You are on page 1of 20

HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023

(GRAAD 8 - AFRIKAANS EAT – KWARTAAL 1-4)


GRAAD 8 - KWARTAAL 1
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets and Oriëntering gedurende die 1ste 3 dae van die termyn – Dag 1 to 3. Die data word aangeteken sodat bevoegdheid
en leergapings geïdentifiseer kan word. Die inligting moet gebruik word om die daaropvolgende leer- en onderrigaktiwiteite te bepaal.
Week Luister- en Praatstrategieë oor Lees `n strooibiljette Transaksionele tekste Vaslegging van taalstrukture en
1-2 visuele /multimedia teks Belangrikste kenmerke van Skryf/ontwerp `n strooibiljet konvensies wat in vorige grade
letterkundige teks soos • Kenmerke van die teks. gedek is.
Bestudeer strooibiljette karakter, karakterisering, • Gepaste taalgebruik.
Organiseer sinsstrukture intrige, konflik, agtergrond, • Register en styl. Woordvlakwerk:
samehangend. ruimte, verteller en tema. • Inleiding en afsluiting. tussenwerpsels en uitroepe
• Identifiseer korrekte
woordeskat en taalstrukture. (‘n Dokument wat inligting Skryf/ontwerp `n strooibiljet Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne,
• Reageer op teks. opsommend en kernagtig gebaseer op `n visuele stimulus teenwoordige tyd, verlede tyd, byvoeglike
• Effektiewe inleiding en slot. weergee. Dit word meestal as Fokus op die skryfproses naamwoorde, bywoorde, partydigheid;
’n gevoude pamflet versprei.) • Beplanning vooroordeel; stereotipering
Klasbespreking (onderwyser • Konsep
lei) gebaseer op strooibiljette Volg die leesproses: • Hersiening Betekenisleer en
• Kenmerke van die teks. • Pre-lees (Lei teks in) • Redigering woordeskatuitbreiding: idiomatiese
• Konvensies en struktuur van • Gedurende lees (Kenmerke • Proeflees en aanbieding taalgebruik/spreekwoorde;
die teks. van die teks) kontekstuele; letterlike (denotasie); en
• Taalgebruik. • Post-lees (Beantwoord vrae, figuurlike (konnotasie) betekenis van
• Register en styl. vergelyk, kontrasteer, woorde
evalueer)
Lees- en skryftekens: komma; punt;
Leesstrategieë: aanhalingstekens; uitroeptekens;
Vluglees, Soeklees, Feite en afkappingstekens; skuinsstreep; ellips
menings, hoof- en
ondersteunende gedagtes, Woordeskat binne konteks
afleidings en gevolgtrekkings
Remediërende taalonderrig, na
aanleiding van taalfoute tydens
skryfaktiwiteite.
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Praatstrategieë Lees/Kyk na geskrewe/visuele Transaksionele tekste Vaslegging van taalstrukture en
3-4 Luister / luister en kyk na ’n teks vir begrip Bv. `n e-pos Skryf `n e-pos konvensies wat in vorige weke
visuele of oudiovisuele teks. • Vluglees en Soeklees • Vereistes t.o.v. formaat, styl en gedek is.
(Byvoorbeeld ’n videoteks wat • Aandagtige lees standpunt.
• Identifiseer die doel en
die skryf van ’n e-pos en hoe om teikengroep.
• Teikengehoor, doel en konteks. Woordvlakwerk: Bywoorde (van tyd;
jou eie e-posrekening oop te • Afleidings en gevolgtrekkings. • Vereistes t.o.v. formaat en styl. plek en wyse) Werkwoorde: infinitief,
maak, verduidelik). Volg op met • Identifiseer manipulerende • Taalgebruik en woordkeuse deelwoorde Byvoeglike naamwoorde
’n bespreking van die teks. taalgebruik. kritiese taalbewustheid (trappe van vergelyking)
• Aktiveer agtergrondkennis • Die invloed wat insluiting/ • Inleiding en konklusie Bepaalde en onbepaalde lidwoorde
• Voorspel doel van die teks weglating op die betekenis van ’n
• Verstaan teks teks het. Skryf `n e-pos na aanleiding van ’n Sinsvlakwerk: Bysinne: byvoeglike,
• Maak aantekeninge • Hoe taal en beeld waardes en visuele prikkel/stimulu bywoordelike bysinne, ontkenning,
• Verstaan boodskap gesindehede oordra én skep. Fokus op die skryfproses stelsinne
• Die impak wat lettertipes, die
stemtoon en register lettergrootte, opskrifte en
• Beplanning
• Teikengroep onderskrifte op ’n boodskap het. • Konsep Betekenisleer en
EN • Hersiening woordeskatuitbreiding: sinonieme,
Luisterbegrip Literêre teks soos gedig/ • Redigering antonieme, figuurlike, letterlike
(slegs ouditief) volksverhaal • Proeflees en aanbieding betekenis
• Teken hoof- en • Onderrig belangrike kenmerke
ondersteunende gedagtes aan. van `n literêre teks soos: Leestekens: punt, komma
neem aantekeninge af, som op. karakter,karaktarisering, intrigue,
Vertel in jou eie woorde oor. konflik, agtergrond, ruimte, Woordeskat binne konteks
verteller, tema
Volg die leesproses:
• Pre-lees (Lei teks in) Remediërende taalonderrig, na
Onderskei tussen hoof- en • Gedurende lees (Kenmerke van aanleiding van taalfoute tydens
ondersteunende gedagtes die teks) skryfaktiwiteite.
• Post-lees (Beantwoord vrae,
vergelyk, kontrasteer, evalueer)
Herskep sekere Gedig
tonele/oomblikke/gebeure Belangrikste kenmerke van ’n
Maak van rolspel en gedig:
• interne struktuur van ’n gedig
improvisasie gebruik. soos beeldspraak/stylfigure, rym,
ritme;
• uiterlike bou van ’n gedig soos
reëls, strofes, tipografie;
• figuurlike betekenis;
• atmosfeer;
• tema en boodskap.
FORMELE ASSESSERING TAAK 1 - MONDELING
 Hardoplees (20 punte)
(Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en voltooi in kwartaal 2 wanneeer die punt vir assesseringsdoeleindes aangeteken word.)
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Praatstrategieë Literêre teks soos Skryf `n opstel: Vaslegging van taalstrukture en
5-6 Bespreking (Onderwyser lei) - jeugroman Verhalende/reflekterende konvensies wat in vorige weke
dinkskrum (groepbespreking); • Algemene bespreking van opstel gedek is.
kies relevante idees; plaas die die belangrikste kenmerke • Woordkeuse.
kerngedagtes in volgorde. soos karakter, karakterisering, • Persoonlike stem en styl. Woordvlakwerk:
intrige, konflik, agtergrond, • Lewendige beskrywing. Bywoorde van plek en wyse
Luisterbegrip ter ruimte, verteller en tema. • Toon. Voornaamwoorde (aanwysend,
voorbereiding van skryf van `n • Kern en ondersteunende gedagtes. persoonlik, besitlik, betreklik en
opsomming Leesstrategieë: • Kopkaarte om samehangende vraend)
Teken kern en ondersteunende Pre-Leesstrategieë: idees te organiseer.
idees aan deur notas te maak. Stel leerders bekend aan: • Bied opstel vir assessering aan. Sinsvlakwerk: byvoeglike bepalings,
• Deel idees en ervarings en wys • Tekskenmerke – titels, Fokus op die skryfproses hoof en bysinne
begrip van konsepte. opskrifte, onderskrifte, • Beplanning
• Identifiseer oorredende/ illustrasies. • Konsep Betekenisleer en
manipulerende tegnieke. • Dele van ’n boek – • Hersiening woordeskatuitbreiding: sinonieme,
• Beantwoord vrae. titelbladsy, flapteks, • Redigering antonieme, figuurlike, letterlike
inhoudsopgawe, hoofstukke, • Proeflees en aanbieding betekenis
woordelys, indeks, bylae, Leestekens: punt, komma;
voetnotas, ens. Skryf `n opstel deur van die vraagteken; uitroeptekens;
skryfproses gebruik te maak. uitroepteken
Volg die leesproses:
• Pre-lees (Lei teks in) Woordeskat in konteks
• Gedurende lees (Kenmerke Opsomming – leerders som een
van die teks) van die hoofstukke in die roman Remediërende taalonderrig, na
• Post-lees (Beantwoord vrae, op. aanleiding van taalfoute tydens
vergelyk, kontrasteer, skryfaktiwiteite.
evalueer)

