You are on page 1of 5

Aragnoïde

Titel: verwys na spinnerakvlies wat


die harsings en rugmurg omsluit.
Dit beskerm die brein.
(Klink soos arachnida wat spinnekop
beteken. Spinnekoppe spin spinne-
rakke.)

(Gedig is in vryeversvorm geskryf – geen vaste


rympatroon, strofebou en versreëllengtes nie.)
Digter is die spreker in die gedig – ek-spreker.
Strofe 1
r. 2: plak – onwelkome inwoner
r. 2 – 3: lang uu-assonansie vertraag
leestempo (en ondersteun die
voortslepende verbygaan van tyd.
agtpotig – gepaste beskrywing. Spinnekoppe
word gekenmerk deur hul agt pote.)
Strofe 2
r. 4 – 6: alliterasie bind woorde en gedagtes.
(Beskrywing word gegee van persoon wat besig
is om op die rekenaar gedagtes in te sleutel.)
r. 4: iemand – depersonifieer haar-
self. (Dit suggereer die universele
aard van die dinkproses of
skeppingsproses.)
r. 4: wik – oordink/nadink oor iets. (Sluit aan by
denkproses.)
r. 5: betrag – beskou
r. 6: rafels – metafoor = los gedagtes/idees.( Dit
sluit aan by die gedagte van drade wat gespin
word.)
Strofe 3
r. 8: Bedink – menslike eienskap
(personifikasie). Beplan hoe hy
sy web gaan spin.
r. 9: Gedagtespoor – spreker se gedagtes raak
verweef met die spindrade van die spinnekop.
r. 10: digitale dink – haar gedagtes op die
rekenaar.
r. 11: Weefwerk = spinnekop Interaksie
Skriftuur = spreker
r. 12: Inslag en skering - dwarsdraad
en lengtedraad van weefsel
Strofe 4
r. 13: Teks = spreker se skryfsel
interteks = spinnekop se web
r. 17: Kyker = een wat kyk
gekykde = een waarna gekyk word
r. 18: kodeer – betekenis duidelik maak. Wie
ontsluit die boodskap?
r. 20: Wanneer is die produk klaar?
Strofe 5
r. 22 – 23: Niemand sal ooit weet waar dit begin of
waar dit geëindig het nie.

You might also like