You are on page 1of 8

AFRIKAANS EAT

GRAAD 7

KWARTAAL 4

TAAK 13 KREATIEWE SKRYF


Totaal : 40

Tydsduur : 90 Minute

Datum : 17 Oktober 2022

Eksaminator : K Conradie

Moderator : D Scheepers
Afrikaans EAT Taak 13 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

AFRIKAANS EAT

GRAAD 7

TAAK 13

KREATIEWE SKRYF

INSTRUKSIES:

1. Hierdie taak bestaan uit TWEE afdelings.


• AFDELING A: Opstel (30 punte)
• AFDELING B: Transaksionele tekste (10 punte)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
4. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik
byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde,
ensovoorts. Doen die beplanning / redigering VOORDAT jy die finale
produk vir elkeen van die afdelings skryf.
5. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die
beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

TOTAAL: [40]

Ontwikkel deur That Assessment Company 2


Afrikaans EAT Taak 13 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

AFDELING A – OPSTEL
VRAAG 1

• Kies EEN vraag en skryf 180-200 woorde oor die onderwerp.


• Skryf die nommer en titel van die onderwerp wat jy gekies het, bo-aan die
skryfstuk neer.

1.1 Ek wil iemand se hand gryp en spring van vreugde. . . (30)


Wat maak jou gelukkig?
Skryf ‘n opstel hieroor.

OF
1.2 Lag is die beste medisyne. (30)

OF
1.3 Ek is bang vir . . . (30)
Skryf ‘n opstel waarin jy ons vertel waarvoor jy bang is en hoekom jy
daarvoor bang is. (Bv. ‘n hysbak, hoogtes of weerlig. Dit kan meer as
een ding wees)

OF

1.4 Kies EEN van die onderstaande prente en ontwikkel jou eie onderwerp
daaroor.
Daar moet ‘n verband wees tussen die opstel en die prent wat jy gekies het.
LET WEL: Skryf die vraag nommer (bv. 1.4.1) en verskaf jou eie titel.

Ontwikkel deur That Assessment Company 3


Afrikaans EAT Taak 13 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

1.4.1 (30)

[Uit: http://www.google.com]

OF

1.4.2 (30)

Totaal: 50 (verwerk na 30)

EN

Ontwikkel deur That Assessment Company 4


Afrikaans EAT Taak 13 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

AFDELING B
VRAAG 2- LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
• Kies EEN onderwerp en skryf 80-120 woorde daaroor.
• Skryf die nommer van die teks en die naam wat jy kies bo-aan jou skryfstuk
neer bv. 2.1 Vriendskaplike brief.

2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF (10)


Jy en jou gesin het gaan kamp. Tydens hierdie paar dae in die berge
het julle die avontuur van julle lewe ervaar.
Skryf ‘n brief aan ‘n vriend/vriendin waarin jy hom/haar vertel wat
gebeur het.

OF

2.2 DIALOOG (10)

Louis die Laeveld-Leeu en sy vriende, die skobbejakke, sit saam en


gesels.
Skryf die dialoog wat tussen hulle plaasvind neer.

OF

Ontwikkel deur That Assessment Company 5


Afrikaans EAT Taak 13 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

2.3 DAGBOEKINSKRYWING (10)

Jy vind hierdie foto op jou selfoon en dit herinner jou aan die goeie
tye wat julle saam gehad het.
Doen EEN dagboekinskrywing waarin jy terugdink aan julle lekker
tye saam.

OF

2.4 NOTULE EN AGENDA (10)


Julle graad het besluit om die kleuterskool naby die skool te gaan
opknap. Daar is reeds opname gemaak van alles wat gedoen moet
word en julle het ‘n skenking by ‘n plaaslike kwekery en hardeware
winkel gekry.
Skryf die agenda en notule van die eerste vergadering van julle
organisasie.

GROOTTOTAAL: 40

Ontwikkel deur That Assessment Company 6


Afrikaans EAT Taak 13 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

VERDIENSTELIK/ KNAP VOLDOENDE/ BASIES/ ONVOLDOENDE


30 PUNTE UITSTEKEND GEMIDDELD ELEMENTêR
INHOUD, Respons: Uitstekend Respons: Respons: Respons: Respons:
BEPLANNING,IDEES, en treffend Goed Bevredigend Elementêr, Onsamehangemd
ONDERWERP Idees: Interessant en saamgestel Idees: dikwels en, ontoepaslik
verbeeldingryk Idees: Redelik onverstaanbaar Idees:
20 PUNTE Beplanning: Bewyse Interessant samehangend Idees: Herhalend en
van beplanning lei en en Min idees en deurmekaar
tot uitstekende oortuigend oortuigend onsamehangend Beplanning:
aanbieding Beplanning: Beplanning: Beplanning: Geen bewyse van
Bewyse van Bewyse van Onvoldoende beplanning. Baie
beplanning beplanning lei beplanning lei swak
lei tot goed tot tot swak opstel
saamgestelde bevredigende
aanbieding aanbieding

