You are on page 1of 8

Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (other parts of speech)

In this chapter, you will


Ÿ answer comprehension and language questions based on an excerpt from a youth novel and an
information text (’n uittreksel uit ’n jeugroman en ’n inligtingsteks).
Ÿ do parts of speech (woordsoorte) that we have not yet covered:
Ÿ articles: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde lidwoorde)
Ÿ cardinal numbers: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde)
Ÿ ordinal numbers: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde)
Ÿ interjections (tussenwerpsels)
Ÿ conjunctions (voegwoorde), focusing on the three conjunction groups and how they affect word
order
Ÿ prepositions: fixed and non-fixed (voorsetsels in vaste en vrye verbindings).
Ÿ revise of all these parts of speech.

Begripstoets (comprehension test)


Lees die onderstaande uittreksel (excerpt) uit die roman Vlerke vir almal en beantwoord dan die vrae.

1 “Jou ma gaan jou vrekmaak (kill),” waarsku (warn) ek vir die honderdste maal. 1
2 Nicola trek my arm nader en soek ’n nuwe bytplek (bite area). “Man, my ma sal nie
weet tensy (except if) ek haar wys nie, en ek’s nie van plan om dit te doen nie. Altans
nie voor ek ag . . . agt-en-twintig is nie,” sê sy en fladder (flutters) haar ooglede vir die
enorme man langs haar. 5
3 Natuurlik wou sy sê agtien, want sy mag nie hier wees nie. Haar agtiende verjaardag
is nog twee Oktobers ver, maar sy is so swaar gegrimeer (heavily made up) dat sy wel
nader aan agt-en-twintig lyk. Dié plek het nie eens haar ID gevra nie.
4 Soos die masjientjie nader kom, slaan sy haar slagtande
(canine teeth) weer in my arm. 10
5 “Eina!”
6 Sy mompel (mumbles) iets in die rigting van: “Ek’s so dankbaar
(thankful) jy’s hier om aan te byt.”
7 Die tatoeëerder (tattoo artist) se frons trek slote (furrows) oor
sy voorkop. Ek soek ’n plek op die groot man se arms wat nie 15
met ink ingekleur is nie, maar dis tevergeefs (in vain). Drake
en unicorns. Swaarde en skilde (shields). Die man lyk soos
’n lopende (walking) Grimm-sprokie.
8 “Hoe lank nog?” vra ek versigtig. Ek is nie seker wie die meeste pyn verduur nie
(experiencing the most pain) – ek of Nicola. Sy het nou al vier ronde tandhorlosies 20
(teeth marks that are round like the face of a watch) op my arm gebyt.
9 “Amper klaar,” grom (growls) die man en lyk skoon vies (angry) omdat ek sy
konsentrasie verbreek het. Die skedel (skull) op sy kopdoek hou my dop terwyl hy weer
sy blik (gaze) na Nicola se enkel laat sak.
10 Ná wat soos ’n verdere eeu (century) voel, skuif die ingekleurde Goliat (fig.: coloured-in 25
Goliath) uiteindelik weg en ek kan vir die eerste keer die tatoe sien.

90 Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made
Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 90 2020/05/21 14:26


11 “En?” vra Nicola dadelik en kreukel haar wipneusie (crinkles her little snub nose). “Hou
jy daarvan?”
12 “Dis baie mooi,” soek ek gou vir die woorde wat sy wil hoor en dink hoe my pa my
gatvelle sal aftrek (fig.: give a big hiding) as ek op sestien met ’n tatoe by die huis 30
aankom.
13 “Mooi?” vra Nicola grootoog (big-eyed). “kykNET se logo is mooi, hierdie is awesome,
Schmetterling!”
14 Nicola noem my Schmetterling sedert ons in die laerskool was. My ma het Duitse bloed
en het eendag genoem die Duitsers gebruik dié naam vir ’n skoenlapper. Ek persoonlik 35
dink dit klink baie cooler as die Afrikaanse weergawe (version). ’n Skoenlapper is ook
haar gunstelinggedierte (favourite creature), so ek neem aan dis haar soort kompliment
om my so te noem.
15 “Hier’s ’n lys van goed wat jy moet vermy (avoid),” sê die prentjieman (picture man) in
’n monotone stem terwyl hy ’n pamflet oorhandig. 40
16 Nicola gryp die papier en trek haar neus op. “Geen direkte sonlig nie? Nou hoe gaan
ek die naweek kan afshow?”
17 “Trust me,” antwoord die man, “jy gaan tien keer meer pyn hê as daardie ding
ontsteek (gets inflamed).”
[Uit Vlerke vir almal. Omslag met vergunning van NB-Uitgewers gebruik.]