Onderwyser onderrig
opsommingsvaardighede
deur leerders aan die basiese
beginsels van die opsomming
bloot te stel.
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 2 - SKRYF
 Opstel: (30 punte)
Verhalende / Reflekterende
(Gedurende / deur die loop van die kwartaal)

Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies


Week Luister- en Praatstrategieë Lees/ Kyk vir sinstrukture Transaksionele teks bv. Vaslegging van taalstrukture en
7–8 Mondeling: Koerantberig (gebruik tekste soos Koerantberig: ondersoekend konvensies wat in vorige weke
(ondersoekend,verslaggewend koerantberig en –artikels (artikel), verslaggewend gedek is.
of redaksioneel) (ondersoekend of (nuuswaardig / koerantberig) of
nuuswaardige verslaggewing)
Navorsing oor die onderwerp. redaksioneel (rubriek of Woordvlakwerk: Werkwoorde,
• Kenmerke
• Organiseer materiaal • Formaat redakteursbrief) hoofwerkwoorde, infinitief.
samehangend en ondersteun • Taalgebruik Basisvorme, voorvoegsels en
dit met voorbeelde. • Identifiseer die doel, teikengroep en agtervoegsels.
• Identifiseer en kies die Volg die leesproses: formaat.
korrekte woordeskat, taal en • Pre-lees (Lei teks in) • Volg konvensies van ’n paragraaf. Sinsvlakwerk: stelsinne;
konvensies. • Gedurende lees (Kenmerke van • Gebruik van voegwoorde vir sinsstrukture; verskillende tydsvorme;
• Berei effektiewe inleiding en die teks) samehang. partydigheid, vooroordeel en
• Post-lees (Beantwoord vrae,
afsluiting voor • Gebruik ’n verskeidenheid van stereotipering
vergelyk, kontrasteer, evalueer)
sinsoorte, -lengtes en –strukture.
Luister met begrip Leesstrategieë: • Formele styl Betekenisleer en
Teken kern en ondersteunende Vluglees en soeklees. woordeskatuitbreiding: sinonieme,
gedagtes aan deur notas te • Aandagtige lees. Fokus op die skryfproses antonieme, figuurlike, letterlike en
neem. • Doel en teikengroep. • Beplanning kontekstuele betekenis
• Deel idees en ervarings en • Afleiding van betekenis en • Konsep
toon begrip van konsepte. gevolgtrekkings. • Hersiening Woordeskat binne konteks
• Identifiseer oorredende/ • Identifiseer manipulerende taal. • Redigering
manipulerende tegnieke. • Invloed van verskeidenheid en • Proeflees en aanbieding Remediërende taalonderrig, na
weglating op die betekenis van
• Beantwoord vrae. teks.
aanleiding van taalfoute tydens
• Hoe taal en beelde waardes en Skryf ’n koerantberig, skryfaktiwiteite.
houdings weerspieël en vorm. koerantartikel,
• Impak van gebruik van lettertipe koerantrubriek,redakteursbrief of
en -groottes, opskrifte en ’n joernalistieke verslag
onderskrifte op betekenis.

