You are on page 1of 8

Kurrikulum Direktoraat: AOO

LESPLAN KWARTAAL 2 -2020

VAK en GRAAD AFRIKAANS HUISTAAL – GRAAD 4


KWARTAAL 2 Week 4
SKAKEL MET ONDERRIG- Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taalstrukture en Konvensies
WEEK 2: Onvoorbereide lees van die WEEK 2: Lees en kyk vir begrip: Fabel WEEK 2: Fokus op die skryfproses: WEEK 2: Betekenisleer en
EN ASSESSERINGSPLAN volksverhaal: Gepaste gebruik van Vluglees, Soeklees, Aandagtige lees, Proeflees en aanbieding van finale woordeskatuitbreiding:
stem, toon en tempo. Leestekens in Maak afleidings t.o.v. karakters, ruimte, konsep. (Boekresensie). Idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde.
lees. Liggaamstaal. milieu en boodskap.Woordaanpakvaar- Leestekens en spelling: Spelpatrone en
dighede. Gevoelstaal, Hersien die spelreëls, aanhalingstekens; afkortings,
struktuur van ’n opsomming verkortings en akronieme.
DOELSTELLINGS VAN LES • Leerders gaan na ‘n fabel luister en hul opinie daaroor gee.
• Hulle gaan morele- en kulturele waardes bespreek; tekste op hul eie lees en in verband bring met hul eie ervarings.
• Hulle sal ‘n resensie van ‘n storie of ‘n fabel skryf.
• Stel tema bekend: Verduidelik aan leerders dat hulle na ‘n fabel gaan luister. Hersien die kenmerke van ‘n fabel. Stel die titel bekend: “Die
INLEIDING hoogmoedige muskiet”. Verduidelik die betekenis van die woord, hoogmoedig, binne die konteks van die leerder se ervaringsveld. (-iemand wat dink
hy/sy is beter as ander). Wat dink jy gaan in hierdie storie gebeur. (Voorspelling). Stel lesdoel bekend.
VAARDIGHEDE Luister & Praat - Onvoorbereide lees: Die hoogmoedige muskiet. (Dag 1: Week 4: Aktiwiteit 1)
Leerders moet eers die oefen, voordat hy/sy dit vir sy ouer/onderwyser lees. Moenie te Lees met gevoel en maak seker dat dit duidelik hoorbaar is. Maak
seker jou stemtoon verskil as Muskiet, Spinnekop en Leeu praat. Gebuik spinwiel om leerder se kennis oor inhoud en begrip van storie te toets. Leerder
beantwoord vrae mondelings.
Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2)
Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke.
Ouer lees die storie hard-op voor aan leerder (self), met die korrekte uitspraak, vlotheid en gevoel. Moedig leerder aan om te visualiseer (sien) dit wat jy
lees. Die manier waarop jy lees, kan bydra tot begrip van die teks. Lees weer die storie hard-op; soos jy lees, STOP, vra mondelingse vrae oor inhoud,
karakters, gevoelens en hoogedagtes wat in elke paragraaf gebeur.
Leerder: Voorspel inhoud. Vluglees (algemene idee), soeklees (spesifieke inligting), maak afleidings (teks-tot-self, teks tot teks, teks tot wêreld, teks tot
media). Leerder beantwoord vrae skriftelik. Hulle formuleer hul eie antwoorde. Gebuik spinwiel leerder se kennis oor inhoud van storie te toets.
Skryf en aanbied: (Week 4: Aktiwiteit 3 op aangehegte blad- skryfraam – Verslag/resensie oor ‘n storie wat jy gelees het.)
(Kies een van die twee stories wat jy in week 3 en 4 gelees het, indien jy nie storieboeke by die huis het nie.)
Begeleide skryf (Saamskryf): Gaan saam met leerder deur die skryfraam en laat leerder eers antwoorde mondelings formuleer, voordat hulle skryf.
Taalstrukture en Konvensies: Taalfokus 1: Spelpatrone en spelreëls DBO bl.115 Taalfokus 2: Onderwerp, Voorwerp, Gesegde DBO bl.116
AKTIWITEITE / ASSESS. Luister-, Leesbegrip en Taaloefeninge aangeheg. Verwys na aktiwiteite.

KONSOLIDASIE ▪Skakel met die lesdoelstellings ▪Leerders doen hersienig en konsolidasie in die opvoglesse.
BRONNE Papiergebaseerde bronne: Digitale bronne
Storieteks- uit die handboek: Knipsels Sinsdele: https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY
Skryfraam / Spinwiel / Werkkaarte (Onderwerp, voorwerp en gesegde)
DBO werkboeke
Gr.4 DBO boek vir die Huistaal. Onderwysers kan ook self geskikte Digitale bronne, bv. skakels op die WKOD ePortal, insluitend DBO
tekste kies, volgens hul beskikbare bronne. werkboeke.
https://wcedeportal.co.za/

