You are on page 1of 11

Taalstruktuur

en konvensies
Voorsetsels, Lidwoorde,
Teenoorgesteldes
Kan jy die teenoorgestelde van die volgende gee?
Teenoorgesteldes
• "Teenoorgesteldes" is 'n Afrikaanse
woord, en dit beteken “opposites" in
Engels.
• Stel jou voor jy het twee dinge wat
heeltemal van mekaar verskil, soos
dag en nag, warm en koud, of vinnig
en stadig. Hierdie dinge word
teenoorgesteldes genoem omdat hulle
heeltemal van mekaar verskil.
Voorbeelde van teenoorgesteldes:
Yskoud Skerp
Vuurwarm Stomp

Lekker Grof
Sleg Fyn

Droog Heel
Nat Stukkend
Voorsetsels
• Voorsetsels is woorde wat ons
help om die verband tussen
dinge in 'n sin te verstaan.
• Hulle vertel ons dikwels waar
iets geleë is, wanneer iets
gebeur het, of hoe dinge met
mekaar verband hou.
Kom ons speel!

Die reëls is eenvoudig: volg die


instruksie wat Simon gegee het.
maar, jy moet die instruksie
volg wat 'n voorsetsel insluit.

VOORSETSELS SIMON
SAYS
Lidwoorde
Lidwoorde is spesiale woorde wat ons voor selfstandige naamwoorde gebruik om vir
ons meer inligting daaroor te gee.

'N
DIE
Ons gebruik " 'n " voor 'n
Wanneer ons "die" voor 'n selfstandige naamwoord wanneer
selfstandige naamwoord gebruik, ons oor enige een van 'n groep
beteken dit ons praat van 'n dinge praat. Hierdie artikels word
spesifieke ding waarvan beide die gebruik wanneer ons oor iets op 'n
spreker en die luisteraar weet. algemene manier praat, nie 'n
spesifieke een nie.
Pret met taal nr. C bl 156

1. (Die/’n) kinders spaar elektrisiteit.


2. Dis beter om (‘n/die) warm jas aan te trek
as om (‘n/die) verwarmers te gebruik.
3. Sy sit (die/’n) ligte af.
4. Kan (die/’n) mens elke dag krag spaar?
Pret met taal nr. B bl 166

1. Die Dixon-kinders kyk heeltemal te min


televisie. einde
buite
2. Mevrou Dixon steek die televisie weg. nuwe
3. Die kinders leer om ou dinge te doen. Meneer
veel
4. Die kinders doen min ander dinge. gelukkig
5. Hulle bou saam ‘n boomhuis binne. baie
6. Aan die begin is almal weer ongelukkig.
Pret met taal nr. C bl 203

1. Die karretjie is _______ die tafel.


in
2. Die kreiketkolf staan _______ die boekrak.
langs
3. Die speelgoedselfoon is _______ die onder
op
bedkasie. op
4. Die Lego-blokkies is ________ die boks. met
agter
5. Simon se Superman-klere hang ________ die
deur.
Teenoorgestelde
woordsoektog
Voltoi die teenoorgestelde woordsoektog sodra
jy alle taalaktiwiteite voltooi het.

You might also like