Begripstoets
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 3 (50 PUNTE)
RESPONS OP TEKSTE
 Literêre of nie-literêre teks (20 punte)
 Visuele teks (10 punte)
 Taalstrukture en -konvensies (20 punte) Aktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryf te word nie.
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Praatstrategieë Lees/Kyk of geskrewe/visuele Transaksionele teks bv. Skryf `n Vaslegging van taalstrukture en
9 - 10 Luister na `n voorbereide teks vir begrip huldeblyk konvensies wat in vorige weke gedek
toespraak van: Lees `n huldeblyk is.
president/invloedryke lid van • Vereistes t.o.v. formaat, styl Identifiseer die doel, teikengroep en
die samelewing en standpunt. Woordvlakwerk: Selfstandige
formaat.
• Bespreek die eienskappe / • Analiseer taalgebruik • Volg konvensies van ’n paragraaf. naamwoorde (samestellings;
vereistes van `n toespraak • Identifiseer en bespreek • Gebruik van voegwoorde vir verkleinwoorde) intensiewe vorme
• Identifiseer en bespreek gevoelstaal. samehang. Werkwoorde: infinitiewe werkwoorde,
taalgebruik • Interessante inleiding en ’n • Gebruik ’n verskeidenheid van deeltjiewerkwoorde Voorsetsels.
sterk afsluiting. sinsoorte, -lengtes en –strukture. Byvoeglike naamwoorde: trappe van
Voorbereide toespraak • Formele styl. vergelyking, verboë vorme
Kies ’n gepaste onderwerp: Volg die leesproses:
• Organiseer inligting op • Pre-lees (Lei teks in) Fokus op die skryfproses
Sinsvlakwerk:; hoofsinne en bysinne,
samehangende wyse. • Gedurende lees (Kenmerke • Beplanning
bywoordelike en byvoeglike bepalings
van die teks) en bysinne, voegwoorde emotiewe
• Identifiseer korrekte • Konsep
woordeskat en taalstrukture. • Post-lees (Beantwoord vrae, • Hersiening
en manipulerende taalgebruik
• Effektiewe inleiding en slot. vergelyk, kontrasteer, • Redigering
evalueer) Betekenisleer en
• Oefen • Proeflees en aanbieding woordeskatuitbreiding: sinonieme,
• Aanbied antonieme, figuurlike, letterlike
Leesstrategieë:
• Vluglees and Soeklees betekenis
• Aandagtige lees Skryf `n huldeblyk
• Doel en teikengroep Leestekens: uitroepteken; vraagteken;
• Afleidings en gevolgtrekkings. komma; punt, afkortings, akronieme
• Identifiseer gevoelstaal en verkortings.
• Die invloed wat Woordeskat in konteks
insluiting/weglating op die
betekenis van ’n teks het. Remediërende taalonderrig, na
• Hoe taal en beeld waardes en aanleiding van taalfoute tydens
gesindehede oordra én skep. skryfaktiwiteite.
• Die impak wat lettertipes, die
lettergrootte, opskrifte en
onderskrifte op ’n boodskap het.
FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITE
Luister- en Praataktiwiteite Lees- en Kykaktiwiteite Skryf- en Aanbiedaktiwiteite Taalstrukture en -konvensies
• Verskeidenheid Luister- en • Leesproses • Skryfproses  ‘n Verskeidenheid van
Praataktiwiteite • Hardopleesaktiwiteite • Paragrafering Taalstrukture en -konvensies
• Luister- en Praataktiwiteite • Leesbegripaktiwiteite • Transaksionele Tekste
wat binne die konteks van die • Literatuuraktiwiteite • Opstel
Covid-19 reëls toegepas word gebaseer op die drie • Kreatiewe Skrywe
voorgeskrewe genres vir
die semester
GRAAD 8 AFR EAT – OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 1
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1 MONDELING FORMELE ASSESSINGSTAAK FORMELE ASSESSERINGSTAAK 3 (50
 Hardoplees (20 punte) 2 - SKRYF PUNTE)
(Begin met hierdie taak in kwartaal  Opstel: (30 punte) RESPONS OP TEKSTE:
1 en voltooi in kwartaal 2 wanneer die punt vir Verhalende / Reflekterende  Literêre en nie-literêre (20 punte)
assesseringsdoeleindes aangeteken word.)  Visuele teks (10 punte)
(Gedurende die verloop van die kwartaal)  Taalstrukture en -konvensies (20
punte)
Aktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een
sessie geskryf te word nie.
GRAAD 8 - KWARTAAL 2
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Literêre teks: Roman Beskrywende opstel Woordvlakwerk:
Luister- en
1-2 • Belangrikste kenmerke van ’n gebasseer op `n Bywoorde van tyd en plek
Praatstrategieë
letterkundige teks soos karakter, drama/verhoogstuk
Luisterbegrip karakteruitbeelding, intrige, konflik, • Korrekte formaat en Sinsvlakwerk: korrekte woordorde,
• Luisterproses agtergrond, ruimte, verteller en tema. vereistes vraagvorme, eufemisme, sinstrukture,
• Skryfproses • Organiseer inhoud styl, toon en register
Volg die leesproses: (breinkaart)
Luister na / kyk na `n • Pre-lees (Lei teks in) • Hoof en ondersteunende Betekenisleer en
uitreksel van `n roman. • Gedurende lees (Kenmerke van die gedagtes woordeskatuitbreiding: figuurlike,
• Onderrig van kenmerke teks) • Kern en ondersteunende letterlike,
en konvensies. • Post-lees (Beantwoord vrae, vergelyk, gedagtes. kontekstuele betekenis
• Doen beplanning en kontrasteer, evalueer) • Logiese opeenvolging van
navorsing. paragrawe. Leestekens en spelling:
• Kies styl, register en • Gebruik van voegwoorde vir afkortings, vraagtekens, uitroeptekens,
woordeskat. samehang. punt, komma
• Neem beurte. • Taal konvensies.
• Gebruik Woordeskat binne konteks
oorredingstegnieke. Fokus op die skryfproses
• Beplanning Remediërende taalonderrig, na
• Konsep aanleiding van taalfoute tydens
• Hersiening skryfaktiwiteite.
• Redigering
Proeflees en aanbieding