AOO KURRIKULUM / 1
NOTAS
VAK AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2
GRAAD 4 WEEK 4
VAARDIGHEDE ONDERRIGMETODOLOGIEË / BENADERING Hulpbronne / LOOM
(WAT ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ...) (HOE ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ...) (WAT ek gaan gebruik om te onderrig
/ begelei / ondersteun ...)
Luister en Praat Luister & Praat – Onvoorbereide lees
Volgens die Aangepaste Leer en Onderrigplan bv. vir Storieteks met storie.
Gr 4 Afrikaans HT Onvoorbereide lees. Die Hoogmoedige muskiet Spinwiel.
(Werkblad Week 4: Akt. 1)
▪ Voorlees/hard-oplees van storie Pre-luister: Aktiveer voorkennis en voorspel inhoud met
verwysing na titel en visuele komponente. Lees storie voor
▪ Leerder beantwoord vrae mondeling aan leerders (gevoel). Lees storie (x2) vrae mondelingse vrae https://wcedeportal.co.za/
m.b.t. teks. Leerders deel eie ervarings. Lees deur vrae en
▪ Gee aan die leser ‘n lesdoel: Lees met gevoel. lees weer teks (x3). Gebuik spinwiel om leerder se kennis oor
inhoud en begrip van storie te toets. Leerder beantwoord vrae
▪ Leerders oefen eers leesstuk. mondelings. Leerder berei voor om teks hard-op voor te lees.
Leerders moet eers die oefen, voordat hy/sy lees. Lees met
gevoel en maak seker dat dit duidelik hoorbaar is. Maak
seker stemtoon verskil as Muskiet, Spinnekop en Leeu praat.

Lees en Kyk Lees & Kyk: - Lees ‘n fabel


Volg die leesproses: Pre-, gedurende en postlees Bron: Week 4: Aktiwiteit 2: Lees en kyk: Die Stories uit die handboek/tydskrifte.
hoogmoedige muskiet. Storie op werkblad.
Aktiveer voorafkennis (Bespreek leesproses – sien leesmetodologie) ➢ Flitskaarte met
Vra vrae binne leerders se ervaringsveld om as Pre-lees: Lees en bespreek die titel en kyk na prente in die woordeskat/tekskenmerke.
AKTIWITEITE VIR DIE aanknopingspunt vir die teks te dien. teks. Maak voorspellings deur kontekstuele leidrade te ➢ Spinwiel.
ONDERWYSER gebruik. Bespreek nuwe woorde in konteks. Vluglees – Werkkaart met vrae.
Werk met woorde en ontwikkel woordeskat algemene idee. Onderstreep al die moeilike woorde in die
Onderwyser/Leerder identifiseer nuwe uitdagende teks. Tel paragrawe. Lees eerste sin van elke paragraaf.
woorde en onderstreep/skryf Bespreek kenmerke van teks. (
Gedurende lees: Identifiseer en bespreek die volgorde
Elke les het ‘n lesdoel.
van gebeure, agtergrond, karakters, beskrywing van
Wat wil jy graag weet? Waarom gaan jy die teks lees? karakters, probleme/uitdagings van die karakters, hulle
Die leesdoel bepaal watter leesstrategie gebruik gaan gevoelens en redes vir hul optredes, oplossings van hul
word. probleme asook die les geleer uit die teks. Deel eie
Lees ek vir □ontspanning, □om meer inligting ervaringe. Soeklees vir sinonieme, antonieme…
rakende die onderwerp te kry of □wil die skrywer Post-lees om begrip vas te lê: Voltooi begripslees-
my oortuig om iets te doen/koop/van siening te oefening – Vrae volgens kognitiewe vlakke. Sien werkkaart
verander. aangeheg. Voltooi aktiwiteit:Week 4: Aktiwiteit 2

AOO KURRIKULUM / 2
Skryf en Aanbied Skryf & Aanbied
▪ Verduidelik die skryfproses. Doen resensie oor ongesiene fabel. Skryfraam: Boekverslag
▪ Skryf is ‘n proses Begelei die leerders deur ‘n skryfraam te voorsien.
▪ Leerders kan dit nie op een dag doen nie. Gedeelde skryf: Begelei leerder… leerder formuleer
▪ Hulle het hulp nodig met woordeskat en ‘n antwoorde, skryf leerder se sinne/idees neer. Kan ook
skryfraam. onafhanklik gedoen word.
▪ Gee ook ‘n kontrolelys en of rubriek vooraf
aan die leerders.
Taalstrukture en Konvensies Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: DBO werkboek
Sinsdeel: Idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde. Werkblaaie
https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY Leestekens en spelling: Spelpatrone en spelreëls, TydskrifteKoerante
aanhalingstekens; afkortings, verkortings en akronieme. Woordeboek

