You are on page 1of 8

testpapers.co.

za

SENIOR FASE

GRAAD 9

NOVEMBER 2018

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3


NASIENRIGLYN

PUNTE: 30

Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye wat 2 rubrieke insluit.


2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018)

LEERUITKOMS 3: SKRYF EN AANBIED

ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3

1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (Bylaag A, Bylaag B).


Bestudeer en bespreek hierdie rubrieke baie deeglik. Let veral daarop dat
beplanning, formaat, redigering en struktuur by die rubrieke ingesluit is.

2. As ʼn onderwerp misgetas is, word die kandidaat volgens die rubrieke


baie laag op inhoud aangeslaan.

3. Indien ʼn skryfstuk enigsins uit die vraestel saamgeflans word of dele van
opdragte uit die vraestel net so oorgeskryf word, sal die skryfstuk nie
logies opeenvolg nie en die kandidaat ontvang dan geen punte nie.
Kommentaar sal wees: Nie eie werk nie/ Saamgeflans.

4. Maak gebruik van die volgende simbole/ tekens by die nasien van skryfwerk
ter wille van eenvoud en eenvormigheid. Om net strepe te trek, is
ONAANVAARBAAR.

SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING


O Sirkel Punktuasiefout
======== Dubbele strepie onder ʼn woord Spelfout
(.................) Plaas hakies om die woord Woordorde weggelaat
^ Weglaatteken Woorde weggelaat
T Hoofletter T in die kantlyn Tye verwar
hh Dubbele hh Herhaling van gedagtes
Vr Vraestel Dele saamgeflans met woorde
in vraestel gebruik
? Vraagteken Baie verwarrend / sukkel om te
verstaan wat leerder skryf
// Dubbele skuinsstreep Paragraafindeling
× Trek × oor die verkeerde woord Woord uit ander taal gebruik
√ √ Bo die woord Erkenning van taaljuweeltjies

5. By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ʼn


streep deur die res getrek. Dan word die kandidaat nie verder per kategorie
by struktuur gepenaliseer nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3

LEERUITKOMSTE 3: SKRYF EN AANBIED

VRAAG 1

AFDELING A: OPSTELTIPES

Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en


volgens sy/haar interpretasie. Die soort opstel wat die leerder aanbied, word deur
die onderwerp gelei.

TIPE OPSTELLE:

VERHALENDE OPSTEL

Dit is ʼn interessante vertelling van ʼn storie/gebeurtenis (-se) (gewoonlik uit die


verlede). Dit kan vanuit enige perspektief geskryf word.

Hou die volgende in gedagte:

 Dit gaan oor iets wat gebeur het en vertel word (ʼn storie of gebeurtenis).
 ʼn Sterk oortuigende storielyn ontwikkel logies en die verhaal oortuig.
 Dit is opreg en met entoesiasme geskryf.
 Die inhoud is boeiend en interessant, dit oortuig en ontwikkel logies, daarom is
die inhoud samehangend.
 Die verhaal word uit eie ervaring geskryf, maar kan fiktief wees.
 Karakterisering oortuig en die agtergrond/atmosfeer is geslaagd.
 ʼn Treffende inleiding wat die leser boei.
 ʼn Verrassende slot.
 Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.

BESKRYWENDE OPSTEL

Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te beskryf
wat nie eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die onderwerp wat
beskryf word, net so lewendig soos hy/sy te beleef.

Hou die volgende in gedagte:

 Waarnemings met al vyf sintuie en ʼn goeie woordeskat word vereis.


 Insig, begrip, ʼn eie belewing en sinvolheid geniet aandag. (Dus meer as net die
opnoem van waarnemings.)
 Tekste kan varieer van meer realisties na ʼn verdieping in die aanbieding.
 Eie gevoelens oor dit wat beskryf word, kan gegee word.
 Plekke en gebeure word presies en akkuraat beskryf.
 Karakters moet lewensgetrou wees: innerlik en uiterlik.
 Beeldspraak, idiome en spreekwoorde word op ʼn oorspronklike wyse aangewend.
 Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018)

BEREDENERENDE OPSTEL

Dis objektief en probeer om ʼn gebalanseerde gesigspunt van beide kante van ʼn


argument te gee. Die skrywer oorweeg verskeie aspekte van die onderwerp onder
bespreking en bied teenstellende menings onpartydig aan. Die skrywer mag tot ʼn
spesifieke gevolgtrekking kom aan die einde van die opstel, maar die argumente vir
en teen die onderwerp moet goed gebalanseerd en duidelik ontleed wees in die
ontwikkeling van die opstel.

