You are on page 1of 5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 3/3

GRAAD 8

TAAK 7

JUNIE-EKSAMEN 2022

TOESIGHOUERINSTRUKSIES

Kies een van die volgende assesseringsmetodes:

1. Selfassessering deur die fasiliteerder.

2. Take, toetse en eksamens kan aan Impaq gestuur word vir assessering. ’n Unieke strepieskode-
voorblad moet vooraan die antwoordstel geheg word indien hierdie metode gekies word.

Bladsy 1 van 5 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V3/3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


JUNIE-EKSAMEN 2022
VRAESTEL 3/3: SKRIFTELIK (SKRYF)
GRAAD 8

EKSAMINATOR: D. Keet TYD: 1½ uur


MODERATOR: C. Lamprecht TOTAAL: 40

INSTRUKSIES

1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:


1.1 Afdeling A: Opstel (30 punte)
1.2 Afdeling B: Kort transaksionele teks (10 punte)
2. Lees deur die vraestel voordat jy dit beantwoord.
3. Skryf EEN teks in elke afdeling.
4. Nommer jou antwoorde soos aangedui.
5. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf.
6. Trek ’n lyn ná elke vraag.
7. Gebruik slegs ’n blou bolpuntpen.

Bladsy 2 van 5 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V3/3

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Skryf ’n verhalende of beskrywende opstel van 180 tot 210 woorde oor EEN van die
onderstaande onderwerpe. Onthou die skryfproses, wat beplanning insluit. Maak seker dat
jy die onderwerp wat jy kies duidelik aandui (1.1–1.6).

1.1 Die dag toe my lewe verander het.

OF

1.2 Ek het per ongeluk my hare oranje gekleur!

OF

1.3 Dinge wat my gelukkig maak.

OF

1.4 Deur my kamer skoon te maak, maak ek my kop ook skoon.

OF

LET WEL: Indien jy ’n prentjie kies, moet jy jou eie onderwerp en titel uitdink.

1.5

(Bron: bit.ly/3uahJZA)

Bladsy 3 van 5 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V3/3

1.6

(Bron: bit.ly/3CPJD18)
[30]

RUBRIEK (OPSTEL)

0–1 2–3 4 5–6


Werk is afgeskryf,
Inhoud pas nie by Inhoud is Inhoud pas baie
Inhoud nie leerder se eie
die tema nie. voldoende. goed by die tema.
werk nie.

Baie taalfoute is Baie goeie


Taal Swak taalgebruik. Goeie taalgebruik.
gemaak. taalgebruik.

Opstel is vol
Spelling Baie spelfoute. ’n Paar spelfoute. Korrekte spelling.
spelfoute.

Goed beplan, maar


Geen bewyse van Baie goeie
Beplanning Swak beplanning. klein foutjies kom
beplanning nie. beplanning.
voor.

Swak sinne en geen Swak sinne en Goeie sinne en Puik sinsbou en


Sinsbou
paragrawe nie. paragrawe. paragrawe. paragrawe.

TOTAAL: _____ /30

TOTAAL AFDELING A: 30

Bladsy 4 van 5 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V3/3

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

Kies EEN van die onderstaande onderwerpe om ’n transaksionele teks van 80 tot 90
woorde te skryf. Onthou die skryfproses, wat beplanning insluit. Maak seker dat jy die
onderwerp wat jy kies duidelik aandui (2.1–2.3).

2.1 Gee vir jou sussie instruksies oor hoe sy jou tee moet maak.

OF

2.2 Verduidelik vir jou vriend/vriendin hoe om van jou huis na jou ouma se huis te ry.
(aanwysings)

OF

2.3 Jy wil graag jou hare pers kleur. Jou ma het gesê jy mag dit eers doen as jy uit die
skool is. Skryf in jou dagboek hoe jy daaroor voel.
[10]

RUBRIEK (TRANSAKSIONEEL)
Kan verbeter/
ontoereikend

Uitmuntend
Voldoende/
gemiddeld

Baie goed
Goed

Kriteria

Hou by die onderwerp. 0–1 2 3–4 5 6

Prosesskryf (beplanning, struktuur van teks en redigering) 0–1 2 3–4 5 6

Rangskikking en kreatiwiteit van feite en inligting (goeie


inleiding, middel en slotsin; logiese, samehangende 0–1 2 3–4 5 6
aaneenskakeling van sinne tot goeie paragrawe)

Kreatiewe taalgebruik (beskrywende woorde) 0–1 2 3–4 5 6

Toepaslike woordeskat, spelvaardighede en leestekengebruik 0–1 2 3–4 5 6

Opbouende terugvoer:
TOTAAL:_____ /30 ÷ 3 = _____ /10

TOTAAL AFDELING B: 10

GROOTTOTAAL: 40

Bladsy 5 van 5 © Impaq

You might also like