You are on page 1of 13

SKRYF en AANBIED

Verhalend
Beskrywend
Beredeneerd
Bepiegelend
Argumenterend
Aantal woorde vir graad 11:
HT: 350 – 400 woorde
EAT:200 – 250 woorde
TAT: 180 – 200 woorde
1
Die verhalende opstel ʼn Verhalende opstel …
Doel: om te vermaak
• vertel ʼn storie.
1.
• se inleiding stel
karakters en agtergrond
bekend.
• het gebeure wat die
spanningslyn skep.
2.
• het ʼn afloop.
• het ʼn oplossing.
• het ʼn samevatting.
TAALKENMERKE van die verhalende opstel
•Skryf in die eerste of derde persoon.
•Gebruik gewoonlik die verlede tyd, maar baie
skrywers gebruik die teenwoordige tyd om ʼn
gevoel van die hede te skep.
•Beskryf opeenvolgende gebeure.
•Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui, bv.
vroeg in die môre, later, ens.
•Gebruik die direkte rede om ʼn gevoel van die
hede te skep; indirekte rede indien jy afstand
tussen die leser en die karakter wil skep.
•Gebruik beskrywende woorde en frases waar
nodig: bywoorde, byvoeglike naamwoorde, beelde,
ens.
Wat is die sleutelwoorde wat aandui dat hierdie
verhalende skryfopdragte is?

Jy en jou maat ontdek ʼn groot boks wat gemerk is “Moenie


oopmaak nie.” Jou vriend wil die boks oopmaak. Skryf ʼn
verhaal oor wat volgende gebeur.

Vertel oor ʼn tyd toe jy ʼn groot fout gemaak het.

Jy en jou hond het ʼn ent gaan stap en verdwaal. Vertel wat


volgende gebeur.

Let op die woorde: Skryf ʼn verhaal of


Vertel van ʼn tyd, of
Vertel wat volgende gebeur. 4
Die beskrywende opstel
Doel: om iets ʼn beskrywende opstel …
lewendigs te beskryf
• beskryf wat die skrywer
sien, hoor, ruik, raak en
proe d.m.v. sintuiglike
waarnemingsbeelde.
• skets ʼn duidelike
beskrywing van mense,
plekke, voorwerpe of
gebeure.

5
Wat is die sleutelwoorde wat aandui dat dit
ʼn beskrywende opdrag is?
Beskryf jou slaapkamer. Verbeel jou jy vertel vir
iemand wat nog nooit besoek by jou afgelê het nie.

Daar is baie toeriste aantreklikhede in die Noord-Kaap


om te besoek. Beskryf jou gunsteling plek waarheen jy
besoekers kan neem. Jy mag vertel oor wat jy sal sien,
hoor, ruik en hoe jy sal voel wanneer jy daar is.

Kersoggend.

Jy moet beskryf of vertel wat


ʼn persoon kan SIEN, HOOR,
RUIK, PROE OF VOEL.
6
TAALKENMERKE van die beskrywende opstel

•Gebruik gewoonlik die verlede of teenwoordige


tyd.
•Skep ʼn prent in woorde.
•Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.
•Gebruik beeldspraak soos vegelykings, metafore,
personifikasie en stylmiddels soos herhalings,
kontras, klanknabootsing, ens.
Die beredeneerde
opstel ʼn beredeneerde opstel …
Doel: om argumente
vir verskillende • stel ʼn argument / probleem.
standpunte aan te
bied • mag hoofargumente in die
inleiding gee.
1. • lewer argumente vir, asook
ondersteunende bewyse.
• lewer argumente teen,
Kinders speel nie meer nie asook ondersteunende
bewyse.
2. • het as slotsom ʼn
opsomming en aanbeveling.

Skoolgaan is lekker
TAALKENMERKE van die beredeneerde opstel

•Gebruik die teenwoordige tyd.


•Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat, soos
skool, tuiswerk, boeke, tydsbesteding, ens.
•Gebruik voegwoorde en woorde wat rede,
oorsaak, opeenvolging / logiese opeenvolging
aandui, bv. maar, omdat, dit bewys dat, daarom.
•Ontwikkel argumente van die algemene na die
spesifieke.
Die bespiegelende
opstel ʼn bespiegelende opstel
Doel: om ʼn idee te …
oorweeg / deurdink en • is subjektief.
1.
emosionele reaksies en
gevoelens weer te gee • spreek gevoelens en
emosies aan.
• mag ‘n gedeelte
beskrywend wees.
Die hond is die mens se
beste vriend • se gedagtes / idees /
gevoelens wat
2. uitgedruk word, behoort
opreg te wees en
persoonlike
Die familiebande is besig betrokkenheid toon.
om uit te rafel
TAALKENMERKE van die bespiegelende opstel

•Gebruik persoonlike voornaamwoorde.


•Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat, soos
skool, tuiswerk, boeke, tydsbesteding, ens.
•Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui, soos
„ek is oortuig dat ...”; „dit bewys dat ...”; daarom;
omdat; maar, ens.
Die argumenterende
opstel ʼn argumenterende opstel
Doel: om ʼn standpunte …
te verdedig; probeer om • neem standpunt in.
die leser te oortuig • gee ʼn reeks uitgebreide
argumente.

1. • Versterk die argument deur


die openingsargument op te
som en te herhaal.
Vroue se plek is in die kombuis

2.

Skoolgaan
TAALKENMERKE van die argumenterende
opstel

•Gebruik die teenwoordige tyd.


•Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat, soos
winkels, klante, ens.
•Gebruik woorde wat rede, oorsaak, logiese
opeenvolging en voegwoorde soos dog, omdat,
daarom

You might also like