1. Waarom sal Nicola se ma haar vrekmaak? (1)

2. Nicola en Schmetterling is iewers (somewhere) waar hulle nie mag wees nie. Waar is dié twee? (1)

3. a) Hoe oud sê Nicola is sy? (1)


b) Hoe is Nicola regtig? (1)
[2]
4. Hoekom byt Nicola haar vriend? (2)

5. Verduidelik in jou EIE woorde wat ’n tatoeëerder doen. (1)


woordsoorte

6. Sê of die volgende stelling (statement) WAAR of ONWAAR (TRUE or FALSE) is. Motiveer jou antwoord.
Schmetterling kry baie seerder as Nicola. (1)
Ander

7. Waarmee word Nicola se tandmerke op sy arm vergelyk (compared)? (Reël 20 en 21) (1)

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made
Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020 91

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 91 2020/05/21 14:26


8. a) Haal EEN (1) WOORD aan wat vir jou wys waar op haar lyf Nicola haar tatoe gekry het. (1)

b) Watter tipe tatoe het sy gekry? (1)

[2]
9. Hoe lank is ’n eeu (reël 25)? (1)
10. Waarom word die tatoeëerder vergelyk met ’n ingekleurde Goliat (reël 25)? (1)

11. Nicola noem die seun Schmetterling. Wat beteken hierdie bynaam (nickname)? (1)

12. Die tatoeëerder het vir Nicola ’n lys van goed gegee om te vermy. (Paragraaf 15 en 16) Behalwe om uit
die son te bly, wat dink jy sou nog goed wees wat sy moes vermy? (2)

13. Waarom trek Nicola haar neus op vir die papier? (2)

14. Is Nicola ’n voorbeeld vir vandag se jeug (youth)? Motiveer jou antwoord. (1)

15. Sal jy ooit ’n tatoe kry? Waarom of waarom nie? (1)

16. Lees die volgende twee sinne. Verduidelik die VERSKIL in BETEKENIS (meaning) deur na die lidwoorde
’n en die te verwys. (2)
a) Nicola kry ’n tatoe.
b) Nicola kry vandag die tatoe.

17. Skryf TWEE (2) HOOFTELWOORDE (cardinal numbers) uit die teks neer. (2)

18. Skryf TWEE (2) RANGTELWOORDE (ordinal numbers) uit die teks neer. (2)

92 Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made
Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 92 2020/05/21 14:26


19. ’n Tussenwerpsel (interjection) is ’n uitroep (exclamation) wat gebruik word om emosie uit te druk
(express). Haal ’n TUSSENWERPSEL uit die teks aan en sê watter tipe emosie daaraan gekoppel word. (1)

20. Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORDE (conjunctions) tussen hakies.
a) Nicola sê sy is agtien. Sy wil graag ’n tatoe hê. (omdat) (1)

b) Hy wil weet hoe lank die man nog besig gaan wees. Hy wil nou huis toe gaan. (want) (1)

c) ’n Skoenlapper is haar gunstelinggedierte. Sy het dit laat tatoeëer. (daarom) (1)

[3]
[TOTAAL: 30]

Lidwoorde (articles)
Afrikaans has only two articles, ’n (a/an) and die (the). An article stands Onthou, dié met ’n
before a noun (selfstandige naamwoord). aksent is ’n aanwysende
voornaamwoord
Like in English, a DEFINITE ARTICLE refers to a specific noun and an (demonstrative pronoun)
INDEFINITE ARTICLE does not refer to one specific noun. en NIE ’n lidwoord nie.
BEPAALDE LIDWOORD: Verwys na ’n spesifieke iets.
die
LIDWOORDE

Bv. Nicola kry die skoenlapper op bladsy twee.

ONBEPAALDE LIDWOORD: Verwys na een van ’n groep.


’n
Bv. Nicola gaan ’n skoenlapper-tatoe kry.

1. Kies en onderstreep die korrekte LIDWOORD tussen hakies in die volgende sinne.
a) Nicola het na al (die/’n) winkels gekyk en op een besluit.
b) Die skoenlapper is een van (die/’n) mooiste tatoes om te kry.
c) Nicola byt haar vriend op (die/’n) arm.
d) Nicola word (die/’n) vyfde Januarie agt-en-twintig.
e) Sy wil op (die/’n) mooiste strand gaan lê om met haar tatoe te spog.
2. Verduidelik KORTLIKS die VERSKIL tussen die volgende sinne.
a) Ek soek ’n plek op die groot man se arms.

