You are on page 1of 6

Sinonieme en Antonieme

AKTIWITEIT 1

Sinonieme: selfde (same meaning)


Antonieme: anders (opposite meaning)

Oefening 1:

1. Pas kolom A by kolom B:

Kolom A: Kolom B:
1 Aanbied A Verbeelding
2 Finansieël B Denkbeeld
3 Idee C Geldelik
4 Ellendig D Balans
5 Ewewig E Sisteem
6 Folter F Presenter
7 Giftig G Inhaling
8 Stelsel H Misrabel
9 Fantasie I Toksies
10 Suinig J Periode
11 Tydperk K Verkeerd
12 Foutief L Martel
Sinonieme en Antonieme
AKTIWITEIT 2

Oefening 2:

1. Pas Kolom A by Kolom B:

Kolom A: Kolom B:
1 Aan A Ernstig
2 Grappig B Niks
3 Hoog C Deflasie
4 Iets D Warm
5 Inflasie E Af
6 Kop F Huil
7 Koud G Sterk
8 Lag H Leek
9 Kom I Laag
10 Kenner J Gaan

Intensiewe vorme:
AKTIWITEIT 3

1. Gee die intensiewe vorm van die volgende:

a. Wit
b. Swart
c. Toe
d. Oop
e. Maer
f. Vet
g. Blou
h. Groen
i. Oud
j. Jonk
Dieregeluide:
AKTIWITEIT 4

1. Water geluid maak die volgende diere?

a. Olifant
b. Leeu
c. Muis
d. Voël
e. Slang
f. Kuiken
g. Perd
h. Kat
i. Hond
j. Bobbejaan
k. Kraai
l. Haan

Homofone:
AKTIWITEIT 5

# Dit is woorde wat dieselfde klink, maar het verskillende spellings en


verskillende betekenisse.

Oefening 1:

1. Kies elke keer die regte homofoon en skryf die sin oor in jou
werkboek met jou keuse.

a. My skoolwerk (vereis/verys) baie van my.


b. Die son brand (vel/fel) in die Karoo se hitte.
c. My ouers (wyer/weier) dat ek buite speel.
d. Jy sal verskillende voëls in die (vlei/vly) kry.
e. `n Priester (wei/wy) sy lewe aan die kerk.
f. In die lente maak die nuwe plante (loot/lood).
g. Ek het (loot/lood) in my grys potlood.
h. Ek het `n (graat/graad) in Kuns.
i. Pasop dat die (graat/graad) van die vis nie vas sit nie.
j. As jy baie geld het is jy (ryk/reik).
k. My (swaar/swaer) kom volgende week kuier.
l. Sal jy die (steil/styl) berg kan klim?

Homonieme:
AKTIWITEIT 6

# Homonieme word: dieselfde gespel, dieselfde uitgespreek maar het


verskillende betekenisse.

Kolom A: Kolom B:
1 As A Die vel van `n dier wat gebrei is. // Studeer
2 Ken B Boontoe gaan. // Graansoort
3 Leer C Groot watermassas. // In groter hoeveelhede
4 Lewer D Souterig. // Hond
5 Meer E Om sonder kos te bly. // Nie los nie
6 Noot F Weet van. // `n Deel van jou gesig
7 Rys G Nie vals nie. // Huwelik
8 Steel H Nie agter nie. // Waarin water loop
9 Vas I Om `n keuse te maak. // Die deel tussen jou
tandvleis en wang
10 Voor J Dit bly oor nadat iets verbrand het. // Sinoniem
vir “indien”
11 Brak K Om te woon. // Gelukkig
12 Eg L Om diefstal te pleeg. // Handvatsel vir `n besem
13 Kan N `n Orgaan in jou liggaam. // Om te verskaf
14 Kies M In staat wees. // Gooi byvoorbeeld water daarin
15 bly O Papiergeld. // Musiekgeluid
Samestellings:
AKTIWITEIT 7

Oefening 1:

1. Verbind die volgende samestellings sonder enige


verbindingsklank:

a. Hand + doek
b. Melk + tert + resep
c. Stryk + yster
d. Eet + kamer
e. Gras + saad
f. Wa + as
g. Land + kaart
h. Karakter + skets
i. Ys + kas + deur
j. Eet + kamer +deur
k. Seun + skool
l. See + eend
Samestellings
AKTIWITEIT 8

Oefening 2:

1. Verbind die volgende samestellings met “s” as verbindingsklank:

a. Hemp + mou
b. Omgang + taal
c. Kalf + vleis
d. Gebruiker + vriendelik
e. Knoop + gat
f. Seun + hemp

Samestellings
AKTIWITEIT 9

Oefening 3:

1. Verbind die volgende samestellings met “e” as verbindingsklank:

a. Hond + hok
b. Groen + vy + konfyt
c. Bed + goed
d. Hoog + veld
e. Leeu + aandeel
f. Vy + boom
g. Klok + spel
h. Brief + bus
i. Laag + veld

You might also like