Taalfokus 1: Spelpatrone en spelreëls DBO bl.115


Taalfokus 2: Onderwerp, voorwerp, gesegde DBO bl. 116
Net soos wat onderwysers sal onderrig, ens. Soos Wenke/Aktiwiteite vir ouers om hul kind te help: Bronne aan wat u tuis kan vind:
hierbo aangedui - dit kan 'n herhaling van die inligting vir ▪ Skep ‘n leerruimte vir u kind om elke dag te werk tydskrifte, koerante, woordeboek, DBE-
die onderwyser wees - net sodat ouers bewus is van die ▪ Help hom/haar om gefokus te werk vir ten minste 30- werkboek, ens.
inhoud. minute voordat hy/sy opstaan.
▪ Lees die storie vir die luisteroefening vir u kind.
▪ Gaan deur die voorgestelde vrae en voeg ook u eie by. https://wcedeportal.co.za/
AKTIWITEITE VIR DIE ▪ U kind moet elke dag vir ten minste 30-minute lees.
▪ Laat toe dat u leerder die digitale bronne op u selfoon of
OUER
rekenaar doen.
AKTIWITEITE Leerderaktiwiteite: Uiteensetting van werk – sien Week 4: Aktiwiteite 1-4, asook skakels na videogreep, ens.
VIR DIE LEERDER Luister en kyk na videogrepe soos wat lesse ontwikkel. Sien skakels hieronder.
1. Luister na die storie wat aan jou voorgelees gaan word.
2. Beantwoord die vrae.
3. Lees die gedig en volg leesproses.
4. Beantwoord die begripsvrae.
5. Skryf ‘n storie volgens die skryfproses – Voltooi skryfraam.
6. Maak ‘n lys van 5 nuwe woorde wat jy geleer het. Maak sinne met woorde.
7. Taalfokus: Doen die taaloefeninge. Kyk videogreep oor sinsdele, voordat jy Taalfokus 2 doen.
Skakels vir video’s
Sinsdele: https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY
(onderwerp, voorwerp en gesegde)

AOO KURRIKULUM / 3
Week 4: Dag 1: Aktiwiteit 1: Luister en Praat

Jy gaan na nog ‘n fabel, Die Hoogmoedige Muskiet, Luister aandagtig na die teks, Die Hoogmoedige
luister. Kom ons kyk gou wat ‘n goeie luisteraar Muskiet. Gebruik dan die spinwiel en beantwoord
doen. Jy gaan dit later kans kry op dit hard-op te lees. die vrae mondelings of skriftelik, soos verkies.

Post-luister aktiwiteit

Hoofgedagte? Formuleer/maak een sin… Die storie gaan oor…


Is jy ‘n goeie luisteraar?
Wat het gebeur? Hoe het dit geeindig?
Wie is in storie?
♥Hersien eers weer die kenmerke van fabels. (probleem) (oplossing)
(Spinwielaktiwiteit : Jy kan ook jou oë toemaak, draai die potlood, bo-oor
wiel, in sirkels. Antwoord die vraag waarop potlood se punt land).

AOO KURRIKULUM / 4
Week 4: Dag 2: Aktiwiteit 2: Lees en Kyk

Lees die fabel , Die Hoogmoedige Muskiet, aandagtig Beantwoord die onderstaande vrae, nadat jy die
en volg die stappe van die leesproses, soos in die leesproses gevolg en die teks gelees het.
tabel hieronder vervat.
. ----
1. Omkring die letter van die regte antwoord.
10
1.1 _____ het geweet dat Leeu die sterkste was.
A. Muskiet B. Al die diere C. Spinnekop D. Die koning

1.2 _____ het hom glad nie aan Leeu gesteur nie.
A. Muskiet B. Al die diere C. Spinnekop D. Die koning (2)

2. Wat was sy antwoord toe die ander so met hom raas? Volsin.
_____________________________________________________________(1)
3. Volsin: Wat was Leeu se reaksie toe hy hoor wat Muskiet alles van hom sê?
_____________________________________________________________(1)
4. ‘n Klein snip (par. 3) is iemand wat…
A. baie kla. B. bakleierig is. C. voorbarig en astrant is. D. skinder. (1)
5. Hoe, dink jy, het Leeu gevoel nadat Muskiet hom gesteek het? Verduidelik.
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________(2)
6. Wat, dink jy, sou verder gebeur het as Muskiet nie in die spinnerak beland
het nie? ______________________________________________________(2)
7. Haal ‘n woord uit die teks aan wat aandui dat Leeu nie meer geweet het
wat om te doen nie. (paragraaf 6) ________________________________(1)
[10]

AOO KURRIKULUM / 5
Week 4: Dag 3: Aktiwiteit 3: Skryf

 Jy moet nou ‘n boek of enige storie lees en ‘n boekverslag/resensie daaroor skryf. Indien jy nie ‘n boek of ‘n storie het nie,
kan jy een van die fabels gebruik om jou boekverslag te voltooi.

AOO KURRIKULUM / 6
Week 4: Dag 4: Aktiwiteit 4: Taalstrukture en Konvensies

Voltooi hierdie sinne deur die regte spelling van die woord te kies
en in te vul. Jy kan jou werk kontroleer deur die woorde
in jou woordeboek na te slaan.
DBO, Bl. 115

Bron: Internet

AOO KURRIKULUM / 7
(“Cut, paste” en vergroot)

Jy kan ook jou oë toemaak, beweeg potlood in sirkels, bo-oor wiel


Antwoord die vraag waarop potlood se punt land.
Bron: Knipsels Graad 4

AOO KURRIKULUM / 8

You might also like