kan ‘n invloed op sy morele


waardes hê, soos pornografie wat sy denke kan
verdraai
dan, pa, dan sal my bréin met jou wil praat
sal jy daar wees, pa? as ek moet vlug?

As hy besef hy is in die moeilikheid sal hy ‘n


logiese gesprek met sy pa wil voer – met
iemand wat hom liefhet en antwoorde kan
gee wat die rekenaar nie kan gee nie.
‘Vlug’ – dui aan dat hy wil wegkom van iets
gevaarliks wat groter en sterker as hy is
Van ‘n pedofiel of sluipdief in die nag
Die Internet het vir pedofiele ‘n enorme bron vir
slagoffers geword. Hulle lok hulle slagoffers
nader op verskillende platforms

Sluipdiewe: mense pleeg ook bedrog op die


internet: phishing vir bankbesonderhede,
identiteitsdiefstal ensovoorts
Die nag: moontlik wanneer die seun tyd het vir
sy ontdekkingsreise, maar die bose word ook
met die nag geassosieer in digkuns en prosa
Sal jou oor dan oop wees, pa
‘n USB vir my gemoed?
‘n USB-uitlaat word gebruik om verskillende
rekenaars en elektroniese apparate te koppel.
Verskillende elektroniese apparate kan dus
kommunikeer met mekaar en USB-uitlate kan ook
gebruik word om krag te verskaf aan sulke apparate
Die seun vra dus of sy pa kommunikasie tussen
hulle sal toelaat, luister na dit wat hom bekommer,
skakel met hom, en moontlik krag gee.
Let op die ooreenkoms tussen r.17 en r.24
of gaan jy stug ‘n vuurwal gooi

Vuurwalle verhoed die oordrag van inligting van die


Internet tot jou rekenaar

Metafories: die seun hoop sy pa sal hom nie verhinder


om vrylik te praat met hom nie, en dat hy sal luister na
sy seun en nie weier om hom te help nie

Stug – reserved, difficult to deal with, stern,


unresponsive. Onbehulpsaam, onbetrokke
En my kuberstorm self laat veg?

Hy is bang sy pa gaan hom nie ondersteun


wanneer hy hom die nodigste het nie, omdat sy
pa duidelik daarteen gekant is dat hy die
Internet vrylik moet verken

You might also like