You are on page 1of 4

LESPLAN: AFRIKAANS HUISTAAL

Onderwyser: Datum:

Tydsduur: Kwartaal 1: Week 1-3


EENHEID 1: 2030 ’n Onderwerp/Konsep:
Toekomsvisie Die rol en invloed wat tegnologie in die toekoms in ons lewens kan hê

Integrasie met ander vakke: Bronne/OMLO:


Lewensoriëntering LU1, LU4; Illustrasies, tydskrifartikels, dagboekinskrywings, voorstelling,
Toerisme LU3 grapprent, tekste, gedig
Kritieke en ontwikkelingsuitkomste wat in Tema 1 gedek word:
KU1: Identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe
denke; KU2: Werk doeltreffend saam met ander lede van ’n span, groep ens.
KU6: Gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing
en die gesondheid van ander te toon;
OU4: Ondersoek opleidings- en beroepsmoontlikhede.
Vooraf: Hierna:
Afdeling met vrae vir bespreking. Die Vaslegging van taalaspekte d.m.v. Hersieningsboek, bl. 1-8 en
besprekingsvrae dien as grondslag vir die die Assesseringsblad, bl. 9
ontwikkeling van leerders se begrip vir
die onderwerpe.
Inhoud: Vaardighede: Waardes/Houdings:
Woordeskat: tegnologiese  Interpreteer ’n visuele  Wees sensitief teenoor ander
ontwikkeling, tendense, voorstelling se belangstellings
programmering, toekomsvisie  Skryf ’n dagboekinskrywing  Luister na mekaar tydens
Taalstrukture: idiomatiese  Kyk krities na loopbaan- groepwerk
uitdrukkings, tye, persoonsname, geleenthede  Toon respek teenoor die
punktuasie, voorvoegsels  Skryf ’n gesprek in dialoog- omgewing
vorm  Maak tyd vir ander
 Vertolk ’n gedig  Leer om jou talente te
 Stel ’n brosjure saam ontwikkel
 Doen ’n aanbieding in die klas  Neem standpunt in teen
oor ’n produk dwelm- en drankmisbruik
 Lees tekste en beantwoord
vrae daaroor
 Maak ’n lys van tegnologiese
veranderinge
 Lees ’n grapprent en
beantwoord vrae
 Lees verskillende soorte tekste
Leeruitkomste en assesseringstandaarde wat gedek word:
 LU1 AS1, AS2, AS3  LU3 AS1, AS2, AS3
 LU2 AS1, AS2, AS3, AS4  LU4 AS1, AS2, AS3
Bloom se taksonomie:
6. Evaluering 5. Sintese 4. Analise 3. Toepassing
2. Begrip 1. Kennis

Head Office
PO Box 396
Cape Town
8000
www.mml.co.za
Veelvuldige intelligensies:
a. Naturalisties b. Liggaamlik/Kinesteties c. Ruimtelik/Visueel d. Musikaal/Ritmies

e. Verbaal/Linguisties f. Interpersoonlik g. Intrapersoonlik h. Logies/Wiskundig

Leer- en onderrigmateriaal:
Leeruitkomste en assesseringstandaarde en aktiwiteite:
A: terug na die toekoms B: rekenaars wat alles kan doen …
LU1 AS1: Leer oor en deel idees met mekaar; LU1 AS1: Leer oor en deel idees met mekaar; Inisieer en hou
Inisieer en hou gesprekke vol deur gepaste gesprekke vol deur gepaste beurtnemingskonvensies; Gee en
beurtnemingskonvensies; Gee en volg aanwysings en volg aanwysings en instruksies.
instruksies; Neem deel aan groepbesprekings. LU2 AS1: Lees vlot en aandagtig volgens doel en opdrag.
LU1 AS2: Organiseer inligting samehangend. LU2 AS2: Vind toepaslike inligting en besonderhede in tekste.
LU2 AS1: Lees vlot en aandagtig volgens doel en opdrag; 1. Vluglees die teks en lees deur die vrae.
Lei die betekenis van onbekende woorde of beelde af. 2. Beantwoord vrae skriftelik
LU2 AS3: Identifiseer en verduidelik sosio-kulturele en
politieke waardes.
LU2 AS4: Identifiseer en verduidelik boodskap en
tema; Verduidelik die gebruik van visuele, oudio- en
oudiovisuele tegnieke.
1. Bespreek vrae in groepe.
2. Beplan ’n virtuele stad – 30 jaar
die toekoms in
3. Maak ’n lys van tegnologiese
ontwikkelings.