Hou die volgende in gedagte:

 Dit kan vanuit die leerder se perspektief geskryf word.


 Die inleiding moet die leser se aandag vasvang.
 Die vertel-/ storielyn ontwikkel logies en die verhaal oortuig die leser.
 Die leser se belangstelling moet deurgaans behou word.
 Die verhaal word realisties en met entoesiasme geskryf.
 Die verhaal word uit eie ervaring geskryf of kan fiktief wees.
 Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
geniet

VISUELE PRIKKELS

Die onderwerp moet pas by die visuele prikkels. Die nasiener moet onthou dat
alhoewel hierdie visuele prikkels oop is vir ʼn verskeidenheid interpretasies, die opstel
direk by die kern van elke prent moet aansluit. Die agtergrond kan in ag geneem
word om die kern toe te lig. Die kandidaat se perspektief op die kern van die prent
moet oorweeg word by die assessering.

ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG

 Die vrae is só geformuleer en die prente só gekies dat ’n persoonlike inkleding


van die gekose onderwerp/ kern van die prent van die kandidaat verwag word.
 Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie val,
maar nie noodwendig nie. ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes
opstelle bevat. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in
ag geneem.

TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5

AFDELING B

VRAAG 2: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

Van die leerling word verwag om:


 EEN vraag te beantwoord.
 140 tot 160 woorde oor die onderwerp te skryf.
 Die instruksies by die vraag uit te voer.
 Die regte formaat te gebruik.

2.1 ONDERHOUD
Rusland was die gasheer vir die 2018 sokkerwȇreldbekertoernooi. Voer ’n
onderhoud met een van die spelers wat daaraan deelgeneem het.
Die volgende word van die skrywer verwag:
 Feite of inligting kan in die onderhoud gegee word.
 Die titel vat die onderwerp saam.
 ’n Subtitel kan ook gegee word.
 Die onderhoud kan ’n vraag-antwoord-metode( dialoog) gedoen word of as
’n artikel geskryf word.
 Geen aanhalingstekens word gebruik nie.
 ʼn Reël word tussen spreukbeurte oopgelaat.
 Enige ekstra inligting word in hakies geskryf.
 Die inhoud moet in blokvorm wees.
 Sprekers mag name hê.
 “Ek” is toelaatbaar.
 Deeglike navorsing en kennis oor die onderwerp is belangrik.
 Die slotparagraaf vat die onderhoud saam. [10]

2.2 DAGBOEK

Maak TWEE dagboekinskrywings oor jou graad 9-jaar by jou hoërskool.


Dagboekinskrywing 1: Goeie dinge.
Dagboekinskrywing 2: Slegte dinge.

Die volgende word van die skrywer verwag:


 Dagboekinskrywings is aantekeninge in ’n dagboek van dinge wat gebeur
het of van ervarings wat opgedoen is, wat mens nie wil vergeet nie.
 Die dag en datum word boaan geskryf.
 Dagboekinskrywings word soos ’n opstel in paragraafvorm geskryf. [10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018)

2.3 VERSLAG
’n Vyftienjarige meisie van jou skool het verdwyn. Jy het haar gesien
toe sy vir haar vervoer huis toe gewag het. Jy het gesien dat sy met ’n persoon
praat.
Jy moet ’n verslag by die polisiestasie oor die insident invul.
Gebruik die aangehegte vorm om die verslag te voltooi. Heg dit aan jou
antwoordstel. Die verslag moet in volsinne geskryf word.

Van die skrywer word verwag om van die gegewe vorm gebruik te maak. [10]