18-20 14-17 10-13 5-9 0-4


TAAL, STYL, REDIGERING Toon: Hoogs gepas Toon: Toon: Toon: Toon:
vir doel,gehoor en Baie gepas Gepas vir Nie gepas vir Nie gepas vir
5 PUNTE konteks vir doel, doel, gehoor doel,gehoor en doel,gehoor en
Taalgebruik: gehoor en en konteks konteks nie konteks nie
Uitsonderlik,treffend. konteks Taalgebruik: Taalgebruik: Taalgebruik:
Taal,styl en register is Taalgebruik: Gepas. Basies. Styl, taal Woordeskat so
gepas Goed en Taal,styl en en register soms beperk dat dit
Samestelling: effektief. register onvanpas moeilik is om te
Baie knap Taal, styl en geskik vir teks Samestelling: verstaan
register Samestelling: Woordeskat is
foutloos Redelik na beperk
Samestelling: goed
Knap
5 4 3 2 1
LENGTE,STRUKTUUR Struktuur: Struktuur: Struktuur: Struktuur: Struktuur:
Uitstekende Logiese Toepaslike Sommige Nodige idees
5 PUNTE ontwikkeling van ontwikkeling idees,sinne, geldige idees. ontbreek. Sinne
onderwerp, sinne en van paragrawe Sinne en en paragrawe
paragrawe onderwerp ontwikkel paragrawe het wemel van foute
Lengte: Korrek Lengte: Lengte: foute Lengte:
Korrek Korrek Lengte: Te Heeltemaal te
kort/lank kort/lank
5 4 3 2 1

Ontwikkel deur That Assessment Company 7


VERDIENSTELIK/ KNAP VOLDOENDE/ BASIES/ ONVOLDOENDE
10 PUNTE UITSTEKEND GEMIDDELD ELEMENTêR
INHOUD, Respons: uitstaande en Respons: Respons: Respons: Respons:
BEPLANNING treffend Goed Bevredigend Elementêr, dikwels Geen samehang,
EN Idees: Interessant en saamgestel Idees: onverstaanbaar ontoepaslik
FORMAAT verbeeldingryk.Skryfwerk Idees: Redelik Idees: Idees:
behou fokus Interessant en samehangend Min idees en Herhalend en
5 PUNTE Beplanning: Bewyse oortuigend, en oortuigend, onsamehangend,focus deurmekaar,
van beplanning lei tot behou fokus nie heeltemaal is afwykend Groot afwykig
uitstekende aanbieding Beplanning: gefokus nie Beplanning: van fokus
Formaat: Bewyse van Beplanning: Onvoldoende Beplanning:
Gepaste en akkurate beplanning lei Bewyse van beplanning lei tot swak Geen bewyse
formaat tot goed beplanning lei opstel van beplanning.
saamgestelde tot Formaat: Baie swak
aanbieding bevredigende Nodige reels van
Formaat: aanbieding format vaagweg Formaat:
Gepas met Formaat: toegepas. Kritiese Nodige reels van
onbeduidende Oorwegend foute begaan format nie
foute gepas met toegepas nie
enkele foute

5 4 3 2 1
TAAL, STYL, Toon: Hoogs gepas vir Toon: Toon: Toon: Toon:
REDIGERING doel,gehoor en konteks Baie gepas vir Gepas vir Nie gepas vir Nie gepas vir
Taalgebruik: doel, gehoor doel, gehoor doel,gehoor en doel,gehoor en
5 PUNTE Uitsonderlik,treffend. en konteks en konteks konteks nie konteks nie
Taal,styl en register is Taalgebruik: Taalgebruik: Taalgebruik: Taalgebruik:
gepas Goed en Gepas. Basies. Styl, taal en Woordeskat so
Samestelling: effektief. Taal, Taal,styl en register soms beperk dat dit
Feitlik foutloos styl en register register geskik onvanpas moeilik is om te
foutloos vir teks Samestelling: verstaan
Samestelling: Samestelling: Woordeskat is beperk
Oorwegend Foute
foutloos belemmer nie
betekenis nie
5 4 3 2 1

You might also like