Ek soek die plek op die groot man se arms.


woordsoorte

b) Nicola trek my arm nader en soek ’n nuwe bytplek.


Ander

Nicola trek my arm nader en soek die nuwe bytplek.

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made
Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020 93

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 93 2020/05/21 14:26


Sv1TOMPv2I: Woordorde
The Sv1TOMPv2I formula is a handy tool when we’re looking at word order.

Subject S Onderwerp
Verb 1 (first verb of predicate) V1 Werkwoord 1 (eerste werkwoord van gesegde)
Time T Bywoordelike bepaling van tyd
Object O Voorwerp
Manner M Bywoordelike bepaling van wyse
Place P Bywoordelike bepaling van plek
Verb 2 (second verb of V2 Werkwoord 2 (tweede werkwoord van gesegde)
predicate)
Infinitive I Infinitief (bywoordelike bepaling van rede)

A basic/simple sentence are made up of the following:

VERB 2
SUBJECT VERB 1 OBJECT
(if an auxiliary verb is used)

The following makes a sentence longer and adds more detail:

Adverbial modifier Adverbial modifier Adverbial modifier


Infinitive
of time of manner of place

Afrikaans has three tenses:

V1 t auxiliary verb
PAST TENSE (verlede tyd) Verb 1 + Verb 2
V2 t main verb
PRESENT TENSE (teenwoordige tyd) Only Verb 1 V1 t main verb
V1 t auxiliary verb
FUTURE TENSE (toekomende tyd) Verb 1 + Verb 2
V2 t main verb

SUBJECT
Ÿ Usually stands at the beginning of the sentence. Die seun het gister sy
Ÿ What the sentence is all about (the reason). rugbybal hard oor die
Ÿ Answers the who/what question. pale geskop om te oefen.
VERB 1
Ÿ First verb in the sentence. Die seun het gister sy
Ÿ Divided into two groups: rugbybal hard oor die
Ÿ PRESENT TENSE: Main verb of sentence t no second verb. pale geskop om te oefen.
Ÿ PAST AND FUTURE TENSE: First verb is the auxiliary verb in the
two different tenses.
- Examples of past tense auxiliary verbs: het, wou, sou, kon, moes
- Examples of future tense auxiliary verbs: sal, wil, kan, moet
TIME
Ÿ Indicates time. Die seun het gister sy
Ÿ Answers the when question. rugbybal hard oor die
pale geskop om te oefen.

108 Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made
Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 108 2020/05/21 14:26


OBJECT

Sinsleer
What verb the subject? t the object. Die seun het gister sy
rugbybal hard oor die
pale geskop om te oefen.
MANNER
Ÿ Answers the how question t how is it being done? Die seun het gister sy
Ÿ Adverb of manner can be put into degrees of comparison, rugbybal hard oor die
e.g. hard t harder t hardste. pale geskop om te oefen.

PLACE
Ÿ Answers the where question by way of an adverb of place or an Die seun het gister sy
adverbial modifier. rugbybal hard oor die
Ÿ An adverbial modifier has a preposition – the preposition gives pale geskop om te oefen.
away the place.
VERB 2
Ÿ Second verb of the sentence. Die seun het gister sy
Ÿ Present tense t NO SECOND VERB rugbybal hard oor die
Ÿ Past and future tense t VERB 2 IS THE MAIN VERB pale geskop om te oefen.
Ÿ Past tense verb usually gets a ge- in front.
INFINITIVE
Ÿ Answers the why question t gives the reason for what is Die seun het gister sy
said at the beginning of sentence. rugbybal hard oor die
Ÿ Everything from om te to the end of sentence is the infinitive. pale geskop om te oefen.

Afrikaans sentences can start with other parts of Sv1TOMPv2I. The most important thing to remember is:
Whatever you start with, Verb 1 follows, except when it is a command, for example:

S v1 T O M P v2
Jakes / het / gister / sy sokkerbal / hard / in die sokkernet / geskop.

START WITH
FORMULA EXAMPLE
...

*v1 v1 S v1 T O M P v2 Het Jakes gister sy sokkerbal hard deur die sokkernet geskop?

TIME T v1 S v1 T O M P v2 Gister het Jakes sy sokkerbal hard deur die sokkernet geskop.

**OBJECT O v1 (T+M) by S P v2 Sy sokkerbal is gister hard deur Jakes deur die sokkernet geskop.

*When a sentence starts with a verb (e.g. eet, slaap, skop) or an auxiliary verb (e.g. het, is, was), one
calls it an interrogative sentence or a command. Example: Hardloop na jou ma toe. / Het jy na jou ma
toe gehardloop?
**When a sentence starts with an object, the sentence will be in the passive voice (lydende vorm).
Example: Die sokkerbal is gister deur Jakes in die sokkernet geskop.

