You are on page 1of 6

21 April 2021 GEDIG: GESPOOK BLADSY 108-110

LITERÊRE ASPEKTE:

• Vrye vers (geen rymskema of strofebou)


• Enjambement kom voor
• Gebruik van alliterasie en assonansie
• Klanknabootsing word gebruik
• Personifikasie en ironie

Titel: Gespook = 1. Die gesukkel om te koop


2. Die mense wat nie in staat is om geluk te koop nie
Strofe 1:
Spoke loop nou r1dwalende kopers wie se siele nie rus nie
midmiddae in malls r2helder oor dag
klieng hul blieng en r3-4klanknabootsing = klieng: geluid van
kliek-klak op mekaar se hakke geld + blieng: blink klere en
van Clicks na Woolworths na bykomstighede + kliek-klak: skoene
Sportman’s Warehouse na r5-7Dié winkels word besoek vir alles wat
Mugg & Bean hulle nodig het
has-beens met donkerbrille r8uitgediendes, afgeleefdes (waardeloos)
teen buisbestraling r9Hulle moet donkerbrille dra a.g.v.
en jy hoor hulle blootstelling aan mall se buisligte
as selfone sinjaal r11-12Alliterasie “s” en “k” = mense
en kasregisters kerm. reageer op selfone wat seine/tekens gee
kasregisters werk aanhoudend soos
mense aanhou koop
Strofe 2:
Want nog ‘n spesie r13-17Sosiale kommentaar op die materialistiese
is besteel kooplus van mense:
van tyd Baie tyd word in winkels gemors
van wyse Die manier waarop hulle koop, is verslawend
van plek. Die omgewing is kunsmatig, onnatuurlik

Strofe 3:
Neon het die nag gesluk r18 = personifikasie
TV die drome r19-22:
1. TV maak mens se verbeelding en ideale dood
7/24 is die deure oop 2. Mense dink nie meer self nie want alles is
om te koop reeds daar om waar te neem
geselskap en geluk. 3. Mense wil geselskap en geluk koop, maar
kry dit juis nie
Strofe 4:
Nou loop die spoke r23Nou = voorafplasing – skep idee dat “geluk”
maar midmiddae tevergeefs nagejaag is. Die “spoke”
in malls. loop steeds soekend rond
r24+25Die kopers word spoke wat in “malls”
ronddwaal – altyd op soek na iets om
leegheid te vul

Strofe 5:
Sien jy hulle ook? r26Retoriese vraag = Hiermee betrek die spreker
die leser by sy satire – om ook krities te wees
oor koopverslawing
ANTWOORDE:

1.1 Hulle dra hakskoene en donkerbrille. Hulle is ryk en bietjie uitgeleef (has-
beens)
1.2 Hulle loop smiddae in die “malls”
Hulle koop blink modeartikels
Hulle besoek Clicks, Woolworths en Sportman’s Warehouse vir alles wat hulle
nodig het
Hulle eet en drink koffie by Mugg & Bean
Hulle selfone lui en hulle ontvanh boodskappe
Hulle laat kasregisters aanhoudend werk
1.3 “klieng hul blieng”
“has-beens met donker brille”
“teen buisbestraling”
“ selfone sinjaal”
“kasregisters kerm”
2.1 Baie tyd word in winkels vermors
Hierdie manier/wyse van dinge doen, is… verslawend… leeg
Die omgewing/plek is kunsmatig en onnatuurlik. Die mense word besteel van
tyd, goeie tydverdrywe en gesonde plekke
3.1 Moontlike antwoorde:
• Die TV maak die mens se verbeelding en ideale dood
• Die mens dink nie meer nie
• Alles is reeds daar om waar te neem
3.2 Geselskap en geluk
3.3 Hullle ewigdurende gekoop sê eintlik dat hulle dit nie kry nie. Dis dus hartseer
en ironies dat hulle dit juis nie op daardie manier kry nie
4. Die kopers het “spoke” geword wat gedurig rondloop en soek na dinge wat hulle
gelukkig kan maak en hul leegheid te vul
5. Dis ‘n retoriese vraag om die leser te betrek en ook te kry om krities te wees oor
koopverslawing
6. Die titel “Gespook” kan beteken dis ‘n gesukkel om te koop maar ook dui op
dwalende kopers wie se siele nie rus kry nie – altyd op soek na “geluk”

You might also like