TOTAAL AFDELING B: 10
GROOTTOTAAL: 30

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7

RUBRIEK: BYLAAG A
AFDELING: OPSTEL (20)
Kode 7 Kode 6 Kode 5 Kode 4 Kode 3 Kode 2 Kode 1
20 punte Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend
80–100% 70–79% 60–69% 50–59% 40–49% 30–39% 0–29
8–10 7–7½ 6–6½ 5–5𝟏⁄𝟐 4–4½ 3–3½ 0–2
Inhoud en Inhoud beϊndruk Inhoud toon deeglike Inhoud toon ’n goeie Voldoende Inhoud gewoon met Inhoud dikwels onver- Inhoud nie ter sake
beplanning leser met insig in Interpretasie intepretasie van interpretasie leemtes in staanbaar, gebrek aan nie. Geen samehang
onderwerp. van onderwerp. onderwerp. van onderwerp. samehang. samehang nie.
Idees is volwasse. Idees interessant en Idees interessant en Idees gewoon en Idees meestal Idees min, Idees herhaal.
10 punte
Beplanning lei tot ’n verbeeldingryk. oortuigend. diepte ontbreek. relevant. herhalend. Beplan- Beplanning ontbreek,
feitlike foutlose Beplanning lei tot goed Beplanning lei tot goeie Beplanning is Beplanning lei tot ning lei dat opstel nie swak opstel
opstel. saamgestelde, gepaste gepaste opstel. bevredigend. redelike goed aangebied is nie
onderwerp. verstaanbare
opstel.
4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1
Taal,styl en Toon kritiese Toon kritiese Daar is bewyse van ’n Aanduiding van Geen kritiese Geen kritiese Geen kritiese
redigering taalbewustheid. taalbewustheid. kritiese taalbewustheid- krities taalbewust taalbewustheid taalbewustheid taalbewustheid.
Korrekte gebruik van Korrekte gebruik van Taal en punktuasie heid. Taal gewoon en Gebrekkige Ernstige gebrek aan
taal en punktuasie. taal en meestal korrek. Taal baie eenvoudig punktuasie dikwels taal en punktuasie. taal en punktuasie.
5 punte
Kan figuurlike taal in punktuasie. Woordkeuse is gepas vir en punktuasie foutiewelik gebruik. Woordkeuse beperk. Woordkeuse
konteks gebruik. Kan figuurlike opstel. voldoende. Woordkeuse Styl ,toon en register ontoepaslik
’n Variasie in taal in konteks gebruik. Styl, toon en register is Woordkeuse basies. gebrekkig. Styl, toon en register
woordkeuse en word ’n Variasie in meestal toepaslik vir die voldoelde. Styl ,toon Opstel is besaai met is baie gebrekkig.
korrek gebruik. woordkeuse onderwerp. Styl, toon en register en register toon foute ten spyte van Opstel is besaai met
Styl, toon, en register en word korrek gebruik. Opstel oor die algemeen oor die algemeen in gebrek aan proeflees en foute en verwar ten
is toepaslik vir die Styl, toon en register is foutloos na proeflees en ooreenstemming met samehang. redigering. spyte van proeflees
onderwerp. Opstel toepaslik vir die redigering. vereistes vir die Opstel het steeds en redigering.
meestal foutloos na onderwerp. onderwerp. Foute na proeflees
proeflees en Opstel meestal foutloos Opstel het steeds foute en redigering
redigering. na proeflees en na die proeflees en
redigering redigering

4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1
Struktuur Ontwikkeling van Ontwikkeling van Ontwikkeling van Onderwerp bevat Daar is bewyse van Dwaal soms van die Afgedwaal van die
onderwerp is onderwerp is onderwerp is sommige idees; ontwikkeling onderwerp af. onderwerp.
5 punte samehangend, met samehangend en samehangend met noodsaaklike detail van sommige Algemene Sinskonstruksie en
verbeeldingryke logiese ontwikkeling van verbeelding- egter ingesluit. noodsaaklike idees. gedagtegang moeilik paragrafering:
detail. detail. ryke detail. Sinskonstruksie en Sinskonstruksie en om te volg. deurmekaar en
Sinne en paragrawe Verskillende tipes sinne, Sinne en paragrafering; paragrafering kan paragrafering baie Sinskonstuksie en ondeurdag.
samehangend paragrawe skakel logies. samehangend, goed foute bevat, maar foutief,maar idees is paragrafering baie Lengte is heeltemal
saamgestel. Lengte is korrek. gekonstrueer/saamgestel. opstel maak nog sin. verstaanbaar. elementêr saamgestel. te kort/lank.
Lengte is in Lengte korrek. Lengte is amper Lengte te kort/lank. Lengte is te kort/lank.
ooreenstemming met korrek.
vereistes.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018)