Skryf `n beskrywende
opstel
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Literêre teks soos opgeneemde Skryf `n toespraak Woordvlakwerk: Werkwoorde
3-4 Praatstrategieë onderhoud op televisie / radio wat gebaseer op `n sosiale
Voorbereide mondeling gebaseer is op `n sosiale kwessie kwessie Sinsvlakwerk: Tye van die werkwoord -
gebaseer op `n sosiale • Kenmerke van die teks soos verlede tyd en toekomende tyd.,
kwessie • Taalgebruik Paragraaf konvensies manipulerende woordgebruik,
• Luister na `n mondelinge • Formaat • Formaat sinskonstruksie, ontkennende vorm,
toespraak • Rolspelers in die onderhoud • Gebruik inleidende sinne. vraagsinne.
• Maak aantekeninge (onderhoudvoerder en ondervraagde) • Kern en ondersteunende
- Bemagtiging gedagtes Betekenisleer: letterlike betekenis,
- Toon Volg die leesproses: • Orde en samehang sinonieme, antonieme, homonieme,
- Stemming • Pre-lees (Lei teks in) • Woordkeuse en leestekens.
- Inleiding en afsluiting • Gedurende lees (Kenmerke van die Taalkonvensies Leestekens en spelling: spelreëls en
• Beantwoord vrae teks) konvensies.
• Post-lees (Beantwoord vrae, vergelyk, Fokus op die skryfproses
Bespreking: kontrasteer, evalueer) • Beplanning Woordeskat binne konteks
• Dui rolle aan. • Konsep
• Sprekers neem beurte. Gedig • Hersiening Remediërende taalonderrig, na
• Verduidelik standpunt en Belangrikste kenmerke van ’n gedig: • Redigering aanleiding van taalfoute tydens
bereik konsensus. • interne struktuur van ’n gedig soos • Proeflees en aanbieding skryfaktiwiteite.
• Gebruik gepaste taal, beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;
styl en register. • uiterlike bou van ’n gedig soos
• Aanbied reëls, strofes, tipografie; Skryf `n toespraak
• figuurlike betekenis;
• atmosfeer;
• tema en boodskap.

FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1 - MONDELING:


 Hardoplees (20 punte)
(Onderwysers begin met hierdie proses in kwartaal 1 om te verseker dat al die leerders teen die einde van kwartaal 2 geassesseer is.)
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Nie-fiksie teks: Koerantberig Skryf `n resensie gebaseer Woordvlakwerk:
5-6 Praatstrategieë Onderrig belangrike kenmerke van `n op `n koerantberig Voorvoegsels en agtervoegsels
Luisterbegrip (nie-fiksie literêre teks soos: • Korrekte formaat.
teks bv. Koerantberigte) karakter, karaktarisering, intrigue, konflik, • Eienskappe en konvensies Sinsvlakwerk: sinskonstruksie,
• Luister vir begrip agtergrond, ruimte, verteller, tema • Doel sinsoorte, tyd, idiomatiese taalgebruik,
• Maak aantekeninge • Register eufemisme, spreekwoorde
• Beantwoord vrae Volg die leesproses: • Gehoor
• Pre-lees (Lei teks in) • Toon Betekenisleer en
Bespreking (Onderwyser • Gedurende lees (Kenmerke van die woordeskatuitbreiding: sinonieme,
lei) teks) Fokus op die skryfproses antonieme,
• Dui rolle aan. • Post-lees (Beantwoord vrae, vergelyk, • Beplanning homofone en homonieme, paronieme
• Sprekers neem beurte. kontrasteer, evalueer) • Konsep
• Verduidelik standpunt en • Hersiening Leestekens en spelling:
bereik konsensus. Leesstrategieë: for • Redigering Akronieme, afkortings en verkortings
• Gebruik gepaste taal, styl Begrip • Proeflees en aanbieding
en • Doel en teikengroep Woordeskat binne konteks
register. • Maak afleidings Skryf `n resensie
• Gee eie opinie Remediërende taalonderrig, na
• Onderskei tussen feite en aanleiding van taalfoute tydens
menings skryfaktiwiteite.
• Direkte en geïmpliseerde
betekenis
Gedig
Belangrikste kenmerke van ’n gedig:
• interne struktuur van ’n gedig soos
beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;
• uiterlike bou van ’n gedig soos
reëls, strofes, tipografie;
• figuurlike betekenis;
• atmosfeer; tema en boodskap.

FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4:
 Transaksionele skryf: (2 kort of 1 lank: 10 punte)
 Word voor die kontroletoets geskryf

Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Lees/Kyk vir begrip (visuele teks soos Transaksionele tekste: Vaslegging van taalstrukture en
7–8 Praatstrategieë `n advertensie/plakkaat) Advertensie/plakkaat konvensies wat in vorige weke gedek
Bespreking (Onderwyser • Vluglees • Korrekte formaat is.
lei): • Soeklees • Doel
Luister na/ kyk na `n • Aandagtige lees • Kenmerke van die teks Betekenisleer en
advertensie en bespreek • Maak afleidings (karakters, • Taalgebruik woordeskatuitbreiding • Spelling en
dit: agtergrond, ruimte, boodskap) • Register spelpatrone
• Toon • Afleiding van betekenis van • Afkortings
• Tempo onbekende woorde deur Fokus op die skryfproses
• Emotiewe en woordaanpakvaardighede • Beplanning Sinsvlakwerk
manipulerende • Gevoelstaal • Konsep • Sinsstrukture, selfstandige
taalgebruik • Liggaamstaal • Hersiening naamwoorde, byvoeglike naamwoorde,
• Lettertipe, -grootte • Impak van die gebruik van leestekens, • Redigering voornaamwoorde, verskillende
• Liggaamstaal lettertipe en -groottes. • Proeflees en aanbieding tydsvorme

Luisterbegrip: advertensie Volg die leesproses: Skryf `n Woordeskat in konteks


Teken kern en • Pre-lees (Lei teks in) advertensie/plakkaat
ondersteunende idees aan • Gedurende lees (Kenmerke van die Remediërende taalonderrig, na
deur notas te maak. teks) aanleiding van taalfoute tydens
• Deel idees en ervarings • Post-lees (Beantwoord vrae, vergelyk, skryfaktiwiteite.
en kontrasteer, evalueer)
wys begrip van konsepte.
• Identifiseer oorredende/ Leesstrategieë
manipulerende tegnieke. • Vluglees
• Beantwoord vrae. • Soeklees
• Aandagtige lees
• Opsomming
• Visualisering
• Afleidings en gevolgtrekkings.

