0% found this document useful (0 votes)
135 views14 pages

Extra Class

notas

Uploaded by

Shaniece Kubie
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PPTX, PDF, TXT or read online on Scribd
0% found this document useful (0 votes)
135 views14 pages

Extra Class

notas

Uploaded by

Shaniece Kubie
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PPTX, PDF, TXT or read online on Scribd

1 2 M A A RT 2 0 2 5

E K S T RA L E S
WAT G A A N O N S D O E N ?
• VOEGWOORDE

• ONTKENNENDE VORM

• TOEKOMENDE TYD

• VERLEDE TYD
Groep Kenmerk Voorbeelde
Geen verandering in
Groep woordorde en, maar, want,
1 (No change in word of, dog
order)
Werkwoord verskuif
na tweede plek
dus, daarom,
VOEGWOORD Groep (verb of 2nd
daarna, toe,
E 2 sentence goes
gevolglik, anders
directly after
conjunction)
dat, omdat,
Werkwoord verskuif sodat, terwyl,
na die einde van die voordat, nadat,
Groep
sin (verb goes to the wanneer,
3
end of the alhoewel,
sentence)n aangesien,
AKTIWITEIT

Ek hou van sokker. Ek hou nie van rugby nie. (maar)


Ons het laat geslaap. Ons was moeg na die lang reis.
(daarom)
Sy studeer hard. Sy wil goeie punte behaal. (sodat)
Dit is koud buite. Ek trek ‘n warm jas aan. (dus)
Hy hardloop elke dag. Hy wil fiks bly. (omdat)
Ek het ‘n geskenk gekoop. Dit is haar verjaardag. (want)
1. Ek hou van sokker, maar ek hou nie van rugby nie.
(Groep 1 – geen woordorde verandering)
2. Ons was moeg na die lang reis, daarom het ons laat geslaap.
(Groep 2 – werkwoord skuif na tweede plek)

3. Sy studeer hard sodat sy goeie punte kan behaal.


(Groep 3 – werkwoord skuif na einde van die sin)

4. Dit is koud buite, dus trek ek ‘n warm jas aan.


MEMO (Groep 2 – werkwoord skuif na tweede plek)

5. Hy hardloop elke dag omdat hy fiks wil bly.


(Groep 3 – werkwoord skuif na einde van die sin)

6. Ek het ‘n geskenk gekoop, want dit is haar verjaardag.


(Groep 1 – geen woordorde verandering)
Voorbeeldsin Ontkennende
Tipe sin
(positief) vorm
Enkelvoudige Hy lees nie 'n
Hy lees 'n boek.
sin boek nie.
Hulpwerkwoor Sy sal huis toe Sy sal nie huis
d gaan. toe gaan nie.

ONTKENNEND Maak die deur Moenie die deur


Bevel
toe! toemaak nie!
VORM
Het jy jou Nee, ek het nie
Vrae huiswerk my huiswerk
gedoen? gedoen nie.
Spesiale Ek sien
Ek sien iemand.
woorde niemand nie.
Positiew Negatiew
e woord e woord
VOORBEELD
VA N al (reeds) nog nie
WOORDE iemand niemand
WAT
VERANDER iets niks
altyd nooit
êrens nêrens
1. Ek eet elke dag ontbyt.
2. Sy het ‘n toets in die eerste rondt geskryf.
3. Hulle sal môre skool toe gaan.
4. Bring asseblief jou boek saam.

AKTIWITEI 5. Sy het al die nuwe fliek gekyk.


6. Iemand het aan die deur geklop.
T 7. Kan jy my help?
8. Die kinders speel buite.
9. Ons sien die voëls in die lug.
10. Hy moet sy huiswerk doen.
11. Daar is iets in die kas.
1. Ek eet nie elke dag ontbyt nie.
2. Sy het nie ‘n toets in die eerste rondte geskryf nie.
3. Hulle sal nie môre skool toe gaan nie.
4. Moenie jou boek saambring nie.
5. Sy het nog nie die nuwe fliek gekyk nie.
6. Niemand het aan die deur geklop nie.
MEMO 7. Nee, ek kan jou dan nie help nie.
8. Die kinders speel nie buite nie.
9. Ons sien nie die voëls in die lug nie.
10.Hy moet nie sy huiswerk doen nie.
11.Daar is niks in die kas nie.
TYE

Voorbeeldsin
in Toekomend
Tyd Verlede Tyd
Teenwoordig e Tyd
e Tyd
Teenwoordig Ek lees ‘n Ek het ‘n boek Ek sal ‘n
e tyd boek. gelees. boek lees.
Werkwoorde
met Ek verstaan Ek het die les Ek sal die les
voorvoegsel die les. verstaan. verstaan.
s
Moet / Kan / Ek kan Ek kon Ek sal kan
Wil / Mag hardloop. hardloop. hardloop.
Verlede tyd Voorbeelde:
• When I see the word HET (POSSESSIVE) I just 1. Die eksamen is maklik
add a GEHAD at the end.
• IS changes to WAS
2. Die meisie het ‘n rok
• SAL changes to SOU 3. Ek moet my werk doen
• WIL changes to WOU
4. Ek hoor die leeu brul
• MOET changes to MOES
5. Sy kan maklik haar familie gaan
• KAN changes to KON
kuier
• When there is 2 verbs, verb 1 goes before
verb 2
Toekomende tyd Voorbeelde:
• IS changes to WEES at the end of 1. Hierdie geleentheid is myne
the sentence and use SAL 2. Ek is baie lief vir my ouers
• HET changes to Hê at the end of
3. In graad 10 het ons min vakke
the sentence and use SAL
SKRYF DIE SINNE IN DIE VERLEDE EN
TOEKOMENDE TYD OOR.

1. Ek ry skool toe.
2. Ons speel sokker in die park.
3. Sy swem in die swembad.
4. Hulle eet ‘n lekker ete.
5. Ek sien my ouma vandag.
6. Die hond blaf buite.
7. Jan skryf ‘n brief aan sy vriend.
8. Ons leer vir die toets.
9. Hy praat met sy onderwyser.
10.Die kinders sing ‘n liedjie.
MEMO

Sin in Teenwoordige Tyd Verlede Tyd Toekomende Tyd

Ek ry skool toe. Ek het skool toe gery. Ek sal skool toe ry.

Ons speel sokker in die park. Ons het sokker in die park gespeel. Ons sal sokker in die park speel.

Sy swem in die swembad. Sy het in die swembad geswem. Sy sal in die swembad swem.

Hulle eet ‘n lekker ete. Hulle het ‘n lekker ete geëet. Hulle sal ‘n lekker ete eet.

Ek sien my ouma vandag. Ek het my ouma gesien. Ek sal my ouma sien.

Die hond blaf buite. Die hond het buite geblaf. Die hond sal buite blaf.

Jan skryf ‘n brief aan sy vriend. Jan het ‘n brief aan sy vriend geskryf. Jan sal ‘n brief aan sy vriend skryf.

Ons leer vir die toets. Ons het vir die toets geleer. Ons sal vir die toets leer.

Hy praat met sy onderwyser. Hy het met sy onderwyser gepraat. Hy sal met sy onderwyser praat.

Die kinders sing ‘n liedjie. Die kinders het ‘n liedjie gesing. Die kinders sal ‘n liedjie sing.

You might also like