1. HERSKRYF die volgende sinne. Begin met die woorde tussen hakies.
a) Sylvia het (gister) haar boetie na die dokter geneem.

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made
Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020
109

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 109 2020/05/21 14:26


b) Fransie (is) baie siek.

c) Die vrou se dogtertjie het vanoggend die dokter (vinnig) in sy spreekkamer gesien.

d) Die dokter gee (daagliks) vir sy pasiënte medisyne.

e) Fransie se kop voel baie warm (in die oggend).

2. ONTLEED die volgende ses sinne volgens die S v1TOMPv2I-metode.


Voorbeeld: Vuyelwa speel klavier.

Vuyelwa speel klavier.


S v1 O

a) Sylvia het gister haar boetie na die dokter geneem.

b) Fransie is baie siek.

c) Fransie klim af.

d) Die vrou se dogtertjie het vanoggend die dokter in sy spreekkamer gesien.

e) Die dokter help daagliks sy pasiënte om beter te voel.

f) Fransie se kop voel baie warm in die oggend.


3. HERSKRYF die volgende ses sinne deur met die vetgedrukte woord te BEGIN.
a) Sylvia het gister haar boetie na die dokter geneem om uit te vind wat met hom fout is.
Môre
b) Fransie is baie siek.
Gister
c) Fransie klim af om op die vloer te gaan lê.
Die vorige dag
d) Die vrou se dogtertjie het gister die dokter in sy spreekkamer gesien.
Vandag
e) Die dokter help daagliks sy pasiënte om beter te voel.
Volgende week
f) Fransie se kop voel baie warm in die oggend.
Vroeër

Onderwerp, voorwerp en gesegde (subject, object and predicate)


 S is the subject (onderwerp), which answers the “who” (wie) question. The subject is usually found at
the beginning of the sentence and may consist of more than one word:

ENGLISH AFRIKAANS
Rashied/The woman’s son kicks the ball. Rashied/Die vrou se seun skop die bal.
Rashied/Die vrou se seun is the SUBJECT of the sentence.

110

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 110 2020/05/21 14:26


Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf
gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders sal help om hul taal- en leesvaardighede op 'n interak­
tiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wat saamgestel is volgens die vereistes van die KABV
vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel
volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

Die taal- en leesoefenboeke

• dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorte


en sins- en betekenisleer.
• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.
• is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings en
toeganklike opsommings met voorbeelde.
• bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.
• bied 'n verskeidenheid tekstipes soos wat die leerder dit in eksamens kan verwag.
• bevat tweetalige woordelyste.
• sluit oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding in.
• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
: :II EKSAMENHULP : :II EKSAMENHULP

BEST BOOKS BEST BOOKS


AFRIKAANS MADE EASY AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH FOR ENGLISH
LEARNERS LEARNERS

_,'"'"',
Punctuation

Partsofspeech

Semantics
Punctuation
Morphology

'"'"'
Partsofspeech

Semantics
EasyreadingteJCts EasyreadingteJCts
Comprehensiontests Comprellensiontests
Exemplary exam papers Bilinguallistolwords
nlaol•en lecsoefcnbol'k 'nTool enleesoefenbock Exemplary exam papers
O,,tw,kk•I ....,l<Jen,,t;.,.,...,, ""' ....,,., d,e KABV O,,iw,l<l<el ...,t9en> ,::l;e ,...-., '1= ""n doe KABV

Graad 8 Graad 9 Graad 10 Graad 11


9781776071876 9781776071883 9781776072019 9781776072026

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal bevat 'n wye verskeidenheid
taaloefeninge om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Daar is waardevolle wenke en
praktiese idees met voorbeelde vir die skryf van verskillende tipes skryfstukke. Die taaloefeninge en
wenke sal die worstelende en die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.

: : 11 EKSAMENHULP

Die eksamenoefenboek
• bevat taaloefeninge gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes. AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH
• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.
LEARNERS
• bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.
• sluit 'n konsepvraestel elk vir Vraestelle 1 en 3 in.
• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. Language exercises
EasyreadingteJCts
Hints for exam preparation
Bilingual list ofwords
ExemplaryexamPaper1

Graad 12
9781776072033

Kontak Best Books:


Skole - Shamala Stoffels: shamala.stoffels@nb.co.zaa I (021) 406 3033
Henk Viljoen: henk.viljoen@n b.co.za I (012) 431 7460 of Elana Bredell: elan a.bredell@nb.co.za I (021) 406 3033

You might also like