You are on page 1of 1

Sprokie vir ‘n stadskind

Koos Du Plessis

Stadsreën / Besoedeling
1 As die reën van stof en roet verby is
Opklaar / weggaan
2 en die rook verdwyn,
Sterre is nie sigbaar omdat daar te veel ligte in die stad is
3
sal daar in die sterrelose hemel
Reënboog Besoedeling moet verdwyn voor dit gesien kan word
4 ‘n neonboog verskyn

Sterk moontlikheid dat dit nie gevind sal word nie


5 En kyk maar goed, want as jy hom vind,
As die kind die boog kry vertel die verteller vir hom/haar ‘n storie
6 vertel ek vir jou ‘n sprokie, my kind,
Wat die kind gaan kry aan die punt van die boog
7 van ‘n skatkis, met ou kettings gebind,

8 aan die neonboog se punt.

Moet aanhou soek / Moet nooit ophou nie Teerpaaie Strofe 3 - Stad
9 Volg hom elke nag oor swart riviere, word gesien as
Hoë geboue / Wolkekrabbers ‘n moderne
10 oor kranse van beton; oerwoud.
Moet vir baie lank soek / Onrealisties – nie moontlik nie
11 as jy aanhou stap tienduisend ure,
Kanse dat die kind dit gaan kry is so te sê onmoontlik
12 sal jy dalk daar kom.

Waarskuwing Nooit Vasgevang word nie


13 Maar hier moet jy jou nimmer laat bind,
Baie oud is dus al baie oor vertel
 Dinge (skat)
14 want so lui die ou, ou sprokie my kind;
wat gevind sal Strofe 4 –
word aan die Moet nie dat
15 As jy geluk en vreugde wil vind,
neonboog se die stad jou
punt bind (vashou)
16 soek die neonboog se punt
nie
Moet nooit ophou soek nie
17 Volg hom elke nag oor swart riviere;-
Moet nie terugkyk of twyfel nie
18 Waarskuwing kyk nie één maal om.
Kanse dat die kind dit gaan kry is so te sê onmoontlik
19 Dalk vind jy die land van blou saffiere

20 en dalk ‘n brokkie son.

You might also like