Head Office
PO Box 396
Cape Town
8000
www.mml.co.za
C: 14 maart 2030 D: ’n droomkombuis
LU1 AS1 Leer oor en deel idees met mekaar; LU2 AS1: Vra vrae ten einde voorspellings te maak; Lees vlot
Inisieer en hou gesprekke vol deur gepaste en aandagtig volgens doel en opdrag; Lei die betekenis
beurtnemingskonvensies; Gee en volg aanwysings en van onbekende woorde of beelde af.
instruksies. LU2 AS2: Vind toepaslike inligting en besonderhede in tekste;
LU1 AS4: Herken en verduidelik die effek van taalvorme. Herken die verskil tussen direkte en geïmpliseerde betekenis;
LU2 AS2: Verduidelik die skrywer se standpunt/ Verduidelik die skrywer se standpunt/perspektief en gee
perspektief en gee bewyse; Verduidelik hoe seleksie bewyse; Verduidelik die sosio-politieke en kulturele agtergrond
en weglaat van inligting betekenis beïnvloed; Gee en van tekste; Interpreteer en evalueer alledaagse grafiese tekste;
motiveer persoonlike response op tekste. Verduidelik die skrywer se afleidings en gevolgtrekkings en
LU2 AS3: Identifiseer en verduidelik sosio-kulturele en vergelyk met eie; Gee en motiveer persoonlike response op tekste.
politieke waardes en houdings. LU2 AS4: Identifiseer en verduidelik die impak van betekenis van
LU3 AS1: Besluit op en gebruik die gepaste styl, tegnieke.
perspektief/standpunt en formaat van tekste; Ontwikkel LU3 AS1: Identifiseer die teikengroep en spesifieke doel
en organiseer samehangende idees deur tegnieke soos LU3 AS2: Gebruik hoof- en ondersteunende idees van die
kopkaarte. beplanningsproses; Eksperimenteer met formaat en styl;
LU3 AS2: Gebruik hoof- en ondersteunende idees van Identifiseer en gebruik ’n seleksie styl- en retoriese
die beplanningsproses; Eksperimenteer met formaat middels gepas.
en styl; Identifiseer en gebruik ’n seleksie styl- en LU3 AS3: Gebruik vasgestelde kriteria vir evaluering van eie
retoriese middels gepas; Gebruik ’n verskeidenheid en ander se skryfwerk; Verbeter samehang en kohesie; Dink
sinsoorte, sinstrukture en -lengtes gepas; Gebruik na oor gepastheid van inhoud, styl, register en effekte, Toon
paragraafkonvensies redelik akkuraat; Gebruik ’n
voegwoorde, voornaamwoorde en bywoord om kohesie volgehoue eie perspektief/standpunt; Verfyn woordkeuse en sin-
te bevorder. en paragraafstrukture; Toon sensitiwiteit vir menseregte en vir
LU3 AS3: Gebruik vasgestelde kriteria vir evaluering sosiale, kulturele, etiese en omgewingskwessies; Berei tekste voor
van eie en ander se skryfwerk; Verbeter samehang vir finale weergawe; Bied die finale produk aan.
en kohesie; Dink na oor gepastheid van inhoud, LU4 AS1: Identifiseer simplekse en ontleed komplekse se
styl, woorddele; Gebruik sinonieme, antonieme, paronieme en een
register en effekte, Toon ’n volgehoue eie woord vir ’n omskrywing.
perspektief/ standpunt; Berei tekste voor vir finale LU4 AS2: Gebruik punktuasie korrek en vir spesifieke doeleindes;
weergawe; Bied die finale produk aan. Gebruik figuurlike taal.
LU4 AS1: Gebruik sinonieme, antonieme, paronieme en 1. Leerders lees die teks en beantwoord vrae in
een woord vir ’n omskrywing
pare of groepe.
LU4 AS2: Identifiseer en gebruik verskillende sinsoorte
2. Dink aan idiomatiese uitdrukkings en maak ’n
1. Lees ’n dagboekinskrywing en beantwoord
plakkaat.
vrae.
3. Leerders maak hul eie spyskaarte.
2. Bespreek vrae in groepe.
3. Skryf jou eie dagboekinskrywings.
E: stoksielalleen op ’n saterdagaand F: my eie potjie krap
LU2 AS1: Soeklees tekste vir ondersteunende LU1 AS1: Inisieer en hou gesprekke vol deur gepaste
besonderhede. beurtnemingskonvensies; Volg aanwysings en instruksies.
LU2 AS2: Vind toepaslike inligting en besonderhede LU2 AS1: Lei die betekenis van onbekende woorde of beelde af.
in tekste; Verduidelik die skrywer se afleidings en LU2 AS2: Verduidelik die skrywer se afleidings en gevolgtrekkings.
gevolgtrekkings. LU3 AS1: Besluit op en gebruik die gepaste styl, perspektief en
LU4 AS1: Identifiseer simplekse en ontleed komplekse; formaat; Verander inligting van een bekende formaat na ’n
Identifiseer hoe tale woorde van mekaar leen. ander.
LU4 AS2: Gebruik selfstandige naamwoorde, koppel- en 1. Leerders lees die artikel en beantwoord vrae.
hulpwerkwoorde korrek; Gebruik figuurlik taal.
2. Bespreek vrae in groepe.
1. Lees teks en doen opdragte in pare, 3. Werk met idiomatiese uitdrukkings.
groepe of individueel. 4. Skryf ’n dialoog.
2. Herskryf die teks in verskillende tye.

