LIDWOORDE
Lidwoorde word voor selfstandige naamwoorde gebruik.
‘n Die
ONBEPAALDE BEPAALDE LIDWOORDE –
LIDWOORDE- daar word niie daar word na iets spesifieks
na iets spesifiek verwys nie. verwys, die boom, die motor.
Die lidwoord ‘n word net Die lidwoord die word vir
gebruik as ons van een ding een ding en vir meer as een
praat. ding (meeroude) gebruik.
‘n word nooit met ‘n As die sin met die begin,
hoofletter aan die begin van word dit met ‘n hoofletter
die sin geskryf nie. Die geskryf.
tweede woord in die sin word
met ‘n hoofletter geskryf.
Vul die of ‘n in die volgende spasies:
1. _____ kat soek ‘n stukkie vlies.
2. _____tak word gebruik om die vliee weg te hou.
3. Ouma was nog altyd in ____ kombuis besig.
4. In die winter skiet oupa altyd _____ bok.
5. Almal op die plaas weet dat Tshepo altyd _____goeie slagter is.
BYWOORDE
‘n Bywoord (adverb) is ‘n woordsoort wat vir ons meer vertel of meer
inligting gee oor ‘n werkwoord (verb). Die bywoord vertel ook hoe iets
gebeur of gedoen word.
In a nutshell, a bywoord does everything an adverb does in English! It can
modify a verb (werkwoord), another adverb (bywoord) or an adjective
(byvoeglike naamwoord) and shows us the manner, time, place and
degree of something happening
Soorte:
1. Byword van tyd: Wanneer? bv. Hy het gister die doel aangeteken.
2. Byword van plek: Waar? bv. Hy het langs die muur weggekruip.
3. Nywoord van manier/wyse: Hoe? bv. Die man kom stadig om die
draai.
Hoe ken ek ‘n byword uit? Deur die vrae: Waar? Hoe? en wanneer? Te vra.
Vul die korrekte BYWOORDE van tdy, plek en manier in.
1. Ek sal jou _______ sien. (gister/binnekort)
2. Hy speel die viol (eergister/ pas/ goed)
3. Ons hardloop (agter/binne/in) die perd.