RUBRIEK: BYLAAG B
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE (10)
Kode 7 Kode 6 Kode 5 Kode 4 Kode 3 Kode 2 Kode 1
10 punte Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend
80–100% 70–79% 60–69% 50–59% 40–49% 30–39% 0–29
4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1
Inhoud Gespesialiseerde Goeie kennis van Redelike kennis van Voldoende kennis ‘n Gemiddelde kennis ’n Elementêre Geen kennis van
beplanning en kennis van vereistes vereistes van teks. vereistes van teks. van vereistes van van vereistes van teks. kennis van vereistes vereistes van teks nie.
formaat van teks. Gedissiplineerde Behou goeie fokus, teks. Respons toon van teks. Respons Inhoud wyk af van
Gedissiplineerde skryfwerk. Behou onbenul- Inhoud wyk af van oppervlak- op geskrewe teks onderwerp;
skryfwerk. Behou fokus; byna geen lige afwykings. onderwerp, maar dit kige fokus. toon ’n beperkte Betekenis is plek-plek
5 punte deurgaans algehele afwykings nie. Inhoud en idees belemmer nie die Wyk af van onderwerp; fokus. verwarrend.
fokus; geen Inhoud en idees samehangend; oorhoofse betekenis betekenis is plek-plek Inhoud wyk af van Inhoud en idees is nie
afwykings nie. samehangend: alle detail ondersteun nie. vaag. onderwerp; samehangend nie; te
Teks algeheel detail ondersteun die die onderwerp. Inhoud en idees is Inhoud en idees betekenis is plek- min detail ondersteun
samehangend; alle onderwerp. Beplanning lei tot voldoende; gemiddeld en plek verwarrend. die onderwerp.
detail ondersteun Beplanning lei tot ’n goeie gepaste teks. samehangend;som- samehangend Inhoud en idees nie Beplanning is
onderwerp. goed saamgestelde, Die meeste van die mige van die detail basiese detail samehangend nie; afwesig/nie gedoen
Beplanning lei tot gepaste teks. nodige reëls is ondersteun die ondersteun min detail wat die nie; swak aanbieding
foutlose en gepaste Al die nodige reëls vir toegepas. onderwerp. Die onderwerp. onderwerp van teks.
teks. die formaat is Beplanning lei tot ’n Beplanning lei tot ’n ondersteun. Geen kennis van die
Al die nodige reëls toegepas. bevredigende teks. redelike, gemiddelde, Beplanning is nodige reëls vir die
vir formaat is Kennis van die verstaanbare teks. gebrekkig; teks nie formaat nie.
toegepas. nodige reëls vir die Kennis van die nodige goed aangebied nie.
formaat is reëls vir die formaat is Kennis van die
voldoende. gemiddeld; kritiese nodige reëls vir die
nalatige foute is formaat is vaag.
begaan.
4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1
Taal, Teks is Teks is grammatikaal Is grammatikaal Teks is voldoende Teks is basies Teks is swak en Teks is swak
styl en redigering grammatikaal akkuraat; sinne goed maklik om te lees; saamgestel ten saamgestel. Verskeie moeilik om te volg. saamgestel en
akkuraat; sinne goed saamgestel. sinne is goed spyte van foute. foute. Woordeskat verwarrend.
saamgestel. Woordeskat is saamgestel. Woordeskat is Woordeskat is beperk benodig Woordeskat benodig
5 punte
Woordeskat is baie meestal toepaslik vir Woordeskat is voldoende vir doel en nie baie gepas vir remediëring ernstige remediëring
toepaslik vir doel die doel van teks, toepaslik vir die doel van teks,gehoor en doel van teks, gehoor en is nie geskik vir en is nie toepaslik vir
van teks, gehoor en gehoor en konteks. van teks, gehoor en konteks. en konteks nie. doel van teks, doel van teks nie.
konteks. Styl, toon en register konteks. Styl, toon en Styl,toon en register gehoor en konteks Styl, toon en register
Styl, toon en register meestal toepaslik. Styl toon en register register voldoende. toon gebreke. nie. pas nie by onderwerp
baie toepaslik. Teks oorweging oor die algemeen Teks het steeds Teks het steeds baie Styl, toon en nie.
Teks feitlik foutloos foutloos na proeflees toepaslik. foute baie foute na foute na proeflees en register nie geskik Opstel is besaai met
na proeflees en en redigering. Lengte Teks meestal proeflees en redigering. vir onderwerp nie. foute en verwarrend
redigering. is in ooreenstem- foutloos na redigering. Lengte te kort/lank. Teks is besaai met ten spyte van
Lengte is in ming met vereistes. proeflees en Lengte is amper foute t.s.v. proeflees proeflees en
ooreenstemming redigering. korrek. en redigering. redigering.
met vereistes. Lengte is in Lengte is kort/lank. Lengte is heeltemal te
ooreenstemming kort/te lank.
met vereistes.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

You might also like