Week FORMELE ASSESSERINGSTAAK 5: KONTROLETOETS


9 - 10 RESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE)
 Vraag 1: Literêre / nie-literêre text (20 punte)
 Vraag 2: Visuele teks (10 punte)
 Vraag 3: Opsomming (10 punte)
 Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)
FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITE
Luister- en Lees- en Kykaktiwiteite Skryf- en Aanbiedaktiwiteite Taalstrukture en -konvensies
Praataktiwiteite • Leesproses • Skryfproses ‘n Verskeidenheid van Taalstrukture
• Verskeidenheid • Hardopleesaktiwiteite • Paragrafering en -konvensies
Luister- en • Leesbegripaktiwiteite • Transaksionele Tekste
Praataktiwiteite • Literatuuraktiwiteite gebaseer op • Opstel
• Luister- en die drie voorgeskrewe genres vir • Kreatiewe Skrywe
Praataktiwiteite wat die semester
binne die konteks van
die Covid-19 reëls
toegepas word
GRAAD 8 AFR EAT – OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 2
FORMELE FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4: FORMELE ASSESSERINGSTAAK 5: KONTROLETOETS
ASSESSERINGSTAAK 1  Transaksionele skryf: (2 kort RESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE)
MONDELING: of 1 lank: 10 punte)  Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (20 punte)
 Hardoplees (20  Vraag 2: Visuele teks (10 punte)
Word voor die kontroletoets geskryf
 Vraag 3: Opsomming (10 punte)
punte)
 Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)
Onderwysers begin met
hierdie proses deur die
loop van kwartaal 1 om te
verseker dat alle leerders
aan die einde van
kwartaal 2 geassesseer
is.
GRAAD 8 KWARTAAL 3
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 1-2 Luister- en Praatstrategieë Literêre teks soos `n Skryf `n literêre teks: kortverhaal Vaslegging van taalstrukture en
Luister vir sinsstrukture kortverhaal • Korrekte Formaat konvensies wat in vorige weke
• Doel gedek is.
• Belangrikste kenmerke van
• Luister na sinsstrukturesteks letterkundige teks soos • Kern en ondersteunende
• Listen to presentation, taalgebruik, karakter, karakterisering, intrige, gedagtes Woordvlakwerk: Die selfstandige
tempo en stemtoon konflik, agtergrond, ruimte, • Logiese opeenvolging van sinne. naamwoorde (eiename, soortname,
• Luister na die storielyn verteller en tema. • Gebruik van voegwoorde vir stofname, maatname en
• Bespreek met maat/ groepslid Die leesproses:
samehang. versamelname). Voorsetsels in
• Vertel storie • Gebruik `n verseidenheid vaste verbindinge met werkwoorde
• Kies `n storie • Pre-lees (Lei die teks in). sinstipes, -
• Doen beplanning en navorsing • Tydens lees (kenmerke van die lengtes en -strukture. Sinsvlakwerk: verskillende
• Kies gepaste styl, register en teks). tydsvorme; sinstipes; spreekwoorde
woordeskat • Post-lees (beantwoord vrae, en idiomatiese uitdrukkings;
• Bied storie aan vergelyk, kontrasteer, evalueer) Fokus op die skryfproses: bywoordelike en byvoeglike
.
• Beplanning bepalings;
Poësie:
Belangrikste kenmerke van ’n
• Konsep
gedig: • Hersiening Betekenisleer en
• interne struktuur van ’n gedig • Redigering woordeskatuitbreiding: sinonieme;
soos beeldspraak/ stylfigure, rym, • Proeflees en aanbieding antonieme; homonieme
ritme;
• uiterlike bou van ’n gedig soos Leestekens en spelling:
reëls, strofes, tipografie; Skryf ’n eie storie/kortverhaal spelpatrone; ellipsis; leestekens of
• figuurlike betekenis; met ’n uiteensetting, afkortings en verkortings
• atmosfeer; ontwikkeling, klimaks en slot.
• tema en boodskap.
Beste storie word aan klas Woordeskat in konteks
Begriplees (gebruik literêre voorgelees.
teks wat bestudeer word Remediërende taalonderrig, na
• Vluglees, Soeklees, aanleiding van taalfoute tydens
Visualisering skryfaktiwiteite.
• Aandagtige lees
• Maak afleidings
• Betekenisleer en
woordeskatuitbreiding
• Standpunt van outeur
• Feite en menings
• Geïmpliseerde betekenis
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 3-4 Luister- en Praatstrategieë Literêre teks soos drama / Beskrywende opstel gebasseer Woordvlakwerk:
Luisterbegrip verhoogstuk op `n drama/verhoogstuk Bywoord van ty den plek
• Luisterproses Onderrig belangrike kenmerke • Korrekte formaat en vereistes
• Skryfproses van `n literêre teks soos: • Organiseer inhoud (breinkaart) Sinsvlakwerk: korrekte woordorde;
karakter, karaktarisering, • Kern en ondersteunende verskillende sinstipes
Luister na /kyk na `n uitreksel van intrige, konflik, agtergrond, gedagtes. vraagvorme; euphemisms;
`n drama/verhoogstuk. ruimte, verteller, tema • Logiese opeenvolging van sinssoorte
• Onderrig kenmerke en paragrawe.
konvensies. Volg die leesproses: • Gebruik van voegwoorde vir Betekenisleer en
• Kies styl, register en • Pre-lees (Lei teks in) samehang. woordeskatuitbreiding: figuurlike,
woordeskat. • Gedurende lees (Kenmerke • Taal konvensies. letterlike betekenis; woordspeling
• Neem beurte. van die teks)
• Gebruik oorredingstegnieke. • Post-lees (Beantwoord
vrae, vergelyk, kontrasteer, Fokus op die skryfproses Leestekens en spelling:
Bespreking (Onderwyser lei) – evalueer) • Beplanning afkortings; vraagteken
Navorsing gebaseer op • tema en boodskap • Konsep uitroepteken; punt, komma
Letterkunde projek. • Hersiening
