Voegwoorde
Conjunctions
Voeg.
beteken om saam te sit of by te sit. means to add or join
Voegwoorde voeg sinne bymekaar
Karel eet nie pampoen nie. Robin drink nie koffie nie. en Karel eet nie pampoen nie en Robin drink nie koffie nie.
Hier is die voegwoorde wat jy in graad 7 leer.
(6) en , maar , want , dog ; trouens ; inteendeel
(10) ; dus ; daarom ; dan ; toe ; al ; anders ; daarna ; nogtans ; intussen ; buitendien
(16) dat nadat sodat wat terwyl tensy as hoekom totdat omdat sodra of asof sedert toe waarom
Groep 1 soos ou vriende doen
Sin 1 +
Katlego werk Koos ry fiets Die meisie eet brood Die man is lank Hy is skelm
voegwoord
en (and) , maar (but) , want (because) , dog (but) ; trouens
(actually)
+ sin 2
Sy ma kook kos Ek ry met n motor Sy is honger Sy vrou is kort Hy is die skelmste man wat ek ken. Hulle is skreeulelik
Varke is nie mooi nie
; inteendeel (on
the contrary)
Doen nou die oefening in jou boek!
Antwoorde
Sin 1 + groep 1+ sin 2= vriende
Katlego werk en sy ma kook kos. Koos ry fiets, maar ek ry met n motor. Die meisie eet brood, want sy is honger. Die man is lank, dog sy vrou is kort. Hy is skelm; trouens hy is die skelmste man wat ek ken. Varke is nie mooi nie; inteendeel hulle is skreeulelik.
Groep 1 soos ou vriende doen.
Sin 1 Sin 2
en , want , maar ; trouens ; inteendeel , dog
Groep 2 jou hart is weer myne
Sin 1 Katlego werk Koos ry die fiets Voegwoord ww ; dan kook ; daarna ; toe ry ; intussen ; dus is ; al ; daarom dra ; nogtans is ; anders ; buitendien is Sin twee Sy ma kook kos. Ek ry met die motor.
Die meisie eet brood Die man is lank Hy is skelm Varke is nie mooi nie
Sy is honger. Sy vrou dra hakskoene. Hy is die beste man wat ek ken. Hulle is vuil.
Doen nou die oefening in jou boek!
Groep 2 - Antwoorde
Sin 1 Katlego werk; dan kook sy ma kos. Katlego werk; daarna kook sy ma kos. Koos ry die fiets; toe ry ek met die motor. Koos ry die fiets; intussen ry ek met die motor. Die meisie eet brood; dus is sy honger. Die meisie eet brood; al is sy honger. Die man is lank ; daarom dra sy vrou hakskoene. Hy is skelm; nogtans is hy die beste man wat ek ken. Hy is skelm; anders is hy die beste man wat ek ken. Varke is nie mooi nie ; buitendien is hulle vuil.
Groep 2: voegwoord
werkwoord
; dus ; daarom ; dan ; toe ; al ; anders ; daarna ; nogtans ; intussen ; buitendien
Groep 3: Ek wil jou nooit weer sien
Sin 1 Katlego werk. Voegwoord Sin 2 ww kook dat Sy ma kook kos. totdat nadat sodat Ek ry met n motor. sodra Terwyl Sy is honger. asof Sy vrou is arm. tensy sedert as Hy dra n hoed. omdat Hulle is skreeulelik.
Koos ry fiets. Die meisie eet brood. Die man is ryk.
ry is is
Hy lyk skelm. Varke is nie mooi nie.
dra is
Doen nou die oefening in jou boek!
Groep 3 Antwoorde.
Katlego werk dat sy ma kos kook. Katlego werk totdat sy ma kos kook. Katlego werk nadat sy ma kos kook. Koos ry fiets sodat ek met n motor ry Koos ry fiets sodra ek met n motor ry. Die meisie eet brood terwyl sy honger is. Die man is ryk asof sy vrou arm is. Die man is ryk tensy sy vrou arm is. Die man is ryk sedert sy vrou arm is. Hy lyk skelm as hy n hoed dra. Varke is nie mooi nie omdat hulle skreeulelik is.
Groep 3: Ek wil jou nooit weer sien
dat totdat nadat omdat sodat sodra wat of terwyl asof tensy sedert as toe hoekom waarom
dat