Head Office
PO Box 396
Cape Town
8000
www.mml.co.za
G: blikbrein wat kan blik en bloos H: komperdialoog
LU2 AS1: Lees vlot en aandagtig volgens doel en opdrag. LU1 AS1: Inisieer en hou gesprekke vol; Neem deel aan
LU2 AS2: Vind toepaslike inligting en besonderhede in paneelbesprekings en debatte; Stel ’n spreker voor en doen
tekste; Gee en motiveer persoonlike response. bedankings.
LU3 AS2: Gebruik hoof- en ondersteunende idees van LU1 AS2: Doen navorsing oor ’n onderwerp; Organiseer
die beplanningsproses; Eksperimenteer met formaat inligting samehangend; Identifiseer en kies gepaste formate,
en styl, Identifiseer en gebruik styl- en retoriese woordeskat en taalstrukture; Berei gepaste inleiding en slot
middels; Gebruik sinsoorte, sinslengtes en -strukture. voor; Gebruik gepaste visuele, oudio- en oudiovisuele
LU3 AS3: Gebruik vasgestelde kriteria vir evaluering hulpmiddels voor.
van eie en ander se skryfwerk; Verbeter samehang LU1 AS4: Gebruik en evalueer gepaste styl en register.
en kohesie; Dink na oor gepastheid van inhoud, LU2 AS1: Vra vrae ten einde voorspellings te maak.
styl, ens.; Toon ’n volgehoue eie perspektief; Verfyn LU2 AS2: Gee en motiveer persoonlike response.
woordkeuse en sin- en paragraafstrukture; Toon LU2 AS3: Identifiseer en verduidelik sosio-kulturele en politieke
sensitiwiteit vir menseregte en sosiale, kulturele, etiese waardes.
en omgewingskwessies; Berei tekste voor vir finale LU3 AS1: Besluit op en gebruik gepaste styl, perspektief en
weergawe; Bied die finale produk aan. formaat.
LU4 AS2: Identifiseer en gebruik verskillende sinsoorte; 1. Lees ’n gedig.
Gebruik figuurlike taal. 2. Maak ’n lys van tegnologiese ontwikkelinge
1. Doen navorsing oor robotika. 3. Beplan die ontwerp van ’n nuwe apparaat.
2. Lees ’n teks en beantwoord vrae. 4. Stel ’n brosjure op.
3. Werk met idiomatiese uitdrukkings. 5. Doen ’n aanbieding oor die produk.
4. Skryf ’n dialoog. 6. Hou ’n algemene klasbespreking.
Assessering:
Vorme van assessering: Assesseringsinstrumente: Wie assesseer?
Groepdeelname Assesseringskaal (5) Portuur/Onderwyser
Begripsantwoorde Assesseringskaal (6) Onderwyser
Dagboekinskrywing Kontrolelys (8), Rubriek B Portuur, Onderwyser
Spyskaarte Rubriek C Onderwyser/Portuur
Dialoë Kontrolelys (7), Rubriek B Self, Onderwyser
Pamflet Kontrolelys (12), Rubriek C Portuur, Onderwyser
Aanbieding Assesseringskaal (1) Portuur/Onderwyser
Remediëring: Verryking: Dink terug:
 Ekstra oefening oor  Gebruik metataal om  Kan leerders deelneem aan ’n
leestekens, OG bl. 51 leestekengebruik te verduidelik, gesprek oor die toekoms en
OG bl. 51 beroepe?
 Kan hulle die skryfstukke suksesvol
afhandel en toon hulle insig in die
skryfproses?

Head Office
PO Box 396
Cape Town
8000
www.mml.co.za

You might also like