- Metodiek / die proses Lees deur die instruksies van • Redigering Woordeskat binne konteks
- Doel die letterkunde projek. • Proeflees en aanbieding
- Benadering Remediërende taalonderrig, na
- Instruksies Leesstrategieë: Skryf `n beskrywende opstel aanleiding van taalfoute tydens
 Vluglees; Soeklees skryfaktiwiteite.
Leerders begin met hul
navorsing gebaseer op
gekose onderwerp.
Tweevoudig:
1) Bekenstelling en begin
stadium vind in klas plaas.
en word deur die
onderwyser begelei.
2) Onafhanklik – die konteks
sal bepaal hoe die
onderwerpe vir leerders
bepaal sal word.
3)
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 6: KREATIEWE SKRYFPROJEK
Stap 1: Navorsing (Leerders doen navorsing oor die hul projek)
(20 punte)
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 5-6 Skryf – Literêre Projek Lees vir sinsstrukture Skryfwerk gebaseer op gekose Vaslegging van taalstrukture en
Bespreking (onderwyser lei) – Hersiening oor die uitleg van die genre / projek onderwerp konvensies wat in vorige weke
verskillende onderwerpe bv. `n Geskrewe gedeelte van die projek gedek is.
Navorsing gebaseer op Literêre PowerPoint aanbieding, klitsrym,
Projek –
resensie, plakkaat, ens.
• Korrekte formaat en kenmerke Sinsvlakwerk: Die selfstandige
- Metodiek / die proses Bespreek belangrike eienskappe
• Organiseer inhoud (breinkaart) naamwoorde (eiename, soortname,
- Doel soos karakter, aksie, dialoog,
• Kern en ondersteunende stofname, maatname en
intrige, konflik, agtergrond,
- Benadering ruimte, verteller en tema. gedagtes versamelname). Voorsetsels in
- Instruksies en verwagting Hersiening/ opsomming van • Paragraaf konvensies vaste verbindinge met werkwoorde
genres en tekstipes (literêre /nie- • Logiese progressie van
literêre) waaraan leerders paragrawe om Sinsvlakwerk: verskillende
blootgestel was in die 1st samehang te bevorder. tydsvorme; sinstipes; spreekwoorde
semester (Termyn 1 en 2) • Gebruik van voegwoorde vir en idiomatiese uitdrukkings;
Volg die leesproses:
samehang. bywoordelike en byvoeglike
• Pre-lees (Lei teks in) • Taalkonvensies bepalings;
• Gedurende lees (Kenmerke
van die teks) Fokus op die skryfproses Betekenisleer en
• Post-lees (Beantwoord vrae, • Beplanning woordeskatuitbreiding: sinonieme;
vergelyk, kontrasteer, evalueer) • Konsep antonieme; homonieme;
• tema en boodskap • Hersiening
• Redigering Leestekens en spelling:
Leesstrategieë • Proeflees en aanbieding spelpatrone; ellips; leestekens en
• Vluglees, soeklees en
visualisering
afkortings en verkortings
• Aandagtige lees
• Maak afleidings Woordeskat in konteks
• Betekenisleer
• Oogpunt van skrywer Remediërende taalonderrig, na
• feite en menings aanleiding van taalfoute tydens
• Geïmpliseerde betekenis skryfaktiwiteite.
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 6: KREATIEWE SKRYFPROJEK
Stap 2: Skryf (Leerders begin met die neerskryf van hul projek)
(30 punte)
 Beplanning/voor die skryf van die kreatiewe skryfprojek
 Konsep
 Hersiening
 Redigering
 Proeflees
 Aanbieding
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 7-8 Mondelinge aanbieding van die Leeswerk (tekste in Die leerders deel dit wat die Vaslegging van taalstrukture en
projek aansluiting by die skryffase van die projek konvensies wat in vorige weke gedek
– die aard van die aanbieding hang mondelinge aanbieding) is.
opgelewer het, mondelings.
af van elke skool se konteks
Sinsvlakwerk: Die selfstandige
Luister- en Praatstrategieë Volg die leesproses:
naamwoorde (eiename, soortname,
Luister en bespreek aktuele • Pre-lees (Lei teks in) stofname, maatname en
nuusgebeure gebaseer op • Gedurende lees (Kenmerke versamelname). Voorsetsels in vaste
koerantberigte en tydskrifartikels van verbindinge met werkwoorde
• Gebruik van stemtoon, tempo en die teks)
intonasie • Post-lees (Beantwoord Sinsvlakwerk: verskillende tydsvorme;
• Gebruik van vrae, sinstipes; spreekwoorde en idiomatiese
manipulerende/emotiewe/oorredende vergelyk, kontrasteer, uitdrukkings; bywoordelike en
taal evalueer) byvoeglike bepalings;
• Gebruik van leidrade Betekenisleer en
• Nakoming van konvensies Leesstrategieë: woordeskatuitbreiding: sinonieme;
• Toepaslike lyf- en nieverbale taal • Vluglees, Soeklees, antonieme; homonieme;
• Boeiende inleiding en slot/afsluiting Visualisering
• Bewustheid van doel, teikengehoor • Aandagtige lees Leestekens en spelling: spelpatrone;
en konteks • Maak afleidings ellips; leestekens en afkortings en
• Betekenisleer en verkortings
woordeskatuitbreiding Woordeskat in konteks
• Standpunt van outeur Remediërende taalonderrig, na
aanleiding van taalfoute tydens
• Feite en menings skryfaktiwiteite.
• Geïmpliseerde betekenis
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 7: KREATIEWE SKRYFPROJEK (20 punte)
Stap 3: Mondelinge Aanbieding (Leerders werk aan die Mondelinge aanbieding van hul projek)
 Gebruik gepaste struktuur: inleiding, inhoud en afsluiting
 Aanbieding van sentrale idee en ondersteunende inligting
 Lewer bewys van navorsing/ondersoek
 Gebruik toepaslike lyftaal en aanbiedingsvaardighede, bv. Maak oogkontak, volume, ens.
 Neem deel aan bespreking
 Gee konstruktiewe terugvoering
 Behou bespreking
 Lewer bewys van sensitiwiteit vir ander se regte en gevoelens

