0% found this document useful (0 votes)
3K views3 pages

Klankverskynsels

Klankversynsels Afrikaans EAT

Uploaded by

leoniejosling111
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
0% found this document useful (0 votes)
3K views3 pages

Klankverskynsels

Klankversynsels Afrikaans EAT

Uploaded by

leoniejosling111
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd

RONDING

Sekere vokale en diftonge word met


geronde lippe uitgespreek bv.
droom, deur

ONTRONDING
Soms spreek mense gesonder klanke met
spleetvormige
lippe uit bv.
gebruik word gebryk
bruin word brein

OORRONDING
Mense spreek soms geronde klanke in
'n oordrewe geronde posisie uit bv.
neef word neuf
sewe word seuwe
VOKAALREDUKSIE
Vokale wat in 'n swak beklemtoonde posisie is word
verswak tot 'n i-klank bv.
president word prisident
baklei word biklei
kolonie word kilonie
rumoer word rimoer

ASSIMILASIE
Dikwels gebeur dit dat twee klanke gelykgemaak word aan
mekaar. Die een klank word opgeneem deur 'n ander
klank. Soms verdwyn die een klank selfs bv.
onbillik word ombillik
Stellenbosch word Stellembosch
op die word oppie
met die word meddie

PATALISASIE
Wanneer e en ie uitgespreek word saam met g en k beweeg
die tong na die harde verhemelte (palatum) en dan word
palatale klanke gevorm.
kies
bietjie
gieter
hoedjie
KLANK TOEVOEGING
Sprekers kan soms klanke voor, in die middel of agter aan 'n
woord byvoeg.
struksvye i.p.v. turksvye
traak i.p.v. raak
maand i.p.v. aand
borsluis i.p.v. bosluis

KLANK WEGLATING
Klanke word weggelaat voor, in die middel of agter aan die
woord.
spens i.p.v. dispens
ansak i.p.v. handsak
intressant i.p.v. interessant
vebeel i.p.v. verbeel
daadlik i.p.v. dadelik

NASALERING EN VOKALISERING
In Afrikaans word sekere klanke geskep deur die lugstroom
deur die neus te laat stroom. Dit is altyd klanke wat naby 'n
n is. Die vokaal kry dan die eienskap van die nasaal en die
nasaal die kenmerk van die vokaal.

“Juffrou Hessie Fourie”


Fourie”

You might also like