You are on page 1of 10

EE

Ek argumenteer NIE! Ek
verduidelik net waarom ek
reg is!
n Meisie het altyd die laaste woord in enige argument.
Enigiets wat n man daarna s, is die begin van n nuwe
argument.

ARGUMENTE
Die argumentatiewe paragraaf
4
SLOTSINNE
Inleidingsinne
Kernsin
1
2
3
INLEIDINGSIN
Jou eerste sin moet die
leser INSUIG in jou
paragraaf in.

Dan spiraal die leser af en
land bo-op jou kernsin asof
sy n weggesteekte skatkis
ontdek het.

Daar is baie maniere om
jou 1ste sin te skryf, MAAR
jy MOET jou kernsin gereed
h voordat jy daardie
1ste sin skryf!

Jou inleidende sin:
Glo jy ook die gesegde: Jy kan nie geluk koop nie,
maar jy kan n roomys koop en dis basies dieselfde.


Gaan terug na waar alles begin
Gee n definisie
Begin met n persoonlike stelling
Vra n vraag
Haal iemand aan
Gee die teenoorgestelde
Gee n belangrike feit


Wat ondersteun jou inleidende sin?
Skryf nou ten minste nog EEN sin sodat jy jou
inleidende sin en jou kernsin kan koppel.
Bv. Sommige mense dink dus roomys maak n
mens gelukkig. Moet my asseblief nie by
hierdie mense soek nie. Vir my is roomys
eenvoudig oneetbaar en boonop uiters
ongesond.
JOU KERNSIN
Dis die stelling wat jy gaan verdedig:

Vir my is roomys eenvoudig oneetbaar en
boonop uiters ongesond.

WAAROM S JY SO? Gee nou redes ten
minste VIER redes.


JOU MOTIVERING
Hier gee jy nou VIER redes waarom jy nie van
roomys hou nie./waarom jy dink dis ongesond,
bv.
Bevat baie vet- lei tot hartsiektes/beroerte
Bevat baie suiker lei tot oorgewig
Min vars room/melk baie palmolie
Palmbome verdring reenwoude
Meer lug as gewig
Sintetiese geurmiddels
JOU SLOT
Sien jy nou is die driehoek
omgekeerd? Die
inleidende sin suig die
leser in en die slot spoeg
die leser uit!
Jy skryf nou TWEE sinne
om af te sluit: Die tweede
laaste sin herhaal jou
kernsin, maar net in ander
woorde, bv.
KERNSIN: Vir my is roomys eenvoudig oneetbaar en boonop uiters ongesond.
VOORLAASTE SIN: Nee, ek eet eenvoudig nie sulke ongesonde goed nie.
DIE HEEL LAASTE SIN
Nee, ek eet eenvoudig nie sulke ongesonde goed
nie.
Gee advies: Gooi dadelik daardie roomys in die
vullisdrom.
Maak n voorspelling: Roomys sal nooit eerste op
my trefferslysie wees nie.
Haal iemand aan: Soos my ma altyd s:
Vra n vraag: Wil jy nie maar my voorbeeld volg
nie?
Maak seker jou eerste en laaste sin pas bymekaar.
Dobbel is verkeerd
Inleidingsin
Kernsin
Ondersteunende sin 1
Ondersteunende sin 2
Ondersteunende sin 2
Ondersteunende sin 2
Voorlaaste sin
Slotsin (80-100 woorde)
In jou paragraaf gaan ek soek vir:

Verskillende sinsoorte
Enkelvoudige en saamgestelde
sinne
Een idioom
Een intensiewe vorm
Een sin in die lydende vorm

You might also like