Begin met die mondelinge taak in kwartaal 3 en voltooi in kwartaal 4 wanneer die punt vir assesseringsdoelendes aangeteken word.
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week Luister- en Praatstrategieë Lees die liedjie se woorde Skryf `n liedjie / dagboekinskrywing Vaslegging van taalstrukture en
9 – 10 Luister, kyk teks of luister en kyk na ’n (liriek) / uittreksel uit • Korrekte formaat konvensies wat in vorige weke gedek
visuele, oudio- of oudiovisuele of musiekblyspel • Doel is.
multimediateks
• Formaat • Kern en ondersteunende gedagtes Woordvlakwerk: Enkelvoud en
• Logiese opeenvolging van sinne. meervoud; geslag; verkleiningsvorm
(Luister byvoorbeeld na ’n liedjie of
• Taalgebruik • Gebruik van voegwoorde vir Sinsvlakwerk Direkte en indirekte rede;
uittreksel uit ’n musiekblyspel) • Kenmerke van die teks samehang. Vraagvorm; Feite en menings;
• Identifiseer kern- en • Volgorde • Gebruik `n verseidenheid sinstipes, - sinsstrukture; sinstipes; meerduidigheid
ondersteunende gedagtes van ’n lengtes en -strukture. en dubbelsinnigheid,
kortverhaal. Fokus op die skryfproses Betekenisleer en
• Maak aantekeninge. Volg die leesproses: • Beplanning woordeskatuitbreiding: sinonieme;
• Deel idees en ervarings en toon • Pre-lees (Lei teks in) • Konsep antonieme; eufemisme homonieme;
begrip van konsepte. • Gedurende lees (Kenmerke • Hersiening figuurlike, letterlike betekenis
• Identifiseer oorredende en van die teks) • Redigering Leestekens en spelling:
manipulerende tegnieke waar van • Proeflees en aanbieding uitroeptekens; spelpatrone
• Post-lees (Beantwoord Skryf `n liedjie / dagboekinskrywing Woordeskat in konteks.
toepassing.
• Beantwoord vrae vrae, vergelyk, kontrasteer, Remediërende taalonderrig, na
evalueer) aanleiding van taalfoute tydens
skryfaktiwiteite.
FORMELE ASSESSERINGTAAK 8
RESPONS OP LITERATUUR (30 PUNTE)
 Gedig (10 punte)
 Drama (10 punte)
 Kortverhale (10 punte)
FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITE
Luister- en Praataktiwiteite Lees- en Kykaktiwiteite Skryf- en Aanbiedaktiwiteite Taalstrukture en -konvensies
• Verskeidenheid Luister- en • Leesproses • Skryfproses  ‘n Verskeidenheid van
Praataktiwiteite • Hardopleesaktiwiteite • Paragrafering Taalstrukture en -konvensies
• Luister- en Praataktiwiteite wat• Leesbegripaktiwiteite • Transaksionele Tekste
binne die konteks van die Covid-• Literatuuraktiwiteite • Opstel
19 reëls toegepas word gebaseer op die drie • Kreatiewe Skrywe
voorgeskrewe genres vir
die semester
GRAAD 8 AFR EAT OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 3
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 6: FORMELE ASSESSERINGSTAAK 7 FORMELE ASSESSERINGSTAAK 8
KREATIEWE SKRYFPROJEK KREATIEWE SKRYFPROJEK RESPONS OP LITERATUUR
 Navorsing & skryf van die (30 PUNTE)
projek (20 + 30 = 50 punte)  Mondelinge Aanbieding van die projek (20 punte)  Gedig (10 punte)
 Drama (10 punte)
Begin met die mondelinge taak in kwartaal 3 en voltooi in kwartaal 4  Kortverhale (10 punte)
wanneer die punt vir assesseringsdoelendes aangeteken word.
GRAAD 8 - KWARTAAL 4
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 1-2 Luister- en Praatstrategieë Lees inligtingsteks met Transaksionele teks bv. Woordvlakwerk:
Luisterbegrip: visuele teks, bv. landkaarte, Aanwysings/ Byvoeglike naamwoorde: trappe van
• Luister na bakens, skale: Instruksies vergelyking en intensiewe vorm,
instruksies/aanwysings. • Formaat • Korrekte formaat selfstandige naamwoorde (eiename,
• Maak aantekeninge • Taalgebruik • Organiseer inhoud (kopkaart) soortname, stofname, maatname en
• Beantwoord vrae • Kenmerke • Kern en ondersteunende gedagtes versamelname), voegwoorde
Verskillende soorte mondelinge Volg die leesproses: • Konvensies van `n paragraaf
kommunikasie bv. ’n • Pre-lees (Lei teks in) • Logiese opeenvolging van Sinsvlakwerk:Enkelvoudige en
onvoorbereide • Gedurende lees (Kenmerke paragrawe om samehang te saamgestelde sinne, verskillende
nuusaanbieding/mondelinge van verseker. tydsvorme; hoofsinne en bysinne
aanbieding. die teks) • Gebruik van voegwoorde vir
Gee aanwysings: • Post-lees (Beantwoord vrae, samehang. Betekenisleer en
• Kenmerke van die teks vergelyk, kontrasteer, woordeskatuitbreiding: sinonieme;
• Taalgebruik en konvensies evalueer) Fokus op die skryfproses antonieme; kontekstuele betekenis
• Liggaamstaal • Beplanning van woorde
Lees / Kyk na `n visuele teks • Konsep
• Soeklees • Hersiening Leestekens en spelling:
• Aandagtige lees • Redigering spelpatrone en spelreëls, punt,
• Maak afleidings • Proeflees en aanbieding komma

