You are on page 1of 2

Opsomming van die video’s/ toertjies

Eerste video/ toertjie


- Steven wil vir Riana met klapers skrik maak en dit opneem met die
kamera. Steven sê dat hulle die video op YouTube gaan laai en
haar beroemd maak.
- Rudi dink dat dit Steven se poging is om Riana te beïndruk.
- Die toetjie het nie gewerk nie, die klappers het op Steven se
horlosie afgegaan en Riana het vir hom gelag.
- Steven het die video op YouTube gelaai alhoewel dit vir hom in die
verleentheid stel.
- Marco is een van sy aanhangers wat die video gesien het en wil
hom ontmoet.

Tweede video/toertjie
- Na die eerste video het die kinders by die skool vir Rudi en Steven
die bynaam ‘vidiote’ gegee.
- Marco wil hê dat Steven honderd meter moet hardloop op ’n
muisval gelaaide spoor / baan (mouse trap laiden track).
- Rudi is agterdogting en vertrou nie vir Marco nie.
- Die video was baie gewild, dit was ook op Twitter en Facebook.
- Marco wil hê dat die volgende video waaghalsiger as dié een
moet wees.

Derde video/ toertjie


- Marco bring ’n slang en wil hê dat Steven met die skaatsplank oor
die slang moet spring.
- Steven word beseer wanneer hy van die skaatsplank af val terwyl
hy oor die slang skaat.

1
- Dit is nie belangrik vir Marco dat Steven homself beseer het nie,
Marco gee net om oor hoeveel mense die video op YouTube
gekyk het.
- Dié video het die meisies in Steven laat belangstel

Vierde toertjie
- Marco wou hê dat Steven vanaf die verhoogtuig (stage rigging)
moes spring, gelukkig het hy nie.
- Die toeskouers maak nare opmerkings op Youtube hulle is
ontsteld dat Steven nie van die verhoogtuig gespring het nie.
- Rudi konfronteer Marco by die gimnasium, hulle baklei, Marco sê
dat hy nie eintlik oor Lize omgee nie.

Vyfde toertjie/ video


- Steven prober weer van die verhoogtuig spring.
- Selfdoodpoging van Steven as gevolg van die name wat mense
hom noem en die manier hoe mense hom behandel omdat hy nie
die vorige keer die toertjie voltooi het nie (vanaf die verhoogtuig
gespring het nie).
- Rudi is die enigste persoon wat probeer om vir Steven te oortuig
om nie van die verhoogtuig af te spring nie.
- Steven spring, Rudi probeer hom red. Albei het geval van die
verhoogtuig. Hulle het op die matrasse geland wat die ander
leerders op die vloer geplaas het.
- Lize wil niks meer met Marco te doen wees nie.

You might also like