You are on page 1of 10

Hoe skryf ek ‘n dialoog?

Skryf en aanbied
Wat is ‘n dialoog?
•Die ‘n gesprek tussen twee of meer mense
•Die gesprek kan ‘n alledaagse gesprek wees
tussen mense, ‘n onderhoud
(werksonderhoud, TV onderhoud,
koerantonderhoud, tydskrifonderhoud), ‘n
drama(toneelstuk)
titel

Hoe lyk ‘n dialoog?

Karakterlys met karakters

Bedrywe Bedryf
word
verdeel in
tonele
verhoogaanwysings
f

verteller

bedryf
Hoe skryf ek ‘n dialoog?
Titel van jou dialoog bo-aan Die inhoud moet in
Skets ‘n scenario voor jou dialoog begin- blokvorm wees
Verhoogaanwysings

Toneelaanwysings tussen hakies


Dialoog moet natuurlik klink soos wat
Reël oop mens elke dag praat in passende toon

Reël oop
Inligting tussen hakies karakteriseer
die sprekers
Reël oop
Geen aanhalingstekens
Reël oop
Punktuasie en leestekens word
skeppend gebruik om gevoelens
weer te gee
Die bou van ‘n drama- of dialoogstorie
Klimaks

Krisisfase
Ontknoping/ afloop
Ontwikkelingsfase

Motoriese moment

Uiteensetting /
eksposisie
Voorbeeld van ‘n
dialoog
Dialoog
voorbeeld
OPDRAG
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf ‘n dialoog van 2 bladsye
lank in jou stelwerkboek (onthou om te beplan):
1. Jy en ‘n maat is albei lief vir die natuur. Gesels oor wat julle alles in die
natuur geniet.
2. Jy is lid van die omgewingsbewaringsgroep by jou skool. Julle het ’n
optog na die munisipaliteit gehou om te betoog oor die toestand waarin
Musina se strate en omgewing is. Skryf die dialoog tussen jou en die
burgermeester neer.

You might also like