You are on page 1of 13

Spring (2013)

Fanie Viljoen
Saamgestel deur: A.Goliath
Voorblad / coverpage

- Die prent op die voorblad van ’n


seun wat van een gebou na ’n ander
spring dien as ’n vooruitskouing van
’n toneel in die verhaal.
Titel
- Hou verband met aksie.
- Dui op waaghalisgheid (dares).
Flapteks / blurb/ back cover of
the book

- Die flapteks prikkel die leser se belangstelling ,


skep afwagting en gee vir die leser ’n idee van die
gebeure wat in die roman gaan volg/ ontvou.
Resensie oor Spring (2013)
-Tienerjare is die mengelmoes (mishmash) tyd van ’n mens se lewe. Dis ’n
ontdekkingsreis vol leer: van jouself, die mense rondom jou en van die
lewe in geheel.

-Dit is ’n groot sprong van kind wees na die grootmenswêreld en dit is


soms skreeusnaaks, maar meestal pynlik, totdat jy jou plek in die lewe
gedefinieer.

-Spring volg al die karakters se lewenspaadjies met ’n sin van realiteit. Die
verhaal is lekker modern en Zinelda McDonald se raakvat illustrasies is
net ’n aanwins (du Toit, 2017).
Opsomming van die verhaal
-Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk?
-Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak
’n snaakse video.
-Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie (of ’n seun) te probeer
beïndruk.
-Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n
bynaam – die Vidiote.
-Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende
planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies (tricks /
dares) beter en waaghalsiger (daring) te maak.
Verhaalstruktur
- 25 Hoofstukke
- Elke hoofstuk het ’n titel
- Die verhaal is chronologies
- Vertelperspektief wissel.
Hoofstukke
- Hoofstuk 1- Veels geluk liewe Rudi.
- Hoofstuk 2- Wat was dit met Steven?
- Hoofstuk 3- Die plan
- Hoofstuk 4- Wraak
- Hoofstuk 5- Vuurwerke !
- Hoofstuk 6- Treffers en trefslae
- Hoofstuk 7- Marco= Moeilikheid
- Hoofstuk 8- Honderd meter van malligheid
- Hoofstuk 9- Altyd een stap verder
Hoofstukke (vervolg)
- Hoofstuk 10- Wat is in die boks?
- Hoofstuk 11- Teëspoed
- Hoofstuk 12- Om te verdrink in Old Spice
- Hoofstuk 13- Party pelle het jy nie nodig nie
- Hoofstuk 14- Die rockkonsert
- Hoofstuk 15- Verloor jou seer
- Hoofstuk 16- Omhels jou seer
- Hoofstuk 17- Spring! Spring! Spring!
- Hoofstuk 18- Die krag van woorde.
- Hoofstuk 19- Wraak is soeter as die bloed vloei
Hoofstukke (vervolg)

- Hoofstuk 20- Oorlogswonde


- Hoofstuk 21- ’n Vuis in die maag
- Hoofstuk 22- Die reuk van bloed
- Hoofstuk 23- Niks in die diepste donker
- Hoofstuk 24- Die val
- Hoofstuk 25- Die laaste sien
Taalgebruik

- Die boek is geskryf in die omgangstaal


(colloquial language) van tieners.
- Engels en Afrikaanse woorde.
- Tieners sal dus met die taalgebruik kan
identifiseer.

You might also like