• Maak `n opsomming Skryf ’n teks met instruksies Woordeskat binne konteks


(gebruik `n
kopkaart) Remediërende taalonderrig, na
aanleiding van taalfoute tydens
skryfaktiwiteite.
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 3-4 Luister- en Praatstrategieë Lees/Kyk vir inligting Lang/ kort Transaksionele tekste: Vaslegging van taalstrukture en
Luister en bespreek huidige (gebruik tekste soos Koerantberig konvensies wat in vorige weke
nuus gebaseer op koerante en Koerantberigte/ • Vereistes van formaat en styl gedek is.
tydskrifartikels. tydskrifartikels/ geskrewe • Doel, teikengroep en konteks
toesprake • Woordkeuse en taalstrukture Woordvlakwerk: Verskillende
• Gepaste gebruik van toon, • Vluglees vir hoofgedagtes soorte selfstandige naamwoorde,
tempo en intonasie. • Soeklees vir ondersteunende Fokus op die skryfproses voorsetsels, byvoeglike
• Gebruik van manipulerende/ sinsstrukture • Beplanning naamwoorde, trappe van
emotiewe/oorredende taal. • Maak voorspellings • Konsep vergelyking en intensiewe vorm
• Gebruik van leidraadkaartjies. • Feite en menings • Hersiening
• Hou by verskillende sosiale- • Standpunt van outeur • Redigering Sinsvlakwerk: Kronologiese
en kulturele konvensies. • Lei betekenis af van • Proeflees en aanbieding volgorde; beskrywende paragraaf,
• Gepaste liggaamstaal en – onbekende oortuigende en gevoelstaal;
houding. woorde en beelde. partydigheid, vooroordeel en
• Interessante inleiding en ’n • Formele/informele taal stereotipering, stylmiddele soos
sterk afsluiting. • Direkte/Geïmpliseerde Skryf `n Koerantberig kontras, progressie en ironie
• Doel, teikengroep en konteks. betekenis
Voorbereide/ Onvoorbereide • Beeldspraak Betekenisleer en
lees `n koerantberig hardop woordeskatuitbreiding: sinonieme,
• Gepaste gebruik van Skryf `n begripstoets antonieme, figuurlike, letterlike
toon, tempo en betekenis
intonasie.
• Doeltreffende gebruik Leestekens: uitroeptekens;
van leestekens uitroepteken; komma; punt;
• Gepaste gebruik van vraagteken ellips
liggaamstaal.
Woordeskat in konteks

Remediërende taalonderrig, na
aanleiding van taalfoute tydens
skryfaktiwiteite.

FORMELE ASSESSERINGSTAAK 7
MONDELING: (20 punte)
 Mondelinge Aanbieding van die projek
(Onderwysers begin met hierdie taak in kwartaal 3 en verseker dat alle leerders hierop geassesseer is aan die einde van kwartaal 4.)
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 5-6 Luister- en Praatstrategieë Lees `n vraelys / vorm Transaksionele tekste soos die Vaslegging van taalstrukture en
Luister met begrip oor hoe om • Inligting benodig voltooiing van vraelyste of vorms: konvensies wat in vorige weke gedek
’n vorm/vraelys te voltooi: • Formaat • Volg instruksies. is.
• Oefen die luisterproses. • Taalgebruik • Voorsien korrekte inligting op die
Woordvlakwerk:
• Maak aantekeninge. Volg die leesproses:
vraag. • Gebruik gepaste taal. Werkwoorde
• Beantwoord vrae. • Pre-lees (Lei teks in)
• Gedurende lees (Kenmerke van Fokus op die skryfproses Sinsvlakwerk: sinstrukture; verskillende
Verskillende vorme van die teks) • Beplanning tydsvorme; partydigheid, vooroordeel en
mondelinge kommunikasie • Post-lees (Beantwoord vrae, • Konsep stereotipering;
oor die gebruik van ’n vraelys vergelyk, kontrasteer, evalueer) • Hersiening
of vorm. • Redigering Betekenisleer en
• Kies ’n onderwerp. Gedig • Proeflees en aanbieding woordeskatuitbreiding: sinonieme,
• Deel idees. Belangrikste kenmerke van ’n antonieme, figuurlike, letterlike en
gedig: kontekstuele betekenis
• Neem beurte en luister • interne struktuur van ’n gedig
Voltooi `n vraelys/ vorm
aandagtig. soos beeldspraak/ stylfigure, rym, Woordeskat in konteks
• Vul gapings. ritme;
• Gebruik gesprekskonvensies • uiterlike bou van ’n gedig soos Remediërende taalonderrig, na
om bespreking vol te hou. reëls, strofes, tipografie; aanleiding van taalfoute tydens
• figuurlike betekenis; skryfaktiwiteite.
• atmosfeer;
• tema en boodskap.
FORMELE ASSESSERINGSTAAK 9: SKRYF
 Transaksionele skryf: (2 kort of 1 lank: 10 punte)
Word voor die kontroletoets geskryf
Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en Konvensies
Week 7-8 Voorbereiding vir die Voorbereiding vir die Voorbereiding vir die kontroletoets Woordvlakwerk:
kontroletoets kontroletoets Skryf: hersiening
Praat: Lees: • Opstelle Sinsvlakwerk
• Gesprek • Leesbegrip hersiening
• Voorbereide/ Onvoorbereide • Lang transaksionele tekste Betekenisleer en
mondeling
• Opsomming woordeskatuitbreiding: hersiening
Luister: • Visuele teks • Kort transaksionele tekste Leestekens en spelling: hersiening
Luisterbegrip
Week 9-10 FORMELE ASSESSERINGSTAAK 10: KONTROLETOETS
RESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE)
 Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (20 punte)
 Vraag 2: Visuele teks (10 punte)
 Vraag 3: Opsomming (10 punte)
 Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)
FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITE
Luister- en Praataktiwiteite Lees- en Kyk-aktiwiteite Skryf- en Aanbiedaktiwiteite Taalstrukture en -konvensies
• Verskeidenheid Luister- • Leesproses • Skryfproses  ‘n Verskeidenheid van
en Praataktiwiteite • Hardopleesaktiwiteite • Paragrafering Taalstrukture en -
• Luister- en • Leesbegripaktiwiteite • Transaksionele Tekste konvensies
Praataktiwiteite wat • Literatuuraktiwiteite • Opstel
binne die konteks van gebaseer op die drie • Kreatiewe Skrywe
die Covid-19 reëls voorgeskrewe genres
toegepas word vir die semester
GRAAD 8 AFR EAT OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 4
FORMELE FORMELE FORMELE ASSESSERINGSTAAK 10: KONTROLETOETS
ASSESSERINGSTAAK 7 ASSESSERINGTAAK 9: RESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE)
MONDELING: (20 punte) SKRYF  Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (20 punte)
 Mondelinge  Transaksionele  Vraag 2: Visuele teks (10 punte)
aanbieding van die skryf: (2 kort of 1  Vraag 3: Opsomming (10 punte)
projek lank: 10 punte)  Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)
(Onderwysers begin met
die aanbieding van hierdie
Word voor die
taak in kwartaal 3 om te
kontroletoets geskryf
verseker dat alle leerders
aan die einde van kwartaal
4 geassesseer is.)

You might also like