You are on page 1of 4

JAARLIKSE NASIONALE 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE


GRAAD 4

INLEIDING

Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole1 onafhanklike skole in
September 2014. Gedurende hierdie periode sal alle leerders in Grade 1- 9 toetse in Taal en Wiskunde skryf en die uitslae sal gebruik word
om te kyk of die doelwitte wat daargestel is, bereik is soos uiteengesit in die “Aksieplan 2014 Gerig op 2025.”

Aangesien leerders die JNA toets in die derde kwartaal skryf, voorsien die Departement van Basiese Onderwys assesseringsriglyne wat as
gids vir elke graad en vak dien en die minimum kurrikuluminhoud aandui wat deur leerders gedek moet word voor die toetse geskryf word.
Die assessieringsriglyne dui die omvang aan van die werk wat deur die toets gedek sal word.

INTERMEDIÊRE FASE

In Grade 4 – 6 sal die toetse die werk dek wat deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voorgeskryf word vir die eerste
drie kwartale. Die Assesseringsriglyne is in drie kolomme gerangskik: Algemene Vaardighede, Inhoud en Spesifieke Vaardighede.

Dit is belangrik om daarop te let dat die 2014 Assesseringsriglyne ‘n basiese minimum aandui en nie impliseer dat hierdie beperkte
spesifikasie alles insluit wat in hierdie jaar geleer moet word nie.

Onderwysers moet heirdie riglyne saam met ander onderwyshulpmiddels gebruik.

1
“Aanbevole” onafhanklike skole is dié wat aansoek doen om en registreer vir deelname aan die JNA van hul Graad 3 óf 6 leerders om sodoende hul Staatsubsidie te verseker.

1
Grade 4 Afrikaans HL
Vaardighede Inhoud Spesifieke strategieë en sub-vaardighede
Kort verhale Lees teks met insig en bestudeer teks krities. (Leesbegrip)
Hoofkenmerke van teks
• Intrige
• Karakters
• Karakterisering
• Tema en boodskappe
LEES EN KYK • Agtergrond en milieu – verhouding tussen karakter en tema
• Teksstrukture en formaat
• Hoofkenmerke van tekste

Opsomming Hoof-en ondersteunende idees /spesifieke besonderhede


-- Maak notas (Hoof-en ondersteunende idees)

Inligtingsteks bv. (advertensie, boek- of Lees en kyk strategieë


rolprentresensies, inhoudsbladsy, koerantartikel, tabel, -- Vluglees
kaart ) -- Soeklees
-- Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af,
Instruksionele Teks bv. ( hoe om….) deur die gebruik van kontekstuele leidrade.

Lees-en-Skryftekens Punt, uitroepteken, vraagteken , komma, dubbelpunt, komma-


punt,

Spelling Spelpatrone, spelreëls en –konvensies

Selfstandige naamwoorde Selfstandige naamwoorde, voorvoegsels en agtervoegsels


TAALSTRUKTURE Telbare (bv. stoel/stoele) en ontelbare (bv. meubels)
EN- KONVENSIES selfstandige naamwoorde
Getal (enkelvoud en meervoud), bv. stoel/stoele
Selfstandige naamwoorde (bv. Vrou ) en Eienaam (bv. Marie)
Werkwoord en Voorwerp
Posisie van byvoeglike naamwoord, bv. Die ou man (voor die
selfstandige naamwoord); Die man is oud (na die werkwoord)

Byvoeglike naamwoorde Bekende byvoeglike naamwoorde bv. winderig, gevaarlik,


wonderlik, jonk, kort, ens. Identifiseer byvoeglike naamwoorde.
2
Grade 4 Afrikaans HL
Byvoeglike naamwoord wat met –end(e) eindig, bv. laggende,
spelend, opwindend. (bv. Die wedstryd was opwindend.)
Byvoeglike naamwoord wat met –de eindig, bv. opgewonde,
teleurgestelde, verveelde (bv. Die meisie was opgewonde.)
Trappe van vergelyking, bv. gelukkig, gelukkiger, gelukkigste;
tevrede, meer tevrede, mees tevrede
(bv. Dit was die gelukkigste dag van my lewe./Sy is die mees
tevrede student in die klas.)
Bywoord van wyse, bv. saggies, versigtig, netjies, gou, vinnig.

Voornaamwoorde Bekende voornaamwoorde bv. hy, sy, ons, hulle.....


bv. Die meisie doen haar werk.; Die seun doen sy werk.

Bywoorde Bywoord van tyd, bv. gister, môre, verlede jaar, verlede week,
nou die dag, volgende maand, die vorige jaar,
Bywoord van plek, bv. in die dorp, in die klas, op die

3
Grade 4 Afrikaans HL
speelgrond, onder die tafel.

Voorsetsels Voorsetsels (een woord voorsetsels), bv. in, op, aan, met,
onder, langs, voor, agter, by, ens.
bv. kwaad vir, soek na , trots op, bestaan uit, kyk na, hou van,
benadering tot, uitnodiging na, lewer kommentaar op, ens.

Werkwoorde Tye van die werkwoord


Teenwoordige tyd, bv. Die meisie is siek. I Hy speel elke week
tennis./ Die seun lees ‘n boek.
Verlede tyd, bv. Die meisie was siek. I Hy het elke week tennis
gespeel./ Die seun het ‘n boek gelees.
Toekomende tyd, bv. Die meisie sal siek wees. I Hy sal elke
week tennis speel./ Die seun sal ‘n boek lees.

Voegwoorde Voegwoorde bv.want, daarom, omdat; bv. Die seun is moeg,


want hy het hard gewerk./ Die seun het hard gewerk, daarom
is hy moeg./ Die seun is moeg, omdat hy hard gewerk het.

Woordeskat Sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, alliterasie, een


woord vir baie;
Beeldspraak/ Stylfiguur (Vergelyking) Idiomatiese Uitdrukking /
vaste uitdrukkings.

Paragraaf Skryf Organiseer idees

Kreatiewe Skryfwerk • Relevante woordkeuse


• Beskrywend, bv. Beskrywing van mense, plekke, • Sinstrukture
SKRYF EN diere, plante, voorwerpe, ens. • Identifiseer hoof-en ondersteunende gedagtes
AANBIED • Verhalend, bv. stories, persoonlike oorvertellings. • Identifiseer spesifieke kenmerke van die vereiste teks
Transaksionele skryfwerk • Verfyn woordkeuse, sinne en paragraaf strukture
• Notas, boodskappe, briewe, kaarte, uitnodigings, ens. • Redigeer: verbeter taal-en spelfoute
• Plakkate, kennisgewings, brosjure, advertensies.

4
Grade 4 Afrikaans HL

You might also like